Steel Rims?
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Steel Rims?
Ive got this itch to put a nice set of steel rims on my Hilux.
Problem is i've got no idea if they will even fit or if the offset will be right. I drive a 2009 Vigo V6 and hate when the wheels stick out either side.
Currently Im running the standard 16" rims with 265/75/16 BFG Muds
Where do you get steel rims anyway nowadays?
Any people in the know.....?

- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Steel Rims?
Hi Bennie.
Any good wheel place can get those steel rims for you.
They come in difforent offsets, so you don't need to worry about that. If you want a spesific offset they can order it for you from the factory.
About a year ago I got a price of R4300 for a set of 6 rims..

- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Steel Rims?
Bennie ek het 15" staalrims op my Vigo V6 gehad met 31" muds op - geen probleem.
Wil hulle verkoop vir R1000 - Gunmetal gesprei - lyk ma swart.
Kan vir jou n pic stuur - net n probleem dat die goed in die Kaap is !

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Steel Rims?
CAREFUL !
Toyota has some very strange "off set" to get past the brake calipers .... very few rims work on Hilux ....

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Steel Rims?
Hi
Ek het n paar 7jk 16 "
Wat in my garages in die dak le
Maar hulle is ook in die kaap
Laat weet maar met n mail dan kan mens praat
Ek dink hulle kom van n cruiser af
Ek het n paar 7jk 16 "
Wat in my garages in die dak le
Maar hulle is ook in die kaap
Laat weet maar met n mail dan kan mens praat
Ek dink hulle kom van n cruiser af
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Steel Rims?
Nou sit julle almal innie kaap......
Weet iemand miskien wat is die regte groote wiel wat sal pas op n 2009 V6. My bande is nog nuut so ek wil graag by 16" bly!
Weet iemand miskien wat is die regte groote wiel wat sal pas op n 2009 V6. My bande is nog nuut so ek wil graag by 16" bly!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Steel Rims?
Nee dit sal die slim manne vir jou kan se
Maar as ek reg is ( mag verkeert wees as is moet my nie skiet nie )
Dink ek nie jy gaan 15" gepas kry nie van 2009 het die hilux met grooter
Brieke uitgekom soos die wat fortuners op het

- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Steel Rims?
BenRich wrote:Nou sit julle almal innie kaap......
Weet iemand miskien wat is die regte groote wiel wat sal pas op n 2009 V6. My bande is nog nuut so ek wil graag by 16" bly!
Bennie,
Jy gaan by 16" moet bly a.g.v. jou brake calipers. As ek reg onthou het die Hilux's 'n +30 offset op die 7J rims. Jy gaan 'n offset tussen +30 en -10 moet kies. Dan is jy nog nie verseker dat dit gaan pas nie.
Loer bietjie by die volgende 2 websites:
http://www.vehiclemods.net.au/toyota-hi ... ts-and-how" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.rimsntires.com/specs.jsp" onclick="window.open(this.href);return false;
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Steel Rims?
Dankie Tiaan. Dit help baie.
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Steel Rims?
Plesier!!BenRich wrote:Dankie Tiaan. Dit help baie.
Ek sit al 'n rukkie lank met die idee om my 15's na staal rims te verander.
Ek krap nog kop tussen 7J of 8J. 7J is -3 offset en 8J is 'n -29 offset, maar op die 8J gaan daar baie tyre uitsteek.
- BenRich
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 404
- Joined: Mon Mar 19, 2012 10:40 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4 BF Goodrich KM2 MT Old Man Emu Suspension, ONCA Rocksliders, Safari Snorkel, Stofpad Bashplate's National Luna Duel Battery System, Engel Fridge
- Real Name: Bennie
Re: Steel Rims?
Ja en ek hou nie van die bande wat uitsteek aan die kant nie. Sal bietjie begin huiswerk moet dien.
- TOYODA
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 676
- Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
- Real Name: Tiaan
Re: Steel Rims?
Bennie,
Jy kan by Aashrod wheels loer, hul staal rims is dieselfde as A-Line wheels se Traidusters.
http://www.arwheels.co.za/steel-product ... -spoke.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
Jy kan min of meer die prys, offset en PCD sien by Errols Tyres.
http://www.errolstyres.co.za/wheels" onclick="window.open(this.href);return false;
Daar is ongelukking nie mooi staal rims in SA beskikbaar nie. :evil:
Ek spaar nog vir 'n stel Monster Fender Flares, of anders moet ek iemand soek wat vir my 'n stel uit fibreglass kan bou.
As ek die 15x8J rims wil opsit, gaan myne so 60mm verder uitsteek met 31X10.5's as nou.
Die 7J steek net 33mm verder uit. Ek will 32's toe gaan en dit maak dat die 7J dan 50mm gaan uitstaan.....