Page 1 of 1

Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 12:14 pm
by Rigger
I have searched but can’t find anything that answers my questions. I can buy Old Man Emu front coils for my 2011 Vigo for R1600. It has done 20k km. Its the 2883 coils.

My questions are:

1) Will it make any improvement to handling on and off road with the standard Toyota shocks?

2) I have a 30mm body lift at the front, do I leave it there or will the OME coils lift the front or is that only with OME shocks that you get the lift. I don’t like the nose sagging.

3) Is dit die moeite werd om die coils te koop is basies my vraag :thumbup:

Re: Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 6:15 pm
by Mud Dog
I'm open to correction, but AFA the Vigo is concerned, it's my understanding that you will get about 50 mm lift. With the standard shocks you will not give the full extension that the springs are capable of and that's where most of the real benefit is (the shocks limit the outward travel and the OME shocks are longer).

Off road there will be an improvement in articulation (with both shocks and coils) but I doubt you will have much benefit on the road besides a slightly softer ride.

Hopefully the Vigo owners that have done this can elaborate and correct me if necessary. :winkx:

(P.S. Why not check with the OME fitment centres, they should be able to give you the info you're looking for.)

Re: Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 6:21 pm
by LouisZ
Ok

Paar goed:
1. Het jy langer shocks?
2. As jy n bumper en winch op het is die 883 te sag.

Se nou jy het nie die ekstra gewig op nie en het wel langer shocks in. Kan jy dit insit. Rygerief en pad hou vermoe sal baie goed wees.

AS jy die coils dan insit sal die strutspacer ook moet uit, anders is die hoogte te hoog voor en die voor sideshaft angles is te erg. Die kan die diff baie seer maak.

Net vir 'n prys check vind uit wat kos 'n nuwe stel ook.

Re: Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 6:24 pm
by Rigger
Ek het standaard Toyota shocks in. Het ‘n 40mm pyp bull bar wat seker so in die omgewing van 30-40kg weeg.

Gaan die coils nie met die gewone lengte shocks werk nie?

‘n Nuwe stel 883 coils is R4100 by 4x4Mega.

Re: Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 8:12 pm
by LouisZ
Die shocks gaan te kort wees. Die gewig voor is nie te veel nie, dit sal nie sag nie.

Verskil tussen die spacer is dit word net bo op die tower van die strut vasgemaak en soedoende hetdit nie enige uitwerking op die shock se lengte nie.

Maar die Ome coil is so +/-40mm langer as die std Toyota coil, dit gaan maak as die wiel af artikuleer dat dit op die gewig op die Toyota shock gaan hang en die shock gaan beskadig.

Prys is dan goed. Kry hulle en kry later net langer shocks.

Re: Raad oor OME coils

Posted: Wed Dec 06, 2017 8:36 pm
by Rigger
Baie dankie vir al die info. Ek was nie seker oor die lengte van die coil nie. Alles maak sin wat jy sê. Ek gaan dan hulle nogsteeds koop en hou tot ek shocks kan koop.