Force Air Intake KZTE
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Force Air Intake KZTE
Ek oorweeg dit om een van die 3.0 D4D se Force air intake scoops op my KZ te installeer.
Ek is van die opinie dat dit meer koue ug op die enjin sal blaas en hopelik so meer performance gee. Ook dink ek dit lyk nogal cool.
Enige opinies asb mors ek my geld die ding kos amper R800 sonder spray.

Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Frik tensy jy jou intercooler onder daai air intake gaan sit gaan jy geen drastiese verskil in krag wen nie , die gaan jou enjin wel effens kouer laar loop wat n klein verskil kan maak maar in my opinie is dit nie die kostes werd nie
Op die D4D is dit daar om meer koue lig op die intercooler te kry
Net een versoek as jy dit gaan doen ASB sit die ding of in die middel of ver genoeg aan een kant sodat dit reg lyk , ek vind dit moeilik om nie te lag as ek n D4D sien in my truspieel met die vent net so effens off centre nie
Is daar nog ouens daarbuite wat voel n vent sit of in die middel of ver genoeg een kant toe anders lyk dit nie reg nie?

The older the Hilux the more fun it is!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Force Air Intake KZTE
Nee kyk, daai off centre intake pla my ook al van dag een af wat ek die storie aanskou het.Driko wrote:...............
Is daar nog ouens daarbuite wat voel n vent sit of in die middel of ver genoeg een kant toe anders lyk dit nie reg nie?
Die knaap wat daai storie moes meet en pas se bril is seker nie meer lekker reg nie
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Sou ek besluit om hom te installeer sal hy presies op die mm in die middel wees. Ek weet nie of dit prakties moontlik gaan wees nie maar ek vat die bakkie Vrydag na SAC ek wil sien of ek n intercooler binne die enjin compartment kan installer die ding wat SAC ingesit het belemmer my ground clearance en glo my hy weeg n ton het hom al gesny om approach angle te verbeter maar sal eerder een in die enjin bay wil sit en dus die gedagte agter die force intake scoop of wat hulle hom ookal noem.
Maar baie dankie vir die replys.
Maar baie dankie vir die replys.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Ek het n body lift gedoen op n pel se KZTE en toe n ordentlike intercooler bo oor die enjin gemonteer met n subaru vent in die bonnet , dis al vent wat op daai stadium lank genoeg was , baie nice kw's gemaak en ook die feit dat jy n korter pad het vanaf die turbo na die intake toe is great want nou het jy minder pyp blootstelling aan hitte en jy het ook n effens kleiner turbo lag
Natuurlik bygese ons het al sy pype uit aluminium laat maak en finne soos heat sinks opgesit in die lengte van die pype , het nooit op n dyno gekyk of dit rerig n kw verskil gemaak het nie maar dit het cool gelyk.
Natuurlik bygese ons het al sy pype uit aluminium laat maak en finne soos heat sinks opgesit in die lengte van die pype , het nooit op n dyno gekyk of dit rerig n kw verskil gemaak het nie maar dit het cool gelyk.
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Driko jy het nou my volle aandag hier . As ek mag vra wat het die excercise julle gekos . Hoeveel body lift het julle gedoen. Ek wil baie graag daardie swaar onpraktiese SAC intercooler van my afhaal en vervang soos jy se want ek kan net logika sien in dit wat julle gedoen het.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Frik , die bodylift self was nie duur nie , my vriend het erens n stuk polyurethane in die hande gekry wat ek op my draaibank gesny en geboor het op 70mm stukke , dit was eintlik n groter werk om die bumpers weer in lyn te kry as om die bodylift te doen. Ek is seker die manne hier op die forum kan vir ons se waar om polyurethane of dalk ally te kry om bodylift spacers te maak.
Die intercooler het ons R1400 gekos , dis steeds naby aan die prys vir n redelike intercooler deesdae , di epyopwerk het hy laat doen deur n pel maar ek kan met oortuiging glo dat selfs normale staal pype wat kort en netjies is en net mooi vloei vir jou n antwoord sal wees
Wat die montering van die cooler en al daai klein goedjies aanbetref dit kan ek ongelukkig nie prys nie - jy weet hoe dit gaan n ou tel hier n bracket op en bou daar n ding maar dit is n netjiese conversion.
Die intercooler het ons R1400 gekos , dis steeds naby aan die prys vir n redelike intercooler deesdae , di epyopwerk het hy laat doen deur n pel maar ek kan met oortuiging glo dat selfs normale staal pype wat kort en netjies is en net mooi vloei vir jou n antwoord sal wees
Wat die montering van die cooler en al daai klein goedjies aanbetref dit kan ek ongelukkig nie prys nie - jy weet hoe dit gaan n ou tel hier n bracket op en bou daar n ding maar dit is n netjiese conversion.
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Driko jy het nie miskien n foto of twee van die bakkie nie. Ek het n iron man suspension in wat alreeds lift gee maar wil nie baie graag nog hoer gaan nie jy weet swambo en honde kan nie meer inkom soos hy nou is nie. As ek net foto kan sien ek ken mense wat aluminium welding doen vir racing karre glo hulle sal my kan help.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Ek sal bietjie gaan krap en kyk of ek erens n foto het vir jou , dit lyk baie basies soos die nuwe D4D of 3.0 Izusu setup . di erede hoekom jy n body lift nodig het is om daai clearance bo die enjin te kry vir die intercooler , ek is onseker of jy standaard gaan genoeg clearance he , laat ek bietjie gaan soek vir fotos
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Dankie Driko ek het ook aan Dastek n mail gestuur en gevra of hulle nie vir my n radiator ïntercooler kan bou nie ek sal self die pypwerk doen.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Frik probeer die link , is baie basies wat jy nodig het
http://www.hiluxsurf.co.uk/forums/showt ... p?p=454075
http://www.hiluxsurf.co.uk/forums/showt ... p?p=454075
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Driko ek se duisend dankie dis presies wat ek wil doen ek doen nou net n cost excercise om te sien wat gaan n custom build intercooler kos of n tweedhanse een by n scrapyard.
Ek kan nie wag om met die projek te begin nie .Net n vraag watse verskil maak die stainless steel exhaust freefow op n diesel.
Ek kan nie wag om met die projek te begin nie .Net n vraag watse verskil maak die stainless steel exhaust freefow op n diesel.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Frik , ek is seker manne wat meer dyno ervaring as ek het gaan met die regte antwoorde kom maar my twee sent is as volg - enige turbo hetsy op petrol of diesel wil di egsse so vinnig moontlik met so min moontlik weerstand deur die exhaust wheel en housing kry so die free flow help net om dit vinniger uit te kry wat beteken die turbo kan net vinniger opwen.
Ek weet op ons voortrekkerweg ferraris het ons altyd direk vanaf die turbo so n duk as moontlik downpipe ingesit vir so die eerste meter of wat en dan gereduce na n normale 57mm free flow toe en ek het dit maar uit gewoonte ook so gedoen op my diesels ,ek glo tog maar dat die horsepower in n engine grootendeels bepaal word deur hoe meer en hoe vinniger di elug in die engine kan ingaan en weer uit kan kom - seker backpressure het n rol te speel
Ek weet daai intercooler in daai link is n pajero sin , di ecolt bakkies hier by ons het dieselfdes op , normaalweg kos n redelike geboude intercooler jou so R1450 en op
Ek weet op ons voortrekkerweg ferraris het ons altyd direk vanaf die turbo so n duk as moontlik downpipe ingesit vir so die eerste meter of wat en dan gereduce na n normale 57mm free flow toe en ek het dit maar uit gewoonte ook so gedoen op my diesels ,ek glo tog maar dat die horsepower in n engine grootendeels bepaal word deur hoe meer en hoe vinniger di elug in die engine kan ingaan en weer uit kan kom - seker backpressure het n rol te speel
Ek weet daai intercooler in daai link is n pajero sin , di ecolt bakkies hier by ons het dieselfdes op , normaalweg kos n redelike geboude intercooler jou so R1450 en op
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Ek was nou by Mr Turbo hulle was baie behulpsaam maar het nie die regte intercooler gehad nie maar het my toe verwys na mense in Benoni .
Hulle gaan vir my n Intercooler bou lyk of hulle nogal weet waarvan hulle praat maar kan nie nou nie meeste plekke sluit en ek wil nie n afskeep job he nie. So ek gaan intussen die Scoop mount en dan vroeg Jan sal ek die Intercooler laat bou.
Hulle gaan vir my n Intercooler bou lyk of hulle nogal weet waarvan hulle praat maar kan nie nou nie meeste plekke sluit en ek wil nie n afskeep job he nie. So ek gaan intussen die Scoop mount en dan vroeg Jan sal ek die Intercooler laat bou.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Klink goed Frik , ons kantore sluit ook vrydag to in jan so ek sal die forum dophou vir jou posts net om seker te maak daai scoop sit in die middel , jy moet maar skree as jy hulp nodig het daarmee.
The older the Hilux the more fun it is!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Het sopas my intake scoop gekry nogal heelwat werk wat wag vir my maar sal dit begin vanaand en daarna die Intercooler laat manufacture en installeer.
Everything keeps going right Toyota
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Frik hou maar die kamera naby en hou ons op hoogte asb.
The older the Hilux the more fun it is!!
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
smaak my nog iemand met n kzte wat die selfde probleme het as ek. n enigine bay wat warm word, krag wat verdwyn as die lux warm word ens, ens, ens.....
ek is self besig met myne, maar gaan eers begin sodra ek als in hand het. ek gaan die d4d scoop in die middel van die bonnet en ek dink nog of die cooler voor in die neus of bo op die motor moet gaan soos die ou van die uk gedoen het. ek worry net as mens n trail doen en jy ry stadig, aan al die hitte wat opstyg en deur die cooler gaan bo by die scoop uit.
ek sal foties neem sodra ek begin en dit wys....

loop maar met my voete!!!!!!!!!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Tue Dec 02, 2008 9:31 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4x4
- Real Name: Driko
- Location: Pretoria
Re: Force Air Intake KZTE
Martin ek dink as ons na die onlangse reeks posts kyk oor manne wat kla dat hulle luxe warm het geword op trail kan ons redelik met sekerheid se dat daar so min wind oor n frontmounted cooler gaan vloei as jy trail crawl dat ek nie rerig dink jy n groot verskil gaan kry nie ,minstens kan die warm lug nou ontsnap al is dit deur die cooler , jy kan altyd klein fan onder jou cooler insit
The older the Hilux the more fun it is!!
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
dit is n opsie maar ek hou meer van die 7mge opsie......ek hoop die nommers is reg....
ek gaan as die diesel engine sy gat gan sien dan is dit wat ingaan. die celica supra motor...no turbo`s, no worries....
maar ek hou nog die opsies oop en ek wil my power steering en aircon he so ek gaan eers mooi beloer wat gan vir wat
ek gaan as die diesel engine sy gat gan sien dan is dit wat ingaan. die celica supra motor...no turbo`s, no worries....
maar ek hou nog die opsies oop en ek wil my power steering en aircon he so ek gaan eers mooi beloer wat gan vir wat
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Mr Glan
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Thu Dec 11, 2008 12:51 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux Kzte
- Real Name: Glen Clark
Re: Force Air Intake KZTE
Ek het n SAC cooler onder die enjin gehad, baie stupid plan. Die afmeting van die grond aff is die selfde maar hy belemer vir seker die aproach angle kwaai, SAC se sorry dit is hoe hulle hom maak (tough luck vir jou). Ek het myne geskuif na bo die motor, al wat ek moes doen was die twee pype op die core ruil (radiator plek toe gevat en laat sny en sweis) Coste R300 met n gemiese skoonmaak van al die gemors bine,die diesel residue gaan le onder en verminder die vloi van lug na n tyd. Die selfde rubber pyp gebruik, net gesny. Die brackets het ek self gemaak met die beproefde kyk en pas metode. Ek het n Isuzu KB280 scoop gebruik want dit pas tussen die bracing in die kap en dan bly die kap steuwig en geen sweis of versterking of respray was nodig.
Dyno uitslai wys min verskuil tusssen bo en onder, turbo lag is ook minder omdat die pype baie korter is
Dyno uitslai wys min verskuil tusssen bo en onder, turbo lag is ook minder omdat die pype baie korter is
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Force Air Intake KZTE
Definitely makes more sense than mounting below, exactly for the reasons you mentioned, and of course it would be prone to damage. If an underslung mounting was better overall, the manufacturers would be doing it.
I think you did the right thing and the KB 280 scoop is a handy snippet of info.
I think you did the right thing and the KB 280 scoop is a handy snippet of info.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Mr Glan
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Thu Dec 11, 2008 12:51 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux Kzte
- Real Name: Glen Clark
Re: Force Air Intake KZTE
Will post some pics, i'm not so handy with the computer and sizing of the pics yet
- Attachments
-
- Intercooler2.jpg (31.47 KiB) Viewed 10646 times
-
- Intercooler1.jpg (32.46 KiB) Viewed 10647 times
-
- Intercooler.jpg (30.1 KiB) Viewed 10646 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Force Air Intake KZTE
From what I can see from the small pics :D , you've done a neat job there Glen. Well done. I would also imagine that at speed, with the intake further back towards the windsreen, it will perhaps be in the "pressure pocket" that forms at the base of the windshield, giving better flow through the intercooler.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Good morning Mr Glan and the rest of the forum guys First of all a merry christmas to you all.Mr Glan wrote:Will post some pics, i'm not so handy with the computer and sizing of the pics yet
Well I have done the modification or should I say I have started I have mounted the D4D scoop and even if I have to say it it really looks cool. I have removed the old SAC intercooler and what Mr Glan says is true I can use the same Intercooler. The only problem I am having right now is you DONT ATTEMT a job like this on Christamas day for obvious reasons.
I will make a few phone calls this morning to see if I can get anybody that can do aluminium welding for me.
Mr Glan I need a little bit of help from you is it possible to send me a close up photo on how the pipe work looks on your I need to see the side where it enters the Intake .
Also what dit you put ontop of your intercooler that looks like a rubber rim.I bought the D4D rubber but its not even height.
Help will be appreciated 0798846971
Cheer Frik
PS Will post some pics once I am finish
Everything keeps going right Toyota
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Mr Glan one more question where and how did you mount your I/C I have made a bracket that bolts onto the firewall so for the rear I have a neat mounting with rubber mountings but for the front I havent came up with a solution yet.Mr Glan wrote:Will post some pics, i'm not so handy with the computer and sizing of the pics yet
Everything keeps going right Toyota
- Mr Glan
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Thu Dec 11, 2008 12:51 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux Kzte
- Real Name: Glen Clark
Re: Force Air Intake KZTE
Sorry vir die awesigheid ek moes in Rustenburg wek tussen kersdag en nou.
Ek het die SAC aluminium manifold op gelos en een van die rubber pype wat n 180deg buig net gesny, dit vorm n "S". Die bracket voor is saam by een van die boute wat die inlaat manifold vasmaak. Die agterste bracket is vas ook aan die motor want die motor beweeg mos effens en sal streming op die rubber mountings veroorsaak as dit op die firewall vas was. Die rubber gasket was self gemaak van neopreen spons wat ek by Sondor (011)4524530 in hulle offcut bin agter die gebou uitgekrap het. Sal vanmidag close-up's vat
Ek het die SAC aluminium manifold op gelos en een van die rubber pype wat n 180deg buig net gesny, dit vorm n "S". Die bracket voor is saam by een van die boute wat die inlaat manifold vasmaak. Die agterste bracket is vas ook aan die motor want die motor beweeg mos effens en sal streming op die rubber mountings veroorsaak as dit op die firewall vas was. Die rubber gasket was self gemaak van neopreen spons wat ek by Sondor (011)4524530 in hulle offcut bin agter die gebou uitgekrap het. Sal vanmidag close-up's vat
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Mr Glan wrote:Sorry vir die awesigheid ek moes in Rustenburg wek tussen kersdag en nou.
Ek het die SAC aluminium manifold op gelos en een van die rubber pype wat n 180deg buig net gesny, dit vorm n "S". Die bracket voor is saam by een van die boute wat die inlaat manifold vasmaak. Die agterste bracket is vas ook aan die motor want die motor beweeg mos effens en sal streming op die rubber mountings veroorsaak as dit op die firewall vas was. Die rubber gasket was self gemaak van neopreen spons wat ek by Sondor (011)4524530 in hulle offcut bin agter die gebou uitgekrap het. Sal vanmidag close-up's vat
Mr Glan
Dankie vir die advies ek het toe brackets gebou maar nog nie heeltemal klaar nie . Het die cutout gemaak en die scoop gemount lyk ook nie te sleg nie . Het vanoggend die bakkie ingevat na n pel van my wat spesialiseer in die tipe welding so hy doen die pype vir my behoort hom oor so 2 dae te kry. Ek sal die mense kontak vir neopreen want dis nog die een probleempie wat ek nog nie n oplossing gekry het nie.
Daarna terug na SAC vir die chip en n oordentlike Dyno en ja dan is ek en die geld klaar vir eers
Sal fotos opsit sodra ek klaar is
Everything keeps going right Toyota
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
My bakkie terug gekry en ek moet erken dis die beste mod wat ek nog ooit gedoen het. Hy trek soos n rocket die verskil in krag is merkwaardig meer hoekom kan ek nie se nie dis dieselfde Intecooler maar die pype na en van Intercooler af is baie korter nou.
Ek sal die mod aanbeveel by enige KZTE eienaar.
Sal pics opsit sodra vroulief die kamera se kabel van die werk af bring mag n tydjie vat :D
Dankie vir almal wat advies gegee het
Ek sal die mod aanbeveel by enige KZTE eienaar.
Sal pics opsit sodra vroulief die kamera se kabel van die werk af bring mag n tydjie vat :D
Dankie vir almal wat advies gegee het
Everything keeps going right Toyota
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
hey hey,
cool. iemand wat die ding reg het. n vraag asb. watse cooler het jy gebruik asook watse bonnet scoop? ek is besig met my kzte en dink om dieselfde te doen.
asb raad......
cool. iemand wat die ding reg het. n vraag asb. watse cooler het jy gebruik asook watse bonnet scoop? ek is besig met my kzte en dink om dieselfde te doen.
asb raad......
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Ek het die Dastek Intercooler gebruik en so by the way ek weet wie maak die goed vir SAC asook die 3.0 D4D scoop hy pas soos n handskoen op die bonnet .Wat wel n "probleem" vir my nog is is om n rubber seel te kry wat op die bonnet pas om die lug basies deur die intercooler te forseer het ook die 3.0 D4d sn gekoop maar hy gaan nie lekker werk nie agv die bonnet profiel en die feit dat my intercooler langwerpig oor die engin sit en nie in lyn met die enjin nie.Maar ek sal n plan maak ek glo as die mense kan maan toe gaan kan die nie n challenge wees nie.
Hopelik more my fotos opsit ma is vandag werk toe hoop sy onthou die kamera se kabel.
Echotec as jy enige hulp nodig het ek sal help jy sny net self jou bonnet dis waar die risk inkom ek het n templet gemaak en baie seker gemaak hy is reg en toe gate begin boor en moet se dit het perfek gepas.
Hopelik more my fotos opsit ma is vandag werk toe hoop sy onthou die kamera se kabel.
Echotec as jy enige hulp nodig het ek sal help jy sny net self jou bonnet dis waar die risk inkom ek het n templet gemaak en baie seker gemaak hy is reg en toe gate begin boor en moet se dit het perfek gepas.
Everything keeps going right Toyota
- Mr Glan
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Thu Dec 11, 2008 12:51 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux Kzte
- Real Name: Glen Clark
Re: Force Air Intake KZTE
Hi Ecotech
Ek sien jy bly naby my, ek is in Little Falls, Roodepoort. jy's welkom om by my te kom kyk.
Ek sien jy bly naby my, ek is in Little Falls, Roodepoort. jy's welkom om by my te kom kyk.
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
klein wereld ne. ek is ook in little falls. waar bly jy? ek sal graag wil sien en steel met die oog as ek mag. aangesien jy naby is kom saam karee krans toe asb....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Hier is n paar van die fotos nie in volgorde nie sal later van die intercooler self neem en dit post.
Everything keeps going right Toyota
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Nice Frik!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Force Air Intake KZTE
Cool Frik ek sal my bonnet daar kom aflaai by jou plek anderdag
Neil
Moenie dit try nie (op die bonnet druk) anders is hy nou nou vol duike
Neil
Moenie dit try nie (op die bonnet druk) anders is hy nou nou vol duike
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Dankie ouens ek gee baie ouens op die forum krediet was dit nie vir hulle advies nie sou ek seker dit nie gedoen het nie. Bennie verbasend genoeg die bonnet is nog net so sterk soos hy was ek het net een cross beam afgesaag en toe weer versterk after all dis n Toyota nie n Datsun nie :D
Sal die binnekant die naweek finaal klaar maak wag net vir spares van Toyota af
Sal die binnekant die naweek finaal klaar maak wag net vir spares van Toyota af
Everything keeps going right Toyota
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
smaak my jy kan toyota n ding of 2 wys hoe om n kzte toe bou.
ek sal n draai maak en kom loer. ek is bly daar is klaar iemand wat dit gedoen het so ek kan kom steel met die oog...
ek sal n draai maak en kom loer. ek is bly daar is klaar iemand wat dit gedoen het so ek kan kom steel met die oog...
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Ecoteck jy is meer as welkom ek hoop nie my seun het die templete weg gegooi nie dit het die langste van alles gevat om te maak maar sal hom weer kan maak.ecotech wrote:smaak my jy kan toyota n ding of 2 wys hoe om n kzte toe bou.
ek sal n draai maak en kom loer. ek is bly daar is klaar iemand wat dit gedoen het so ek kan kom steel met die oog...
Everything keeps going right Toyota
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Frik, very nice. Does it feel more responsive now (% ?)
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Family_Dog thinks to himself:
-F_D
"Wonder nou of dit Frik is wat daar so le en huil op die bonnet terwyl iemand die bonnet so attack met 'n saag lem"
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Niel yes a huge difference all of a sudden I am ahead of the traffic instead of behind them will check fuel consumption as well and tidy up my work as well.Niel wrote:Frik, very nice. Does it feel more responsive now (% ?)
Everything keeps going right Toyota
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Nee Family dog dis my seun hy hou sy oe toe vir die filing wat van die jigsaw afkom en halfpad aan die slaap dit was gedoen die dag voor kersfees baie vroegFamily_Dog wrote:Family_Dog thinks to himself:"Wonder nou of dit Frik is wat daar so le en huil op die bonnet terwyl iemand die bonnet so attack met 'n saag lem"
-F_D
Everything keeps going right Toyota
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Frik, hou my op hoogte asb. As ek net myself kan kry om daai bonnet te sny doen ek dieselfde. Wil eers hoor wat jou "langtermyn resultate" is.Weereens very nice job.
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
ek het vanaand glen se kzte gery. oh my word!!!!!
ek ry n blerri 1300 compared teen sy kzte. ek is nou meer ortuig as van tevore om net myne se str@nd uit te sort en de hel met die conversion...
snaaks wat so n stukkie cooler kan doen maar glen het ook agtergekom, my turbo werk soos sy gat. ek het maar 0.25 bar boost terwyl hy 0.8 het. ekt n standard exhaust en hy het n 64 mm.
hy het n cooler ek nie, hy het n chip op en ek nie.
wel daar het julle ander kzte manne met niks krag nie dit nou.
1. 64 mm exhaust
2. op met die boost
3. intercooler
4. chip
5. micro cool met water as jy regtig wil..
thanx glen
ek ry n blerri 1300 compared teen sy kzte. ek is nou meer ortuig as van tevore om net myne se str@nd uit te sort en de hel met die conversion...
snaaks wat so n stukkie cooler kan doen maar glen het ook agtergekom, my turbo werk soos sy gat. ek het maar 0.25 bar boost terwyl hy 0.8 het. ekt n standard exhaust en hy het n 64 mm.
hy het n cooler ek nie, hy het n chip op en ek nie.
wel daar het julle ander kzte manne met niks krag nie dit nou.
1. 64 mm exhaust
2. op met die boost
3. intercooler
4. chip
5. micro cool met water as jy regtig wil..
thanx glen
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Frik, hoe het jy die probleem (soos bo genoem) oorkom/watter oplossing het jy toe gekry. Kan ek vra wat die items in jou shopping list was en ook nadere fotos van veral die cooler se montering waar jy hom vas gesit het asbfrik wrote:Wat wel n "probleem" vir my nog is is om n rubber seel te kry wat op die bonnet pas om die lug basies deur die intercooler te forseer het ook die 3.0 D4d sn gekoop maar hy gaan nie lekker werk nie agv die bonnet profiel en die feit dat my intercooler langwerpig oor die engin sit en nie in lyn met die enjin nie.Maar ek sal n plan maak ek glo as die mense kan maan toe gaan kan die nie n challenge wees nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Force Air Intake KZTE
Wat van 'n EGT gauge om seker te maak alles bly hunky dorey en jou head bly heel.ecotech wrote:ek het vanaand glen se kzte gery. oh my word!!!!!
ek ry n blerri 1300 compared teen sy kzte. ek is nou meer ortuig as van tevore om net myne se str@nd uit te sort en de hel met die conversion...
snaaks wat so n stukkie cooler kan doen maar glen het ook agtergekom, my turbo werk soos sy gat. ek het maar 0.25 bar boost terwyl hy 0.8 het. ekt n standard exhaust en hy het n 64 mm.
hy het n cooler ek nie, hy het n chip op en ek nie.
wel daar het julle ander kzte manne met niks krag nie dit nou.
1. 64 mm exhaust
2. op met die boost
3. intercooler
4. chip
5. micro cool met water as jy regtig wil..
thanx glen
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Wat van 'n EGT gauge om seker te maak alles bly hunky dorey en jou head bly heel.
...en natuurlik die cylinder head as well!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
bennie ek het na die dyno charts gekyk en was nog heel ok...
102kw, 364nm en 740deg op exhaust...
ek begin die week met stap 1.....exhaust...
102kw, 364nm en 740deg op exhaust...
ek begin die week met stap 1.....exhaust...
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Neil wel ek het die naweek weer so n bietjie gewerk ek is nou net op die kosmetiese stadium maak maar brackets mooi en spray hulle ens. Die rubber seel bly nog n probleem ek gaan nou na werk mense sien ek is opsoek na goeie glue wat rubber kan plak ek het die standaard rubber seel van die 3.0D4D gekoop maar soos ek gese het sy profiel is nie wat ek wil he nie dus het ek hom gesny tot hy pas maar nou moet ek plak en dis n probleem. As ek iemand kan kry wat so iets vir my kan maak sal ek hom betaal.Niel wrote:Frik, hoe het jy die probleem (soos bo genoem) oorkom/watter oplossing het jy toe gekry. Kan ek vra wat die items in jou shopping list was en ook nadere fotos van veral die cooler se montering waar jy hom vas gesit het asbfrik wrote:Wat wel n "probleem" vir my nog is is om n rubber seel te kry wat op die bonnet pas om die lug basies deur die intercooler te forseer het ook die 3.0 D4d sn gekoop maar hy gaan nie lekker werk nie agv die bonnet profiel en die feit dat my intercooler langwerpig oor die engin sit en nie in lyn met die enjin nie.Maar ek sal n plan maak ek glo as die mense kan maan toe gaan kan die nie n challenge wees nie.
In my shopping list was die 3.0 D4D kit wat ek by Toyota gaabn koop het alles is in daardie pakkie was omtrent R950 n bietjie duur maar die moeite werd.
Twee blikkies spray kan nie prys onthou nie.
Toe het n ou wat ek ken die bestaande intercooler se pype vir my verander en nog aluminium pypye gemaak waar dit uit die Turbo kom lyk goed maar was n bietjie duur R2500 maar nou ja as jy nie sulke goed kan weld nie dan moet jy maar betaal.
Die brackets is eintlik baie eenvoudig om te maak sal more fotos opsit van dit en vir jou wys.
Maar as ek sover na my brandstof verbruik kyk gaan ek die geld binne n paar maande terug maak en die krak is regtig lekker dis nou weer n plesier om Yster te ry.
Skree as jy hulp nodig het
Everything keeps going right Toyota
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Thanks Frik. Ek het so bietjie begin kyk na Intercoolers en aangesien jy een gehad het en ek een moet aanskaf nou ja n costly storie.
Het maar begin by die nuwe goed van Toyota. Sover die D4D scoop met rubber = R 898. Ek het voorlopig n prys gekry op n nuwe D4D intercooler (moet uitvind of dit sal werk) en dit is R 6800 maar ek is nie seker die ou het my mooi verstaan nie. Het ook gekyk na die Prado intercooler maar nog geen pryse gekry nie. Sal tips wardeer.
Het maar begin by die nuwe goed van Toyota. Sover die D4D scoop met rubber = R 898. Ek het voorlopig n prys gekry op n nuwe D4D intercooler (moet uitvind of dit sal werk) en dit is R 6800 maar ek is nie seker die ou het my mooi verstaan nie. Het ook gekyk na die Prado intercooler maar nog geen pryse gekry nie. Sal tips wardeer.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Niel loop kyk bietjie hier... http://www.hot4cold.co.za Hulle het IC's
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Niel wrote:Thanks Frik. Ek het so bietjie begin kyk na Intercoolers en aangesien jy een gehad het en ek een moet aanskaf nou ja n costly storie.
Het maar begin by die nuwe goed van Toyota. Sover die D4D scoop met rubber = R 898. Ek het voorlopig n prys gekry op n nuwe D4D intercooler (moet uitvind of dit sal werk) en dit is R 6800 maar ek is nie seker die ou het my mooi verstaan nie. Het ook gekyk na die Prado intercooler maar nog geen pryse gekry nie. Sal tips wardeer.
Niel moenie oorhaastig koop nie jy kan omtrent enige intercooler daar inpas daar is meer as genoeg plek glo my ek het n cooler by Mr Turbo gesien vir R1100 baie goeie een moet ook nie die rubber koop vir die intyercooler nie ek wil eers kyk of ek hom ge modify kan kry anders mors jy ook geld . Soek solank iemand wat jou nie n arm en n leg gaan vra vir n bietjie aluminium welding nie. Die Scoop wat van n scrapyard ek meen hy is of reg of hy is opgesmash .
Maar glo my elke sent is dit werd
Everything keeps going right Toyota
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Frik dis reg so dankie. Ek sal eers die kat mooi uit die boom kyk voor ek begin koop. Soos jy kan sien het hierdie topic my aandag :D
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: Force Air Intake KZTE
ok ok. ek verstaan die setup nie so lekker nie. noem my stupid maar mense daar buite is mal of van hulle sinne beroof.
ek was by toyota vir die d4d scoop maar ek kan nie sien dat hy gaan werk nie want wat word van die bonnet se support rib in die middel? nou die simpel ding met sy rubber boot kos R898-00 ex vat terwyl die isuzu scoop wat breer is en beter gaan werk sonder om die middelste support rib te sny my R1300-00 kos met die rubber boot. waar die mense hulle pryse kry weet net die vader alleen.
my cooler gaan ek saterdag optel vir n woping R900-00 by mr turbo. die cooler is 450 x 320x 76 en is volgens die ouens van diesel pro meer as voldoende. al wat ek moet doen is net die standaard intake 180grade draai en korter sny. gevolglik kom daar n kort u bend op en 1 u bend en n kort down pipe af turbo toe.
dan kom daar nog die ou chippietjie. die diesel pro man het gese my bakkie is ussless verby and na die loer is ek ook meer oortuig. hoe klink 68kw en 198nm as die lux warm is. dit is maar uiters *a* as jy my vra en na die cooler gaan hy chip kry en dar volgens hulle behoort ek soos 1 wat hy klaar het 108kw en 348nm te kan doen.
die dng is net ek vang nie lekker julle bonnet scoops nie. glen het die isuzu scoop sonder om die rib te sny en frik het die d4d scoop en ek weet nie of hy die rib gesny het of nie.
sal like om te weet
ek was by toyota vir die d4d scoop maar ek kan nie sien dat hy gaan werk nie want wat word van die bonnet se support rib in die middel? nou die simpel ding met sy rubber boot kos R898-00 ex vat terwyl die isuzu scoop wat breer is en beter gaan werk sonder om die middelste support rib te sny my R1300-00 kos met die rubber boot. waar die mense hulle pryse kry weet net die vader alleen.
my cooler gaan ek saterdag optel vir n woping R900-00 by mr turbo. die cooler is 450 x 320x 76 en is volgens die ouens van diesel pro meer as voldoende. al wat ek moet doen is net die standaard intake 180grade draai en korter sny. gevolglik kom daar n kort u bend op en 1 u bend en n kort down pipe af turbo toe.
dan kom daar nog die ou chippietjie. die diesel pro man het gese my bakkie is ussless verby and na die loer is ek ook meer oortuig. hoe klink 68kw en 198nm as die lux warm is. dit is maar uiters *a* as jy my vra en na die cooler gaan hy chip kry en dar volgens hulle behoort ek soos 1 wat hy klaar het 108kw en 348nm te kan doen.
die dng is net ek vang nie lekker julle bonnet scoops nie. glen het die isuzu scoop sonder om die rib te sny en frik het die d4d scoop en ek weet nie of hy die rib gesny het of nie.
sal like om te weet
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Force Air Intake KZTE
Sny net rondom die rib. Ek het dit met my Boggom bakkie gedoen. Die lugvloei was steeds voldoende.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- frik
- Low Range 4WD
- Posts: 248
- Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: KZTE 3.0 4x4
- Real Name: Frik van Dyk
Re: Force Air Intake KZTE
Echotec ek sal more pics post jy het nie nodig om hom te sny nie maar dan gaan jy hom sien van buite af en ek wou dit nie he nie. Nadat ek hom gesny het het ek die rib weer versterk en glo my jy kan op daardie bonnet loop as jy wil.
Ek stem saam die agente is mal met hulle pryse maar nou ja ek wou nie sukkel en by scrapyards gaan rondloop nie dus het ek maar betaal.
Ek het nou weer gisteraand met die rubber gesukkel en sover is ek nog nie gelukkig nie het nog nie regtig n oplossing vir dit nie .
Ek stem saam die agente is mal met hulle pryse maar nou ja ek wou nie sukkel en by scrapyards gaan rondloop nie dus het ek maar betaal.
Ek het nou weer gisteraand met die rubber gesukkel en sover is ek nog nie gelukkig nie het nog nie regtig n oplossing vir dit nie .
Everything keeps going right Toyota
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Force Air Intake KZTE
Thys... ek sien daai bakkie 'n 'n twinkle in sy oog :)
To God be the glory