Wow Good News- At last Toyota has acknowledged their costumers grievances and are going to offer an upgrade for the Hilux and Fortuner Alarm systems. John Robbie of Radio 702 contacted Toyota SA and it was confirmed that it has become to easy for thieves to brake into the vehicles. Apparently there was also an outcry from some insurance companies who threatened not to insure the vehicles, unless Toyota do something about the Security Systems.
You can Contact Toyota Direct to get more information: (These details from Toyota SA on 702):
email: ccc@tsb.toyota.co.za
tel: 0800139111
I also saw in another forum a extract from an article in Die Rapport that Toyota will offer this upgrade. This copy was sourced from another forum.
Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
The Higher the security the more the risk of Hijackings. But that is just me.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Dit is goeie nuus as hulle nou 'n opgradering beskikbaar stel. Ek sal defnitief die FT vat vir die upgrade. Ek is seker dat hulle binnekort die nuwe modelle se pryse sal aanpas en dan die upgraded stelsel dan standaard uitbring in die voertuie.
Johan Marais
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Yip, het dit ook gehoor, maar ongelukkig in dit nie deel van jou motor plan nie, en die gaan jy voor self moet betaal. Dan is dit net 'n paar maande dan is die skelms weer ingelig.....ai tog!
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Ek het tot 'n e-pos ontvang vanaf Miway wat my inlig dat hulle my sal skakel sodra die upgrade beskikbaar is.
Know what you don't know.
- Jagerbom
- High Range 4WD
- Posts: 81
- Joined: Wed Sep 09, 2009 11:54 am
- Town: Lichtenburg
- Vehicle: Fj Cruiser , Suzuki Samurai met attitude en my geel monster Can-Am Renegade 800 4x4
- Real Name: Hansen
- Location: Lichtenburg
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Ja as ek maar net daai upgrade gehad het.
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 25, 2011 8:57 am
- Town: Montagu
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D 4x4
- Real Name: Andre
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
More se. My 1ste post of die Forum en ek moet se dié site is BAIE interresant, veral vir a "newbie" 4x4 outdoor junkie soos ek.
Op die punt wat bespreek word, my Toyota het so n week terug die nuwe sekuriteit instelasie gekry en my nie n sent gekos nie. Blykbaar lewer Toyota die diens gratis aan die nuwe Toy eienaars. Ek hoop die bietjie info help.
Op die punt wat bespreek word, my Toyota het so n week terug die nuwe sekuriteit instelasie gekry en my nie n sent gekos nie. Blykbaar lewer Toyota die diens gratis aan die nuwe Toy eienaars. Ek hoop die bietjie info help.
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Dankie Andre and baie welkomAmberjack wrote:More se. My 1ste post of die Forum en ek moet se dié site is BAIE interresant, veral vir a "newbie" 4x4 outdoor junkie soos ek.
Op die punt wat bespreek word, my Toyota het so n week terug die nuwe sekuriteit instelasie gekry en my nie n sent gekos nie. Blykbaar lewer Toyota die diens gratis aan die nuwe Toy eienaars. Ek hoop die bietjie info help.
Seker jy sal dit hier saam met ons geniet
Loer gerus hier dis 'n goeie plek om te begin en welkom te voel:
viewforum.php?f=137" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 25, 2011 8:57 am
- Town: Montagu
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D 4x4
- Real Name: Andre
Re: Toyota to Upgrade Security System for Hilux/Fortuner
Baie Dankie Oooms. Ek is seker ek sal die geniet.