IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Haha!
Op 'n ernstiger noot: As die enjin 'n chip wil laat doen, beveel sommer 'n stukkie vis ook aan!
Ok dan, op 'n regte ernstige noot: Dit hang af wat, wie, hoe en waarvoor. Die grootste faktor wat die enjin se lewensduurte bepaal: Die mo3r wat die stuurwiel vashou!
Last edited by Thabogrobler on Tue May 24, 2011 6:14 pm, edited 1 time in total.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Wel stel dit so... jy gaan verskillende opinies kry. Ek reken 'n 'n Diesel is 'n olie brander en die lekkerste slap chips word in ouerige olie gekook. So ja.... streng gesproke kan 'n diesel engine 'n chip doen
PS: Welkom by die forum en dankie vir die cryptic clues
PS: Welkom by die forum en dankie vir die cryptic clues
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Martin n friend van my het sy Prado laat chip en was ingenome gewees hoe lekker hy toe trek,maar hy het toe kort daarna opgepak en die agente soek toe R123000.00 om hom reg te maak.Raai toe wat gebeur volgende............................................................................................................................................Jip jy is reg hy loop ook nou met n Lexus V8.Hoekom het hy opgepak?ek weet nie ek raai maar daai chip het daai diesel engin harder gelaat werk as wat goed was vir hom.
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Ek glo nie dat dit die chip se skuld is dat die enjin op gepak het nie. Maar ek sal maar kyk hoe lank my bakkie gaan hou, hy was nog nie eers een jaar oud nie toe laat chip ek hom.
Dit hang ook maar af hoe hard jy daai diesel enjin ry???
Dit hang ook maar af hoe hard jy daai diesel enjin ry???
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 264
- Joined: Fri Feb 20, 2009 9:46 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 D/C KZTE 4x4
- Real Name: Robert
Re: IS DIT GOED VIR N DIESEL ENGIN OM N "CHIP" TE LAAT DOEN?
Ek weet net party chips laat die engine "overfuel" what verhoog Exhaust Gas Temps en kan veroorsak dat heads crack. veral KZTe heads. As Sekere matskappye intercoolers insit dan chip hulle die engine ommeer krag te maak. so dan verloor jy die benefit van coeler EGTs ( wat n intercooler gee)