Alu-kappie
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Alu-kappie
Na baie navrae en kopkrap het ek besluit om vir my hier in die UK 'n aluminium kappie laat maak. Ek wou vir my een van die Kaap af gelaat ship het, maar baie van die ouens vir wie ek ge-email het, het nooit terug gekom na my met pryse nie. Nogals bad
Die ouens is so bietjie besig nou en dis mos nou ses weke skoolvakansie ook so hulle so bietjie understaff wat beteken ek moet wag tot September. Gelukkig bou hulle die kappie in twee dae wat nogal vinnig is.
Hier is solank 'n foto van hoe dit gaan lyk.
Ek is baie opgewonde Ek hoop ek kan nog een kamp inwerk voor die winter weer op ons is, aangesien ek die heel somer met 'n gebreekte been in die huis gesit het.

Re: Alu-kappie
Netjies! Jy sal nie spyt wees nie
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Alu-kappie
Mooi!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Alu-kappie
Looks great just out of interrest what did they charge over there?
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Alu-kappie
Dit is so tussen £1500 tot £2000. Die duurste een het tafel slide en is binne met 'n soort mat uit gele. Die ouens bou nie eintlik kappies vir overland travel nie, dit sal hul twee kappie wees wat hulle nou vir die gebruik bou en hulle gaan so paar ekstra versterkings insit vir my.Thunder02 wrote:Looks great just out of interrest what did they charge over there?
http://www.njaluminiumlinings.co.uk/alu ... c-275.html" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Alu-kappie
Dit behoort baie goedkoper te wees, aluminium is mos volop daar van al die Landrovers wat geskrap word.
Hoop nie daai pommies gaan die hele ding aanmekaar "rivit" nie?
Hoop nie daai pommies gaan die hele ding aanmekaar "rivit" nie?
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Alu-kappie
It has been a while!! Ek het toe die kappie se maak maar ge-cancel. Ek wou gehad het die kappie moes lyk soos die wat African Outback bou, maar die ou will dit nie so bou vir my nie. Ek wou ook nie 'n Alu box agter op die bakkie gehad nie want ek was bang dit gaan soos 'n Eskom bakkie lyk.
So ek het gister die ARB kappie bestel met die internal cage wat help vir as jy 'n tent wil op sit. Het taamlik op gelees oor die kappies en hulle is baie goed gebou en pas mooi by die voertuig. Met die cross bars, internal cage, air vent and lift up side windows kos die kappie amer 'n plaas se geld. Ek kry nou nog so naar kol op maag as ek net daaraan dink.
Hulle sê dit sal so tussen 3-4 weke vat vir aflewering, ek sal dan foto's opsit.

- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Alu-kappie
Daai ARB kappies is duur maar is seker hulle geld werd, maar ek hou net meer van die alu se voorkoms.
Laai daai kiekies as jou kappie op is dat ons kan sien
Laai daai kiekies as jou kappie op is dat ons kan sien
- Fred79
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 352
- Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
- Town: Kent UK
- Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
- Real Name: Frikkie
Re: Alu-kappie
Kappie is gister afgelewer en ons het hom gou gister aand op gesit. Het op die oomblik gemengde gevoelens oor die kappie , baie geld vir al daai plastiek.
Ek moet nog die roof bars en roll cage inbou maar dit reen al weer vandag so ek sit maar voor die rekenaar. Ek het ook 'n air vent laat insit so as ek eendag grondpad ry dan sal dit darem help vir die stof.
Vir al daai geld lyk hy darem mooi en dit pas mooi by die bakkie

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Alu-kappie
Dis een baie mooi bakkie.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Alu-kappie
Dit lyk heel goed
Re: Alu-kappie
Lyk heel nice Fred
- Gemsbok
- High Range 4WD
- Posts: 73
- Joined: Tue Feb 21, 2012 12:46 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4 AT
- Real Name: Lappies
- Club VHF Licence: HC186
Re: Alu-kappie
Dit lyk goed Frikkie! Is daar darem grondpaaie en 4x4 roetes wat wat julle kan gaan ry?