Do one need a body lift to fit a KZ motor in a SFA?
Just curious.
KZ-TE in a SFA
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
KZ-TE in a SFA
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: KZ-TE in a SFA
Kan nie dink dat dit gaan nodig wees nie....hulle sit v8 in sonder n lift dalk. Net die intercooler na voor die radiator skuif en nie bodie engine los nie sal die ding doen
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: KZ-TE in a SFA
Dit werk beter met een, jy moet die enjin n bietjie terugskuif om die fan in te kry en dan hang die radiator ook nie so ver onder uit nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: KZ-TE in a SFA
MAAR as jy al die moeite gaan doen, hoekom gaan jy nie sommer direk vir 'n D4D nie???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZ-TE in a SFA
Eish, dit sal 'n monster wees;-)Thabogrobler wrote:MAAR as jy al die moeite gaan doen, hoekom gaan jy nie sommer direk vir 'n D4D nie???
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: KZ-TE in a SFA
Wel koste gewys gaan die D4D net effe duurder wees sou ek dink.
Ek glo dat watse Diesel ombouing jy ookal doen met 31" bande moet jy diff ratios ook vervang
hetsy dit 'n;
2.5TDI WL
3.0 KZ TE of dan nou 'n D4D is
Ek glo dat watse Diesel ombouing jy ookal doen met 31" bande moet jy diff ratios ook vervang
hetsy dit 'n;
2.5TDI WL
3.0 KZ TE of dan nou 'n D4D is
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: KZ-TE in a SFA
Kry twee D4D agter diff senters, hulle pas albei in die import SFA, diffs en dan het jy sommer twee lockers, jy kan gebuigde D4D diffs koop vir rondom R2500 as jy bietjie soek
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: KZ-TE in a SFA
Allan, kan jy die 4Y se crown wheel en pinion net dan oorbou op die nuwe centre portions??? Jy besig om my 'n idee te gee....Hoppy wrote:Kry twee D4D agter diff senters, hulle pas albei in die import SFA, diffs en dan het jy sommer twee lockers, jy kan gebuigde D4D diffs koop vir rondom R2500 as jy bietjie soek
George skuus ek hijack jou thread sommer....
Johan Marais
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: KZ-TE in a SFA
Da verklap jy nou my planneHoppy wrote:Kry twee D4D agter diff senters, hulle pas albei in die import SFA, diffs en dan het jy sommer twee lockers, jy kan gebuigde D4D diffs koop vir rondom R2500 as jy bietjie soek
Hoppy wat sou so D4D ombouing uitwerk, enige idee?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!