why kross breed?????
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
why kross breed?????
Ok ons almal hoort aan die "hilux" club. Want ons hou van toyota en meeste mense sal by hom staan om dat ons afrikaaners glo dat n toyota hilux die bakkie is vir ons omgeewing. Nou my vraag is hoekom n ford/masda ens insit. Ek verstaan vroer was daar seker n oorloop van ford v6 engines. Maar vandag is daar n magdom toyota engines om van te kies. En die dat iets soos n 1uz fe (lexus v8) n duur ombouing is , is bog! My hele ombouing van n 2.8 diesel na V8 lexus was R24k en kon seker nog so 5+k minder gewees het as ek dit nou weer moet doen. En dan die extra krag teenoor se ma n ford v6 is nie eers in aanmerking nie want die 2 is heeltemal ver van mekaar af. En dan kan ek se ek ry n toyota nie n mix breed nie. Of n hilux powerd by ford nie. Ek ry n TRD n toyota rasing developement hilux want als is toyota. Maar net my meening!
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: why kross breed?????
Ek stem 50% saam. Dit is vir my ook baie beter om by Toyota te bly.
Maar ek verstaan ook as ander mense iets ander wil probeer, ek is seker hulle het hulle redes. Of dit nou geld of hart sake is.
Ek is ook net een van die gelukiges wat kan bekostig om die Lexus in te sit, kyk Toyota bly maar baas, maar gun ander hulle eie troeteldiere.

-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Why cross breed?????
Different strokes for different folks?
Party hou van steaks, ander verkies tjoppies en daar is waaragtig ouens wat van vis hou!!!
Party hou van steaks, ander verkies tjoppies en daar is waaragtig ouens wat van vis hou!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- FJCruiser-ZN
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 458
- Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
- Town: Durban
- Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
- Real Name: Tony
- Club VHF Licence: X224
Re: why kross breed?????
I have to agree with Jaques
If you do a transplant, and it's not a Toyota Engine you can't scream Toyota all the way....
I'm not saying there isn't better engine's out there, I for one wouldn't mind fitting a diesel to my 2.7i. 5km/l is ridiculous.
However if I did do the conversion it would be a Toyota engine.
T

If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: why kross breed?????
Dis seker waar ja, kyk ek probeer niemand afkraak nie. Probeer einlik net die wat Lexus insit teen 80k ens se hulle skrik die mense af, dis glad nie so duuur nie , bygese as jy dit self doen. Verstaan labour kos. Ek het ook eers begin kyk na ford ens en later gelukig by n ou uitgekom wat eerlik was en gese het wat dit eintlik kos. Maar om 50k wins te maak uit n mede suid afrikaaner is rof, en n 80k ombouing op n lux wat maar eintlik 50k boek waarde het is mal. Maar ja almal het seker maar hulle doel en prys. Hier naby my is n ou wat so 10 motor ombouings (net lexus) deon n maand en hy vra 45k 4x2 en 55k 4x4. Pre wired motors 15k vir 4x2 en so 18k vir 4x4. Ek dink dis meer bilik as die 80k+.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: why CROSS breed?????
Verseker is R55k beter as R80k!
Dis net, as jy nie R55k het nie, sal 'n R10k Ford V6 maar moet werk?
Kyk, vir een is ek nou nie iemand vir conversions en die goete nie, maar hulle het hul plek.
In my geval, ek het 'n SFA vir speel - ek sien nie die nut daarin om R50k+ te blaas om 7 keer per jaar te gaan speel nie; as jy dan die sommetjie maak, kan jy netsowel 'n Range Rover gaan huur vir daai naweek en hom deur sy passies sit?
Sodra ek ek nie meer met my hande my geld moet verdien nie sal 'n Lexus V8 darem maar lekker wees....Of 'n Cruiser TDV8...of dalk 'n 454 Chevy????
Eendag, eendag.... :wink2:
Dis net, as jy nie R55k het nie, sal 'n R10k Ford V6 maar moet werk?
Kyk, vir een is ek nou nie iemand vir conversions en die goete nie, maar hulle het hul plek.
In my geval, ek het 'n SFA vir speel - ek sien nie die nut daarin om R50k+ te blaas om 7 keer per jaar te gaan speel nie; as jy dan die sommetjie maak, kan jy netsowel 'n Range Rover gaan huur vir daai naweek en hom deur sy passies sit?
Sodra ek ek nie meer met my hande my geld moet verdien nie sal 'n Lexus V8 darem maar lekker wees....Of 'n Cruiser TDV8...of dalk 'n 454 Chevy????
Eendag, eendag.... :wink2:
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: why kross breed?????
Jacques, jy het n goeie punt daar, maar ja nie almal het die geld nie,
Ek het bv. my bakkie gekoop met sy V6 Ford, aan die begin het dit my grensloos irriteer, hierdie Hilux met sy Ford motor in...
Maar as ek elke keer my voet neersit en ek hoor daai perde dink ek hel, hoekom nou die inruil, soos ek beina n paar maande terug gedoen het, vir n 4 silinder met swakker brandstof verbruik.. en die conversion werk 100%..
Nee wat eks dood gelukkig met my fordjie, as ek die $$$ eendag het, sal ek hom wel uithaal, maar vir n straight 6 TOYOTA

If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: why kross breed?????
Ja toemaar, ek ken iemand met 'n LTD wat die Ford V6 in gehad het, sy agterent kon skop oor hy die conversion gedoen het en nou R50K spandeer het op 'n Lexus 1UZ plus 'n paar ander fieterjasies...nou ja...soos hy self sê dis sy bakkie en dis vir hom wat hy dit doen. Op die ou end is dit nog steeds minder as om 'n 2de handse D4D te koop om soos Thabo sê, 4 keer per jaar te kan speel of boswa sleep.
My opinie...2jz op 'n SFA met standaard ratkas
My opinie...2jz op 'n SFA met standaard ratkas
- roeland.vlok
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Wed Oct 17, 2012 10:36 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 97 SFA Hilux
- Real Name: Roeland
Re: why kross breed?????
Jacques ek voel dieselfde as jy...
Dis soos om pampoen met sout te eet!
Dis soos om pampoen met sout te eet!
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: why kross breed?????
Kyk ek weet van nie geld het om n ombouing te doen, het nou vir 6 maande sonder werk gesit na n retrenchment en het. My ombouing in die tyd gedoen. My hele punt was dat van die manne wat ombouings doen die manne soos ek afskrik met hul prys en dan besluit mens om iets in te sit wat jy nie regtig wou he nie maar kon bekostig. En vir die 2jz manne ja we'll is seker baie meer hp daar, in voortrekker nou die aand n man metn sfa met n 1jz watal die gti laat g a t sien het. Ek wou n 3.4 ford v6 ingesit het maar dis soo skaars. Turbo motors ja we'll ek wou ma n V8 gehad het aangesien my vrou n V8 disco ry moes ek viniger as sy kon wees.
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: why kross breed?????
ink wrote:Kyk ek weet van nie geld het om n ombouing te doen, het nou vir 6 maande sonder werk gesit na n retrenchment en het. My ombouing in die tyd gedoen. My hele punt was dat van die manne wat ombouings doen die manne soos ek afskrik met hul prys en dan besluit mens om iets in te sit wat jy nie regtig wou he nie maar kon bekostig. En vir die 2jz manne ja we'll is seker baie meer hp daar, in voortrekker nou die aand n man metn sfa met n 1jz watal die gti laat g a t sien het. Ek wou n 3.4 ford v6 ingesit het maar dis soo skaars. Turbo motors ja we'll ek wou ma n V8 gehad het aangesien my vrou n V8 disco ry moes ek viniger as sy kon wees.
Goeie punt daar beet
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Pora
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 422
- Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
- Town: Brakpan
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d
- Real Name: Pora
- Location: JHB
Re: why kross breed?????
anything Japanese will last :)
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: why kross breed?????
Think it is because of affordability and for some people what will fit his driving profile.
For example when you fit a Turbo Diesel to a SFA one of the engines with the best power curve for offroading is the old 2.5 Ford/Mazda Turbo diesel and it also fits very easily into a SFA. A 3.0D4D would be nice but the cost is astronomical and is not that easy to fit in a SFA.
Some people like to remain pure and then you get some who think at the practical and cost applications.
Some guys will fit his Toyota engine, no matter what it cost, others will be practical and think whether it would be worth the money if he only uses his vehicle 7 times a year.
Me personally, I like to keep it standard. Although my heart is burning for a Lexus V8 I prefer the reliability of a stock standard vehicle.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Why cross breed?????
Hei Thabo, wat het jy teen ons Capies ? Ons hou van ons vis en patats !Thabogrobler wrote:Different strokes for different folks?
Party hou van steaks, ander verkies tjoppies en daar is waaragtig ouens wat van vis hou!!!
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Why cross breed?????
Vis vs Skaap tjoppie????KOBUSL wrote:Hei Thabo, wat het jy teen ons Capies ? Ons hou van ons vis en patats !Thabogrobler wrote:Different strokes for different folks?
Party hou van steaks, ander verkies tjoppies en daar is waaragtig ouens wat van vis hou!!!
Nee wat, jy gaan verseker verloor!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: why kross breed?????
Julle ouens daar bo eet pap.. ons eet vis.. Ek verkies 'n lekker gebraaide snoekie enige dag...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: why kross breed?????
Horses for courses, ek het al drie Hiluxe gehad met Ford V6's in, hulle was goedkoop, het my nooit gelos nie en hulle was ligter op brandstof as n 4Y, ek kan nie dieselfde se van n Lexus nie.
Petrol is in elk geval so "Last Century" gee my eerder n "Parafien Masjien".
Petrol is in elk geval so "Last Century" gee my eerder n "Parafien Masjien".
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: why kross breed?????
My volgende sal ook maar diesel wees.Ek self hou nie van kroos breeds nie.Maar waarna ek sal kyk is daai Cummings van die foton bakkie.Net omdat ek al met Cummings op bote gewerk het.Daai goed is nogal taai.Die cummings nou.Hoppy wrote:Horses for courses, ek het al drie Hiluxe gehad met Ford V6's in, hulle was goedkoop, het my nooit gelos nie en hulle was ligter op brandstof as n 4Y, ek kan nie dieselfde se van n Lexus nie.
Petrol is in elk geval so "Last Century" gee my eerder n "Parafien Masjien".
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"