heeeeelllllllp asb ek het n 2005 d4d 4x4 ek wil voor suspensie lig probleem is niemand kan my se watter lengte shock om te gebruik nie ek het n plaaslike knaap wat vir my coils gemaak het en dit is omtrent wa dit gestop het was by midas george en al die shock oukies maar hul wil net die hele conversion verkoop soos ek se myne ma n diy job en die ponde ma aan die min kant want ek besig met die lexus conversion ook nog
Sent from my iPad using Tapatalk HD
suspensie upgrade
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: suspensie upgrade
Lug jy net die voorkant? As dit die saak is kan jy maar net Monroe's gebruik. Maar hulle is n bietjie swak op die onderste mounting and as jou spring hard is kan hy onder breek as jy n moviese slaggat slaan.
- bos suzi
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Thu Nov 08, 2012 11:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Suzuki Jimny
- Real Name: Delko
Re: suspensie upgrade
Jy kan probeer om by diesel electric in pta wes reg te kom,
Hulle het die katalogis vir safari shocks,
maar jy benodig die volgende inligting,
-Shock extention lenth
-Shock top mounting, Dikte van shockbush en groote van gat vir bv n eyelet, of diameter van stud.
-Jy sal moetr kyk na die safaries of its heavy duty,
Alternatief is daar n plek valuemart langs army stores in mitchel straat wat jou kan help met ranchos en monroe.
Alle sterkte, waar het jy die coils laat doen?