My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Dis waarmee ek gespeel het nog lank voor ek aan 4x4's gedink het
4AGE Supercharger Moter met T3/4 Turbo, Mr Turbo fuel management system... Baie M3's se g@tte geskop
4AGE Supercharger Moter met T3/4 Turbo, Mr Turbo fuel management system... Baie M3's se g@tte geskop
- Attachments
-
- Tazz Agter.JPG (236.01 KiB) Viewed 2669 times
-
- Tazz Moter.JPG (248.51 KiB) Viewed 2669 times
-
- Tazz Regterkant.JPG (258.49 KiB) Viewed 2669 times
-
- Tazz Turbo.JPG (207.14 KiB) Viewed 2669 times
-
- Tazz Voor.JPG (268.57 KiB) Viewed 2669 times
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
BAIE NICE hoor :!: :!: ek kan net sien hoe lyk daai m3 manne
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Ek het al tot a "comment" gehad by die robot... "is daai n 2liter twin turbo"ROOFER wrote:BAIE NICE hoor :!: :!: ek kan net sien hoe lyk daai m3 manne
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- Wurmscooby
- Low Range 4WD
- Posts: 225
- Joined: Sat May 25, 2013 10:51 am
- Town: Cape town
- Vehicle: 1996 2.4 SFA
- Real Name: Deon
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Mooi, maar waars die Mud's?
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Lekker man,ook nog 1 van my drome is om n Lexus Is200 tevat en n 2jzgte engine intesit met lekker groot single turbo.;)
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk 2
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Hennie, ek is so bly jy kom navore met jou getuienis! Ek het vir jou iets in die pos wat gekoppel is aan jou registrasie nommer op die voertuig. My speurders het die docket op 'n stadium laat lê omdat hulle nie 'n vaste adres kon kry van die eienaar nie. Die wêreld is maar klein!
Hoop ons sien mekaar gou!
Hoop ons sien mekaar gou!
-
- High Range 4WD
- Posts: 45
- Joined: Thu Apr 04, 2013 11:03 pm
- Town: jhb
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Juan
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Lekker man, lekker
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Die lyk na 'n lekker speelding, het jy hom nog ?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
met daai wa gaat ek DIEP innie moeilikheid beland .....
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Hey wenna.. jy sal laat my hart n beat skip so vroeg in die oggendRianc wrote:Hennie, ek is so bly jy kom navore met jou getuienis! Ek het vir jou iets in die pos wat gekoppel is aan jou registrasie nommer op die voertuig. My speurders het die docket op 'n stadium laat lê omdat hulle nie 'n vaste adres kon kry van die eienaar nie. Die wêreld is maar klein!
Hoop ons sien mekaar gou!
If I can't go in my Hilux I ain't Going
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: My X - Speelding voor die wereld van 4x4's
Hi Pieter, nee donkie jare terug al verkoop..pietpetoors wrote:Die lyk na 'n lekker speelding, het jy hom nog ?
Eh het die moter een winters oggend geblaas opad huistoe, ja opad terug van die kroeg af.. niemand se vir my my kar kan nie spin nie.. elkgeval destyds toe die verstand nog min was
Ek het die hele conversion toe verkoop en n 20v Rsi moter in gebou, ek kon ratte ruil teen n gemaklike 9500 RPM.. met die Management wat in was.... ek het ongelukkig nie meer fotos van die ombouing nie, en later maar net g@tvol geraak vir al die herstel... flywheel boute afdraai, engine mounts breek, management wat kort kort gestel moet word en en en...
Maar ek mis hom/ haar nog elke dag
If I can't go in my Hilux I ain't Going