Inverter queries

Modifications to any other vehicles or things which can benefit any of the other vehicles owners.
Post Reply
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Inverter queries

Post by grobbepj »

I have gotten an 800 watt inverter as a gift, but dont really know a lot about these gadgets. I have scan some threads and there are talk about "pure sine" inverters as being the better option. As oppose to what?
How do I know which I have?
What is the difference between them? (In layman terms please)
Are they essentially the same or are there applications for which either one can or should not be used?
Thanks for all inputs...
I have attached a pic of the box of mine (and you are welcome to tell me if its is a piece of sh... Well not chocolate)
ImageUploadedByTapatalk1393660925.324828.jpg
(248.03 KiB) Downloaded 591 times
ImageUploadedByTapatalk1393660969.702658.jpg
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: Inverter queries

Post by KOBUSL »

Dagse Pieter,

Wat jy het is nie 'n pure sine wave inverter nie, want dit staan nerens nie.
Pure sine wave : ( onthou ek is maar dom ) die krag loop in 'n sinus golf, soos van Escom, en is goed vir alles ( waarvan die verbruik minder as jou 800 watt is ) Enige ding met 'n element is dodelik vir 'n inverter, dit vreet batterye erger as 'n v&bR@r. Maw die golf loop egelig op en af, soos wat in ons wiskunde boeke was.

Modified sine wave is wat jy het. Dit is goed vir ligte en laaiers en goed wat nie met motors aangedryf word nie. Dit kan werk, my ondervinding is dat dit warm word. Yskaste is nie baie gelukkig nie, om die goed aan die gang te kry verg meestal baie meer krag as wat hulle gebruik as hulle loop. Die wave is nie mooi gerond nie, en is eerder vierkant golwe, en is dus uit sinkronisasie met 'n gewone sinusgolf. Dit lyk soos 'n vierkant bo die lyn en en dan 'n vierkant onder die lyn. TV's, radios en dies meer werk, maar jy kant 'n brom op klanktoerusting hoor by party inverters.

Anderkant van die saak is die battery(e) moet gelaai word. By die huis sal jy dus nie die inverter gebruik nie, meestal vir kamp of boendoes. Jy kan die voertuig se battery gebruik, maar daar is ook 'n paar dinge by betrokke. Hoofsaak is dat jy nie die battery so pap moet trek dat jy nie weer die voertuig aan die gang kan kry nie. Gebeur maklik as jy sit en TV kyk ( ja, daar is ouens wat met 'n TV kamp ) . Kraggereedskap sal ook werk, maar oor die algemeen is 800 w maar lig vir die meeste van die goed.

Ek vermoed jou model is maar gemik op vakansie behuising, met 'n sonpaneel of twee op die dak, sodat jy darem iets van jou 220 v goed kan gebruik. Met so 'n sisteem sal die controller die battery beskerm : dit sny die krag af as die load as jy se maar by 11,5 v kom.

Dit werk so : panele op die dak laai die batterye deur 'n controller. Die controller beheer die volts wat inkom na die batterye. Uit die controller is die punte na die load : daaraan is die inverter gekoppel, en van hom 220 v. Gewoonlik sny die controller die load as die volts laag word ( soos genoem ) Hoop jy kop iets hieruit :idea:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
Post Reply

Return to “General Mods”