Petrol Line normally closed solenoid valve
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek

Hello All
Not wanting to lose another Hilux (4.0 V6) I am wanting to install a solenoid valve on my fuel line.
Has anybody done this yet?
Any hints you would like to share?
Any pitfalls to watch out for?
And where can I find above mention solenoid.
Thanks

Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!

-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Ek soek ook sulke ene.
Het lank terug 'n plek gekry wat kon supply maar dit was %$^#$^$@^@&&(* duur!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Ek mag of mag dalk nie so ene op my bakkie hê.
Het 'n solenoid by mettes auto elec in Stellenbosch gekry. Wel 'n pel het dit vir my gekry. Dink dit was hier by R300-400 rond gewees. Relay + fuse + versteekte skakelaar. Bakkie sny binne 1min uit op idle. Kort so 30sek-1min se swaai van die starter motor om hom weer te start wanneer jy vergeet het om die skakelaar weer aan te sit. Ek trek krag vanaf die sigaretaansteker sok af vir die skakelaar. Dus trek die solenoid nie jou batt dood as jy staan nie.
Het 'n solenoid by mettes auto elec in Stellenbosch gekry. Wel 'n pel het dit vir my gekry. Dink dit was hier by R300-400 rond gewees. Relay + fuse + versteekte skakelaar. Bakkie sny binne 1min uit op idle. Kort so 30sek-1min se swaai van die starter motor om hom weer te start wanneer jy vergeet het om die skakelaar weer aan te sit. Ek trek krag vanaf die sigaretaansteker sok af vir die skakelaar. Dus trek die solenoid nie jou batt dood as jy staan nie.
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Thanks Johan het jy dalk 'n maak van daai solenoid?
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Dis mos brandstof inspuiting....pasop dat jou pressure pomp nie teen 'n toe valve vas pomp nie.
Daar is anner makiliker maniere om brandstof inspuiting nie te laat werk nie...

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Johan ek hoor graag meer ....
hoe werk dit op n voertuig met brandstof inspuiting ??
wanneer jy die ingition draai sny die krag na die ander uitsette ... dan sal daai solenoid toe maak .....
jy het dus n krag punt nodig wat lewendig bly terwyl die starter swaai.
was makliker met die carburator modelle.
hoe werk dit op n voertuig met brandstof inspuiting ??
wanneer jy die ingition draai sny die krag na die ander uitsette ... dan sal daai solenoid toe maak .....
jy het dus n krag punt nodig wat lewendig bly terwyl die starter swaai.
was makliker met die carburator modelle.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
PM sent Quentin...
It is all in the art of deception LOL
It is all in the art of deception LOL
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Stef, daardie pomp in die tenk pomp tot op X druk dan stop hy. So hy loop nie heeltyd nie. Hy handhaaf net 'n sekere druk in die fuel lines. Nou as die lyn toe gemaak word kom hy net vroeër by sy druk afsny punt uit.
ChrisF, dit was die laaste 2 jaar nog nie 'n probleem nie. As ek die aand (jy vergeet gewoonlik in die aand na 'n dop of 'n kuier) vergeet het om die skakelaar te gooi, dan sit ek vir skakelaartjie aan, maak bonnet oop en pomp die hand pompie op die filter 'n paar keer. Dan swaai hy net vir 15s voor hy vat.
Daar was in die begin 'n stickertjie op. Ek sal onder die bakkie moet gaan kyk of daar nog iets staan wat die vervaardiger aandui.
Ek kan ook bysê, ek het nog geen verandering in die werking of betroubaarheid van die dieselpomp waargeneem nie. En ek het al 'n paar keer vergeet.

- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
EK kan by se dat as jy 'n valve kry moet jy seker maak dis nie 'n jap-scrap een nie, en maak maar seker van die bedrading dat alles 100% reg is. So ding kan jou maak staan op k.........k plekke as die ding probleme gee.
- JohanW
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 477
- Joined: Sat Nov 17, 2012 9:56 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 2014 Land Cruiser 76 V8
- Real Name: Johan
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Stem 100% Wayne.
Ek ry 'n noodgeval stukkie pyp saam vir die dag wat ek nodig het om die solenoid te bypass. Hou dit ook ingedagte as jy 'n plekkie soek vir die solenoid.

- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Thu Aug 06, 2015 7:37 pm
- Town: Gobabis
- Vehicle: 4L DC 4x4 / 3L D4d DC 4x4
- Real Name: Naas
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Naand manne.ek het sel noudie dag aan so tiepe plan gedink toe ek my v6 se ponp vervang het.gaan dit nie beeter wees as mens net n switch op die ponp se power suply sit nie.dan kan niks verkeerd loop nie .as jy nie daai switch aansit nie pomp hy net een voudig nie en klaar.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Dis nogal nice, het nie geweet die pomp kan uitsny nie, moet seker dan 'n elektronies sensor hê iewers. Weet nie of myne dit het nie.JohanW wrote:Stef, daardie pomp in die tenk pomp tot op X druk dan stop hy. So hy loop nie heeltyd nie. Hy handhaaf net 'n sekere druk in die fuel lines. Nou as die lyn toe gemaak word kom hy net vroeër by sy druk afsny punt uit.
Naas P wrote:Naand manne.ek het sel noudie dag aan so tiepe plan gedink toe ek my v6 se ponp vervang het.gaan dit nie beeter wees as mens net n switch op die ponp se power suply sit nie.dan kan niks verkeerd loop nie .as jy nie daai switch aansit nie pomp hy net een voudig nie en klaar.
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 933
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Ek het die solenoids (vir my en Johan) by Mettes Auto Electrical in Stellenbosch gekry teen R350 vir een. Ek moet se hulle werk baie baie goed. Ek dra 'n klein stukkie fuel line saam vir die geval dat die solenoid breek maar ek dink noe dat dit gaan gebeur nie, want dis die selfde solenoid wat hulle gebruik vir die VESA Level 5 anti-theft en Mettes se ouens se dat hulle nooit 'n probleem gehad het nie.
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Maar waar in die Gauteng kan ons dit kry is die groot vraag?niclemaitre wrote:Ek het die solenoids (vir my en Johan) by Mettes Auto Electrical in Stellenbosch gekry teen R350 vir een. Ek moet se hulle werk baie baie goed. Ek dra 'n klein stukkie fuel line saam vir die geval dat die solenoid breek maar ek dink noe dat dit gaan gebeur nie, want dis die selfde solenoid wat hulle gebruik vir die VESA Level 5 anti-theft en Mettes se ouens se dat hulle nooit 'n probleem gehad het nie.
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Dalk Bosch Diesel Electric?
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Het glad nie aan hulle gedink nie, ThanksStef wrote:Dalk Bosch Diesel Electric?
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
- niclemaitre
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 933
- Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 99 IFS DC 4x4
- Real Name: Nic
- Location: Stellenbosch
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
As jy nie reg kom nie, laat my weet en ek sal gaan bestel by Mettes
Happy trails
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
Nic
SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Drankiesniclemaitre wrote:As jy nie reg kom nie, laat my weet en ek sal gaan bestel by Mettes
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Petrol Line normally closed solenoid valve
Caelex?