My mechanic hier innie Strand het aangebied om vir my 'n 7Mge in te bou. Ek moet net die mouter en parte koop... Free Labour!
Hy is 'n redelikke ou toppie wat op sy dag (30 jaar gelede) heelwat stock cars en dinge help bou het.
Hy wil vir die mouter 'n carb op sit, want lyk my hy is bietjie bang vir electronics. Hy's 'n goeie oom, maar beslis nog "old school".
Wat dink die slimmes onder julle van die carburator gedagte?
Wat sal 'n ervare ou my charge vir 'n volledige en ordentlikke (drive in and drive out) 7Mge conversion?
Hoppy...stel jy belang om so iets aan te pak?
7M met carb??
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
7M met carb??
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7M met carb??
Ek weet Hoppy het al sulke carb-jobs op 7MGE's gesien/aan gewerk. Weet nie hoe hulle loop nie, jy moet by hom hoor.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 7M met carb??
Nee, ek sal nooit carb gaan nie, om die waarheid te sê ek weet nie hoe gaan hy dit doen nie en waar gaan julle die regte manifold kry vir dit nie. Daai goed is so maklik om te doen met die ECU dat ek dink jy gaan net jou tyd mors met n carb en baie krag verloor . Jy sal nooit die selfde krag maak met die carb as met die OEM fuel injection nie, as die carb beter was so Toyota nie injection gegaan het nie. Daar is manne wat die drive in and out doen maar hulle is in Transvaal.swartvark wrote:Wat dink die slimmes onder julle van die carburator gedagte?
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7M met carb??
Ek stem saam met Jaco, jy gaan nooit die engine tot sy volle potensiaal kan benut met 'n carbie nie. Die ECU stuffs is nie so moeilik om te doen nie en daar is 'n paar ouens hier in die Kaap ook wat dit vir jou kan doen.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: 7M met carb??
Jy sien, praat met Hoppy ek verstaan hy verstaan ook die goed lekker en baie van die manne maak van sy dienste gebruik dis wat hy doen.ThysdJ wrote:'n paar ouens hier in die Kaap ook wat dit vir jou kan doen.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: 7M met carb??
Thanks julle.
Die oubaas wat die voorstel gemaak het seker maar net meer selfvertroue om aan carbs te werk as om die electronics aan te pak.
Ek stem saam, ek betaal dan liewer iemand met meer onlangse ondervinding om die job reg te doen.
Ek sal vir Hoppy 'n PM stuur.
Die oubaas wat die voorstel gemaak het seker maar net meer selfvertroue om aan carbs te werk as om die electronics aan te pak.
Ek stem saam, ek betaal dan liewer iemand met meer onlangse ondervinding om die job reg te doen.
Ek sal vir Hoppy 'n PM stuur.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 7M met carb??
bel hom sommer, dan gaan jy gouer 'n response kry.. sy nommer is op sy profile..