4x2 tot 4x4

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

4x2 tot 4x4

Post by Johan »

Nuwe projek...maak KZTE single cab 4x4..daar was mos nooit een gebou deur Toyota nie
Was gelukkig gewees het dc KZTE wat gerol het se ratkas voor diff en al die mountings raak geloop. Lyk heel maklik na ek ook met Hoppy gesels het. So as iemand raad het en ek nie weer die wiel moet uitvind nie....gesels maar asb

Groete
Johan

Ns. Eindelik doen ek die dinkwerk en Bruce my seun die harde werk..hahaha
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Bushwacker »

Voorspoed Johan, hou ons op hoogte met fotos :thumbup:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Family_Dog »

Baie fotos asb, Johan, ons is almal sprakeloos.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Johan »

Dit is maar 'n " bolt on" conversion so ons sal biekie fotos op sit.
Van ons vorige projek het ons een lexus v8 engine oor en die plan is om hom inne 1982/3 Corolla in te bou. Ons het al intussen 'n Cressida ratkas gekoop en nou uit hierdie ombouing het ons 'n kzte 2x4 ratkas oor. Plan is om Fana se bell housing en flywheel te gebruik. Die vraag is nou...watter ratkas gaan die beste werk...die Cressida of die kzte..dis nou die performance manne wat moet raad gee

Groete
Johan :wave:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Thabogrobler »

Johan, vir die Corolla gaan die kz se kas heel moontlik die beste werk.

Maar ek dink nie daai 4x4 ombouing gaan lekker werk nie.....skenk eerder die ratkas vir my?

Ek sal bietjie krap, laaaaaaank gelede het N1 vir my 'n hele lys gestuur met al die onderdele wat jy benodig. As ek reg onthou, en jy weet wat om te doen vat die ombouing so 16 ure.

Daai dorpie net voor julle(Mkuze?) by die scrapyard daar is ook 'n ratkas en voor diff, maar daai volksvreemde wil baie geld vir dit he.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Johan »

Wat het daai volksvreemde jou gekwoteer??
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Thabogrobler »

As ek reg onthou wou hy 15 of 20 vir die ratkas gehad het en 7 per diff?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: 4x2 tot 4x4

Post by Johan »

Ek het 15 vir alles betaal...so lyk my ek hette bargain gekry
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”