Dis nie onmoontlik om dit self te doen nie, Arthur het syne self gedoen maar ek dink dis is wel nodig om 'n buddy te kry om te help met die swaar werk soos om die engine in plek te pas ens.naasburger wrote:Bennie, Naas Burger hier, Thys het gese ek moet jou nader as jy nie omgee nie.
Ek hoor jys in die proses om n 7MGE enjin in jou Hilux te sit. Ek wil net meer uitvind oor hoe n groot job dit is om dit self te doen waar om die nodige goed te kry.
Ek was bietjie lui en het op iemand met 'n workshop gekry om die fisiese wek werk te doen op my instrukies en aanwysings, maar is nou so spyt want nadat die tyd kom ek oral af op plekke waar hulle short cuts gevat het en nie gemaak het soos ooreengekom nie. Ek het baie geld betaal (meer as amper R 15K) in arbeid omdat ek gedink het hulle gaan 'n goeie job doen, want ek het al van hulle ander jobs gesien, maar laat ek nie verder gaan nie...
As jy weet om 'n spanner ens te hanteer behoort jy die job te kan doen. My enigste advies is lees baie op, kry baie raad, luister na almal se opinies en kies die deeltjies daarvan wat vir jou die beste klink en waarmee jy kan saam leef.
Die engines by die JAP importers is nie Cressida engines nie maar eerder Supra engines, Jy kan die verskil maklik uitken in twee groot verskille wat ek so ver opgemerk het.naasburger wrote: Hier is my vrae:
Ek kan n enjin kry by Boston jap tech vir R4500, dis sonder die electronics, waar kry ek dan cressida ECU en harnas en wat kos dit?
1. Die Cressida Engines (lokale engines) het 'n Lucas (IIRC) alternator op en die Supra engines 'n Nippon Denzo alternator.
Die throttle body op die Supra engine is anders. Daar is twee 'tubes tusse die throttle body en die plennum chamber wat go to 10kw meer krag kan lewer :?
Die Cressida se throttle body skroef op die Plenum vas.
Hierdie twee conversions gebruik die origional ECUs. EK wonder net altyd of 'n Cressida ECU reg gemap is vir die Supra engine aangesien die intakes en kraglewering verskil. As jy 'n goeie oorspronklike Supra ECU met Mass Airflow Sensor in die hande kan kry sal dit nice wees maar die goed is skaarser as hoender tande en tweede handse MAF sensors is nie altyd betroubaar nie. Vir daai rede gebruik meeste ouens vandag "aftermarket" ECU's wat goedkoper is en makliker verkrygbaar. Die aftermarket stelsels gebruik ingeboude MAP sensors in plaas van MAF sensors wat baie meer betroubaar isnaasburger wrote:Dan die airfilter systeem met sensors, moet dit saam die enjin kom of kan ek dit ook na die tyd iewers koop?
Ek persoonlik verkies die Dicktator stelsel (lees ook die 4Y EFI topic vir meer detail), maar ander mense sal met my verskil of aandring op 'n oorspronklike ECU. Soos ek gesê het, luister na almal se advies, maar jy sal self moet besluit en daarmee moet saamleef. Ek het tot my spyt oorspronklik op Mr Turbo besluit, maar gaan dit nou met Dicktator vervang. Ek het regtig die gebruik van 'n oorspronklike ECU ondersoek (ek het 'n TOY ECU in die garage) maar die MAF sensor ding (meer as R6K nuut) het my daarvan laat afsien.
Hier is my engine met die standaard Donoldson Air Cleaner. Dis die beste offroad airc leaner wat jy kan gebruik, meeste van hiedie cone filters is net goed om groter insekte, voiels, bakstene en klein yobas wat lanks die pad loop uit die engine te hou, stof gaan reg deur hulle.
Ek oorweeg dit nog om die posisie van die battery en die air cleaner om te ruil en hopelik kan ek dan kouer lug in die engine inkry.
Daar is ouens wat die goed maak, maar 'n 3liter Cressida bell housing (ek het myne by 'n scrap yard gekry saam met 'n fly wheel) werk goed. Dit pas net so op jou Hilux ratkas Die meeste van die Jap import engines kom moet flex plates vir automaties ratkaste. Dan gebruik jy 'n Cressida clutch en pressure plate (as ek reg is is dit in elk geval dieselfde part no as die Hilux sin.naasburger wrote: Wa kry mens n belhousing om die nuwe enjin aan die standaard 5 spoed ratkas te koppel?
Ek gebruik tans my standaard engine mountings maar toe ek nou my engine gelig het het ek gesien die een is gebreek. Dit was nie 'n nuwe mounting nie so ek sal dit eers vervang maar as dit weer probleme gee sal ek 'n upgrade oorweeg.naasburger wrote:Ek wil weet, moet die enjin mountings verander word?
Ja ek het huidiglik 'n 280DT Isuz sin in wat goede werk todat ek my aircon aan sit of op 'n warm dag my sleepwa sleep, so ek gaan opgradeer na 'n BMW 735/7401sin toe. 'n ander opsie is om een te laat maak soos wat Arthur gedoen het, syne werk goed maar ek kon nie onthou of hy aircon het nie.naasburger wrote: Dan die cooling system, moet mens n ander radiator en fans kry?
Hy gebruik 'n mechanical fan maar ek verkies elektries.
My engine is gedyno met 120HP op die agterwiele in 3de rat so ek weet nie hoeveel regtig op die flywheel nie ,maar 140KW klink reg te wees.naasburger wrote:Dit klink na groot storie, maar my 2.4 het net te min krag en hys baie swaar op petrol. Ek hoor die 7MGE het so 140kw en 260nm torque, klink dit reg?
Enige inligting sal waardeer word.
Groete
Naas
As jy so 'n conversion oorweeg moet ons bymekaarkom en Arthur ook, dan kan ons lekker gesels. Ons kan jou baie raad en advies gee op die fynere detail en miskien 'n artikel daarop ook doen. EK help graag.