7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Guys I have started this topic as there is no dedicated topic dealing with this subject yet. I received a PM from Naas Burger in which he enquired about this subject. I would rather deal with this topic in the public space so that all can benefit from the discussion and so that guys like Arthur Burger (Hiluxman) who also did such a conversion can also provide info here.
naasburger wrote:Bennie, Naas Burger hier, Thys het gese ek moet jou nader as jy nie omgee nie.

Ek hoor jys in die proses om n 7MGE enjin in jou Hilux te sit. Ek wil net meer uitvind oor hoe n groot job dit is om dit self te doen waar om die nodige goed te kry.
Dis nie onmoontlik om dit self te doen nie, Arthur het syne self gedoen maar ek dink dis is wel nodig om 'n buddy te kry om te help met die swaar werk soos om die engine in plek te pas ens.

Ek was bietjie lui en het op iemand met 'n workshop gekry om die fisiese wek werk te doen op my instrukies en aanwysings, maar is nou so spyt want nadat die tyd kom ek oral af op plekke waar hulle short cuts gevat het en nie gemaak het soos ooreengekom nie. Ek het baie geld betaal (meer as amper R 15K) in arbeid omdat ek gedink het hulle gaan 'n goeie job doen, want ek het al van hulle ander jobs gesien, maar laat ek nie verder gaan nie...

As jy weet om 'n spanner ens te hanteer behoort jy die job te kan doen. My enigste advies is lees baie op, kry baie raad, luister na almal se opinies en kies die deeltjies daarvan wat vir jou die beste klink en waarmee jy kan saam leef.

naasburger wrote: Hier is my vrae:
Ek kan n enjin kry by Boston jap tech vir R4500, dis sonder die electronics, waar kry ek dan cressida ECU en harnas en wat kos dit?
Die engines by die JAP importers is nie Cressida engines nie maar eerder Supra engines, Jy kan die verskil maklik uitken in twee groot verskille wat ek so ver opgemerk het.

1. Die Cressida Engines (lokale engines) het 'n Lucas (IIRC) alternator op en die Supra engines 'n Nippon Denzo alternator.

Die throttle body op die Supra engine is anders. Daar is twee 'tubes tusse die throttle body en die plennum chamber wat go to 10kw meer krag kan lewer :?

Image
Image

Die Cressida se throttle body skroef op die Plenum vas.
Image
naasburger wrote:Dan die airfilter systeem met sensors, moet dit saam die enjin kom of kan ek dit ook na die tyd iewers koop?
Hierdie twee conversions gebruik die origional ECUs. EK wonder net altyd of 'n Cressida ECU reg gemap is vir die Supra engine aangesien die intakes en kraglewering verskil. As jy 'n goeie oorspronklike Supra ECU met Mass Airflow Sensor in die hande kan kry sal dit nice wees maar die goed is skaarser as hoender tande en tweede handse MAF sensors is nie altyd betroubaar nie. Vir daai rede gebruik meeste ouens vandag "aftermarket" ECU's wat goedkoper is en makliker verkrygbaar. Die aftermarket stelsels gebruik ingeboude MAP sensors in plaas van MAF sensors wat baie meer betroubaar is

Ek persoonlik verkies die Dicktator stelsel (lees ook die 4Y EFI topic vir meer detail), maar ander mense sal met my verskil of aandring op 'n oorspronklike ECU. Soos ek gesê het, luister na almal se advies, maar jy sal self moet besluit en daarmee moet saamleef. Ek het tot my spyt oorspronklik op Mr Turbo besluit, maar gaan dit nou met Dicktator vervang. Ek het regtig die gebruik van 'n oorspronklike ECU ondersoek (ek het 'n TOY ECU in die garage) maar die MAF sensor ding (meer as R6K nuut) het my daarvan laat afsien.

Hier is my engine met die standaard Donoldson Air Cleaner. Dis die beste offroad airc leaner wat jy kan gebruik, meeste van hiedie cone filters is net goed om groter insekte, voiels, bakstene en klein yobas wat lanks die pad loop uit die engine te hou, stof gaan reg deur hulle. :mrgreen: :mrgreen:

Image

Ek oorweeg dit nog om die posisie van die battery en die air cleaner om te ruil en hopelik kan ek dan kouer lug in die engine inkry.
naasburger wrote: Wa kry mens n belhousing om die nuwe enjin aan die standaard 5 spoed ratkas te koppel?
Daar is ouens wat die goed maak, maar 'n 3liter Cressida bell housing (ek het myne by 'n scrap yard gekry saam met 'n fly wheel) werk goed. Dit pas net so op jou Hilux ratkas Die meeste van die Jap import engines kom moet flex plates vir automaties ratkaste. Dan gebruik jy 'n Cressida clutch en pressure plate (as ek reg is is dit in elk geval dieselfde part no as die Hilux sin.
naasburger wrote:Ek wil weet, moet die enjin mountings verander word?
Ek gebruik tans my standaard engine mountings maar toe ek nou my engine gelig het het ek gesien die een is gebreek. Dit was nie 'n nuwe mounting nie so ek sal dit eers vervang maar as dit weer probleme gee sal ek 'n upgrade oorweeg.
naasburger wrote: Dan die cooling system, moet mens n ander radiator en fans kry?
Ja ek het huidiglik 'n 280DT Isuz sin in wat goede werk todat ek my aircon aan sit of op 'n warm dag my sleepwa sleep, so ek gaan opgradeer na 'n BMW 735/7401sin toe. 'n ander opsie is om een te laat maak soos wat Arthur gedoen het, syne werk goed maar ek kon nie onthou of hy aircon het nie.

Image

Hy gebruik 'n mechanical fan maar ek verkies elektries.
naasburger wrote:Dit klink na groot storie, maar my 2.4 het net te min krag en hys baie swaar op petrol. Ek hoor die 7MGE het so 140kw en 260nm torque, klink dit reg?

Enige inligting sal waardeer word.

Groete


Naas
My engine is gedyno met 120HP op die agterwiele in 3de rat so ek weet nie hoeveel regtig op die flywheel nie ,maar 140KW klink reg te wees.

As jy so 'n conversion oorweeg moet ons bymekaarkom en Arthur ook, dan kan ons lekker gesels. Ons kan jou baie raad en advies gee op die fynere detail en miskien 'n artikel daarop ook doen. EK help graag.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by ThysdJ »

Thanks Bennie, this should clear up some questions.
BenHurBul wrote:Dan gebruik jy 'n Cressida clutch en pressure plate (as ek reg is is dit in elk geval dieselfde part no as die Hilux sin
I just want to mention that after breaking the original Cressida clutch in Kaspaas, we installed a Hulix 2.7 clutch and pressure plate. There was some machining involved, I don't know exactly what but this clutch is much stronger and works much better.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
naasburger
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 100
Joined: Fri Dec 28, 2007 6:33 am
Town: Pomona
Vehicle: 96' Hilux DC 4x4
Real Name: Naas
Location: JHB

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by naasburger »

Baie dankie Bennie

Ek waardeer al die inligting!

Ek het n workshop en n forklift wat als kan help as ek so iets aanpak. Sal maar hoor wat se die mense en die navorsing doen soos jy se, dan sal ek besluit of ek die ding wil aanpak.

Dankie Thys vir jou hulp en inligting ook.
1996 Hilux DC 4x4 2.4 Petrol standard, Ironman Suspension with extended shacles, Modified colt nudge-M bumper front with Warn Winch. Self-made bumper rear, Long range tank, 32" BF Muds, 15" x 8J Steel rims.

For Truck Tyres or Generators contact me at: 082 214 9699
Thys
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Tue Aug 28, 2007 9:58 am
Town: Knysna
Vehicle: '93 Hilux 4x4 d/cab with ome susp other wise stock std
Real Name: Niel

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Thys »

Ek dink ook daaraan om 'n 7mge motor in my Hilux te sit, ek het ook 'n paar vra.
Wat se petrol tenk het julle in julle Hiluxse gebruik, ek verstaan dat 'n petrol tenk van 'n voertuig sonder brandstof inspuiting en met brandsof inspuiting verskil behalwe die petrol pomp.
Het julle julle engine mountings geskuif of net brachets gemaak die engine vas te kry.
Watter Dicktator stelsel gebruik julle, die een met die MAP sensor of die trottle positioning sensor.
Is daar enige iemand wat julle my kan aanraai in Weskaap waar ek 'n 7mge motor kan koop?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Thys wrote:Ek dink ook daaraan om 'n 7mge motor in my Hilux te sit, ek het ook 'n paar vra.
Wat se petrol tenk het julle in julle Hiluxse gebruik, ek verstaan dat 'n petrol tenk van 'n voertuig sonder brandstof inspuiting en met brandsof inspuiting verskil behalwe die petrol pomp.
Jy kan 'n VDO submersible pomp in jou tenk installer. Hiluxman hier het meer details. Of anders kan jy net 'n bosch inline pomp gebruik. Myne is so. Ons het F_D se EFI conversion ook so gedoen. sien hier:

viewtopic.php?f=34&t=1172&p=11167#p11167
Thys wrote:Het julle julle engine mountings geskuif of net brachets gemaak die engine vas te kry.
Myne fit net so op die standard brackets en mountings ek moes die een net so effens beenkry met 'n persuasion tool om hom mooi op te line :wink: Ewald se 7MGTE het ander mountings op (hy moes nog laas details kry by Danie wat sy conversion gedoen het. :shock: :shock:

Thys wrote: Watter Dicktator stelsel gebruik julle, die een met die MAP sensor of die trottle positioning sensor.
MAP die TPS is nie so acuraat soos MAP maar die unit kom stad met 'n MAP sensor ingebou in elkgeval. Al wwa jy nodig het is 'n vacuum pypie vanaf the EUC na die manifold. Kyk weer na die link op F_D se EFI conversion daar behoort fotos te wees (ander moet jy dit laai as jy dit het asb Eric :wink: )
Thys wrote: Is daar enige iemand wat julle my kan aanraai in Weskaap waar ek 'n 7mge motor kan koop?
Geen idee nie :shock: :shock: :wink:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by ThysdJ »

Thys wrote:Is daar enige iemand wat julle my kan aanraai in Weskaap waar ek 'n 7mge motor kan koop?
Praat met Allan Venter van AEW Auto. Sy nommer is in die Shopping Index :!:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Thys
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Tue Aug 28, 2007 9:58 am
Town: Knysna
Vehicle: '93 Hilux 4x4 d/cab with ome susp other wise stock std
Real Name: Niel

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Thys »

Het enige iemand vir my 'n map vir 'n standaard dicktator control unit vir 'n 7mge motor.
Kan iemand my ook sê of 'n cressida GLi 6 (Twee liter) gebruik maak van 'n
magnetic type of of 'n hall sensor tipe distributor soos 'n golf.
Wat beteken die drie LED op die control unit?
Enige hulp sal wardeer word. :?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Thys

Dis moeilik jy kan nie regtig net die map van een stelsel na die volgende laai nie. Daar is verskeie faktore wat jou "injector opening time" sal beïnvloed. Die eerste is die fuel pressure in die fuel rail, die tweede is die injector grote, (baie keer kry jy dat die selfde verskillende grote injectors gebruik op verskillende batches.) en ook die supply voltage op jou injectors. Die beste is om jou masjien te start met die default map, hom dan maar net so bietjie te stel om die ding rybaar te maak en dan vir 'n behoorlike dyno te vat.

Hiluxman hier op die forum en ek het altwee Mr Turbo stelsels op ons 7MGEs maar ons maps werk nie op mekaar nie, ons reken dis agv verskillende injectors sizes.

Al die Toy dizzy's het Magnetic Pickup's in. Spaar youself die kopseer daai klein mag adapter wat saam met die Dicktator kom is net 'n kopseer. Ek het misfiring en algemene spark issues gehad op Family_ Bulldog se 4Y EFI conversion met die Mag adapter in die systeem. EK het laas week die Dizzy klaar gemaak met 'n optical pickup conversion, (moes so rukkie wag vir die enginering en laser cutting) maar glo my dis die moete werd.

Gaan kyk bietjie hierso: viewtopic.php?f=34&t=1172&p=20891#p20891


Die Drie LED's is oos volg:

Rooi beteken daar is krag op die box.

Geel sal flikker met elke pulse wat die box van die dizzy afkry.
As jy die groen draad (signal draad) op die chassis (earth) krap sal die geel LED flikker.

Die Groen LED sal stadiger maar sterker flikker as die gele, dit is die Injector firing indicator. Hy sal fliker elke tweede omwenteling van die engine as die injectors gefire word. So as jy nie pulse van die dizzy af kry nie sal die geel nie flikker nie en die grone elkekeer net een fliker maak as die ignition aankom waneer hy die injectors prime.
Hiluxman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Wed Dec 05, 2007 3:17 pm
Town: Kyalami
Vehicle: '89 SFA DC Botswana Spec
Real Name: Arthur Burger

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hiluxman »

Hi daar alle belangstellendes - Bennie - dankie vir die krediet wat jy gee - net soos jy wil ek ook graag deel wat ek kan en sorg dat ander mense nie dieselfde skoolgeld betaal nie.

Enigste kommentaar wat ek wil bysit is aangaande die bellhousing - ons het eers die R1000 local castings gebruik, maar die goed is skeef en het die input shaft bearing laat kerm, en die clutch laat judder. Die starter het ook gesukkel om sy bendix terug te trek agv die skewe bellhousing

Ons het toe maar deur Gemini spares die oorspronklike toy bellhousings gaan koop (R1500 stuk) en dit lyk of ons nou ok is.

Ek is meer konserwatief wat die waaier aan betref - ek hou van meganises waaier want ek weet die goed suig regtig 'n dik straal lug deur die radiator.

Ek het nie 'n aircon in nie - en het 'n Golf 1 elektriese waaier ook ingesit as bykomstige verkoeling.

Ongelukkig is die 7mge enjin redelik lank - en dis waar die verkoeler keuse effe ingewikkeld kan raak - myne is gemaak uit koper want dan kan hulle hom presies op die grootte maak wat jy wil he - as jy aluminium kies (meer effektief) - dan is jou keuses meer beperk - die cores en plastiek tenks kan jy net in sekere grottees kies en kombinasies opmaak.

Die 7mge hou nie van oorverhit nie - ek loop myne op 76 grade C (koelste termostaat wat ek kon kry vir 4Y 4x4 Hilux).
'89 Hilux DC 7mge Cressida Conversion
'96 Land Cruiser GX 4.5 OME Suspension, ECB bull bar and Warn Winch
'05 Subaru Forester 2.5 XS Premium
User avatar
SYRON CONVERSIONS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1494
Joined: Fri May 18, 2007 8:51 pm
Town: Tamboekieland
Vehicle: SFA HILUX
Real Name: SIMON
Location: Tamboekieland

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by SYRON CONVERSIONS »

When you fit a 7MGE engine you must just make sure that you fit new heater metal pipes, they run behind the cylinder head, you must make sure that you make sure that they is sufficient space between the rear of the engine and the bulk head of the cab fire wall.

If you have a body lift on your vehicle, you can buy special alloy engine mounting spaces like we did we The TOY Project, they come with all threaded holes, we got ours from Australia, they are a real must if you want to do the fitment correctly. Cooling for this engine is the most importent item to remember, there must be no short cuts.
1992 Slightly Modified Hilux, 2008 VW Caddy panelvan work, 2010 Isuzu 2.5 td bakkie for work, a pair of big 'balloons' as well hanging at the rear of my Hilux

simoan
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

Paar pointers;
Ek skuif die enjin en ratkas 40mm terug
Ek laat die "heater" pype bo oor en nie agter om loop nie
Gebruik n BMW 2.8 E36 Radiator
n Meganiese waaier werk beter as n elektriese een, maar as jy nie die neus wil sny nie, kan jy die BMW elektriese waaier gebruik
Gebruik die standaard hilux "mountings", nie ford V6 etc. nie
Soek n "genuine" Toyota bell housing
n 4y starter en flywheel werk met n klein "mod"
Vervang die "top gasket" met n staal een.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Allan

As jy van 'n staal gasket praat, bedoel jy 'n kompleet staal gasket of 'n gasket met staal ringe om die silinders en water chambers? Watse maak gasket, waar kry mens dit en hoeveel kos hulle. Laat jy die blok ook skim of net die head? Wat van kompressie, as jy die head en die blok moes skim wat doen jy om die kompressie weer laer te kry.

Na my bakkie in 'n ongeluk was en ek hom met 'n geblaasde HG terug gekry het het die Panel Beaters eventueel vir die head se herstel betaal, maar van toe af het my engine redelik maklik ge-ping en ek dink dit was agv van te hoë kompressie. Ek het nou die head weer geskim maar nog nooit die motor weer inmekaar gesit nie. Is dit die moeite werd om hom te probeer herstel of moet ek eerder 'n ander engine koop?
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

Die Gasket is heeltemal staal, hy het nog ringe om die silinders, maar die gedeeltes tussenin is ook staal.
Jy kan hom in verskillende diktes ook kry om die kompressie te laat sak.
Die blok moet nagegaan word, partykeer is dit nodig om hom ook te "skim'
Dit is beter om ook ARP headboute te gebruik, dan kan jy hom 120nm torque.
Ek kan uitvind wat dit kos om in te voer, vat so tien dae, ek dink dit was laas so R2500.00 vir alles.
As jy n enjin van die states af bestel kom hy met n staal gasket, hulle waarborg hom nie as jy hom net so fit nie.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Vertel bietjie meer van die engines wat van die states afkom. Het hulle dan reeds sulke gaskets in en wat kos dit?
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

Jy kan n enjin van daar af bestel, daar is n paar jap importers in die states,van hulle suply die enjins met n staal gasket en hulle waarborg hom nie as jy hom nie opsit nie.
Ons het dit al oorweeg om enjins in te bring, maar jy moet n container vol inbring om dit die moeite werd te maak.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Thys
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Tue Aug 28, 2007 9:58 am
Town: Knysna
Vehicle: '93 Hilux 4x4 d/cab with ome susp other wise stock std
Real Name: Niel

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Thys »

Hoe kry 'n mens 'n hilux wat 'n 4y motor ingehad het se rev counter reg nadat jy 'n 7mge motor met 'n dicktator management system ingebou het?
Watse tipe kilowatt lewering (op die wielle) praat die ouens van op hulle hiluxse.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Thys

As jy jou rev counter strip is daar 'n pot wat jy kan stel om hom min of meer reg te kry. Ek kon myne stel om op 1000RPM reg te wees maar onder dit is hy die heeltemal akuraat nie en na 4500RPM se kant raak die rev counter weer bietjie vinnig, maar hy is darem nabygenoeg om te kan gebruik.


Myne het so 120HP met 245/75/R15 in derde rat gedyno dis omtrent 90KW as ek reg uitgewerk het maar dit was met die Mr Turbo management stelsel. EK is seker hy sal beter map met 'n Dicktator in. My exhaust runners onder die manifold is ook meer georiënteer vir low down torque eerder as top end performance so met 'n ander exhaust sal jy dalk ander getalle kry.
Hiluxman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 27
Joined: Wed Dec 05, 2007 3:17 pm
Town: Kyalami
Vehicle: '89 SFA DC Botswana Spec
Real Name: Arthur Burger

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hiluxman »

Hier is die pot wat jy moet draai
Attachments
IMG_00043.jpg
'89 Hilux DC 7mge Cressida Conversion
'96 Land Cruiser GX 4.5 OME Suspension, ECB bull bar and Warn Winch
'05 Subaru Forester 2.5 XS Premium
Thys
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Tue Aug 28, 2007 9:58 am
Town: Knysna
Vehicle: '93 Hilux 4x4 d/cab with ome susp other wise stock std
Real Name: Niel

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Thys »

Smart, baie dankie, myne stoot 100 kw en 190nm uit in derde rat met 5.29 ratios en 33" bande, so dan kan ek seker nie kla nie.
Ek moes daai 4y al lankal verkoop het as 'n anker.
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Cool dis nogal nice, watse management stelsel het joune in?

Onthou net 1 ding

Image
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

I've used a 3.0 skyline complete instrument cluster in a few 7m conversions, it fits perfect, the rpm, speedo(220 km/h) and fuel guage calibrations are corect, it has volt meter and oil presure guages and it looks much neater, you have to do some wiring though.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Hoppy wrote:I've used a 3.0 skyline complete instrument cluster in a few 7m conversions, it fits perfect, the rpm, speedo(220 km/h) and fuel guage calibrations are corect, it has volt meter and oil presure guages and it looks much neater, you have to do some wiring though.
I remeber you said so on the 4xforum (IIRC) still but I never managed to find one here. I guess the Nissans break s often that all the owners buy the spares from scrapyards and keep it locked up in their garages, for their future needs :twisted:
User avatar
christo33
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Nov 02, 2008 7:09 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux D/C '91 7m-ge,Diff lock, Long Range fuel tanks, Dual battery system. Lekka
Real Name: Christo

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by christo33 »

hi Thys. Wie het die wit bakkie wat in die fotos gebruik is. Ek doen ook die conversion nou en is nou op die punte waar die klein probleempies begin uit dop. Ek wil hom graag kontak :confused:
If you cant fix it with a hammer, you`ve got an electrical problem :)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by ThysdJ »

Christo ek weet nie nou so mooi met watter Thys jy wil praat nie, maar ek sal jou aanraai om met Allan Venter (Hoppy) te gesels oor die klein haakplekkies. Hy is hier by ons in Brackenfell en ken 7MGE conversions op die palm van sy hand. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

Bennie, waar kry jy die pics van die blou bakkie, dit lyk soos een van my conversions.

Ek het altyd n 3.0l skyline se hele cluster gebruik, hy pas baie maklik in die hilux en al sy meter kalibrasies is reg.
Hy het ook n volt en oliedrukmeter en hy is tot 240 gemerk, dit help nie veel nie want ek kon nog nooit n SFA oor 210km/h op die pad hou nie.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Spartan »

Oom hoppy
Kan jy dalk nog van die 3.0 skyline clusters kry? :wink:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

Hier behoort nog in die scrapyards te wees, ek betaal gewoonlik so R400.00 vir een saam met sy plugs, maar as jy my weer "oom" dan is dit R800.00.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Spartan »

SORRY :oops:
Dan sal ek maar moet twee vat :lol: :lol: :lol: ek is opsoek na twee, benodig een vir my boet ook. Die standaard clusters lyk so kaal ons het al een in gesit maar in die vuil driehoek en omgewing kry ons nie. As jy kan kry sal dit baie gaaf wees, stuur net die bank details dan maak ek so, groot seblief :angel: :angel:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Hoppy »

OK, maar ek sal eers saterdag kans kry om te gaan soek, stuur jou nommer vir my op 0721291160
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Spartan »

Het n sms gestuur :D :D :D
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Spartan »

Die oil pressure en voltmeter werk mooi en die feit dat hy af gemerk is 240 laat alles beter lyk :twisted:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Dadz Toy BFI

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Dadz Toy BFI »

As I oftencome across these motors, I'd be pleased if someone could help answer the following question:

1. What is the visible difference between an ex-Supra 7MG and an Ex-Cressida 7MG please :?:

I believe it lies in the sump design and engine mountings, can someone please clarify this for me :?

Peekchas would be awesome :thumbup: :thumbup:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by BenHur »

Cressida Throttle body directly on plenum on the same side of the head.
Supra has 2 tubes between the throttle body and plenum so the throttle body is extended away from the plenum and sits on the oposite side of the head.

Cressida normally will have a Bosch alternator on (bulkier with the big fan thingy behind the pulley) and the Supra normally will have a Denzo on (more steamline shape and no fan thingy and it will have a NipponDenzo sticker on :twisted: ). This is because at the time Toy SA did not use the Denzo alternators on local models and most Cressida engines are sourced locally whereas the Supra motors are mostly Jap imports.
Dadz Toy BFI

Re: 7M-GE engine swap for SFA Hilux

Post by Dadz Toy BFI »

BenHur wrote:Cressida Throttle body directly on plenum on the same side of the head.
Supra has 2 tubes between the throttle body and plenum so the throttle body is extended away from the plenum and sits on the oposite side of the head.

Cressida normally will have a Bosch alternator on (bulkier with the big fan thingy behind the pulley) and the Supra normally will have a Denzo on (more steamline shape and no fan thingy and it will have a NipponDenzo sticker on :twisted: ). This is because at the time Toy SA did not use the Denzo alternators on local models and most Cressida engines are sourced locally whereas the Supra motors are mostly Jap imports.
Thanks! :thumbup:
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”