Gideon's upcomming Hilux

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Gideon's upcomming Hilux

Post by PERS KERS »

Gideon laat weet maar waar is jou planne nou is of keuses. Groete
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by OOOOMS »

You lost me know....!
User avatar
IISARGE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 356
Joined: Tue Oct 05, 2010 10:19 pm
Town: brackenhurst ext2
Vehicle: 2700i 4x2 hilux
Real Name: kenneth
Location: Alberton

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by IISARGE »

I am lost on what you are saying :eh: :eh: :? :? :?
Piece of Cake...!
ImageImage
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by swartvark »

Mark

Dis 'n vertakking van die "Lexus V8" thread.

Cheers
Tiaan
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by OOOOMS »

Like so!
no-signal.jpg
no-signal.jpg (31.2 KiB) Viewed 2137 times
Klong se Pa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 132
Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
Real Name: Gideon

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by Klong se Pa »

Laat ek gou verduidelik.

Op die "V8 Lexus"-draad het ek Alex se raad gevra ivm 'n paar idee's, maar ons was eintlik besig om die draad te kaap aangesien dit meer spesifiek gegaan het oor die enjin se brandstofverbruik. Alex het dit toe goed gedink om hierdie nuwe draad te begin om my meer van hulp te wees. Thx Alex, ek laaik dit kwaai!!! :thumbup:

Vir die van julle wat nie daai draad gelees het nie, ek wil graag 'n bullnose 4x4 d/cab he met 'n agprop masjien, maar ek verstaan daar is heelwat slaggate waarin jy kan trap. Ek sal na alles gedoen is graag 'n bakkie wil he wat so nuut en oorspronklik as moontlik moet wees, afgesien nou van die enjin en ratkas.

My hoofdoel sal wees om my Jurgens Exclusive-woonwa te sleep (50%), algemene rondrykar vir pa (20%), een maal per jaar duine toe (10%), biekie Botswana (10%) en af-en-toe 'n bergtrail (10%). So julle kan sien dat ek nie seriaas offroading beplan nie. Ek sal MISKIEN 'n replacement bullbar opsit as ek een van daai blink aluminium jobbies met die misliggies in die hande kan kry, met 'n winch (vir die show). Dalk 31" tyres, sidesteps, snorkel, en 'n seilkappie, weereens meer vir windgatgeid as iets anders.

Daarom het Alex biekie begin help om my raad te gee, maar enige iemand is welkom om 'n inset te lewer.

Thys, as ek 'n bakkie kan raakloop wat reeds gedoen is sal ek definitief belangstel. Ek wou al onder "Wanted" 'n post plaas, maar het nog nie daarby uitgekom nie. Dink jy so iets kan dalk iewers te koop raak? Laat weet maar as julle van iets hoor.

Alex, dankie sover. Ek is self meer biased tov die outo, veral as dit 'n 5spoed is met nuuter tegnologie. Wat die enjin betref voel ek terwyl ek graag 'n droom wil verwesenlik, om dan maar te gaan vir die beste, wat ek aanneem 'n 3UZ is, of hoe?

Alles hang maar af van of ek die regte 'van' gaan opspoor. Die Legend 35's het mos uitgekom in so snaakse gryserige, ligte pers kleur (weet nie hoe anders om dit te beskryf nie). Daai was damma freakin' mooi.......!!

GROOT, GROOOTTTT VRAAG: :think: :?: Wie gaan die job first time right en soos 'n fabrieksgeboude voertuig kan doen? :!:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by OOOOMS »

Ag jammer man, nou is als duidelik :thumbup:
3D-TV-without-glasses.jpg
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by Family_Dog »

Mark, that chick's nails are too long. She'll scratch you! :twisted:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by swartvark »

Allan (Hoppy) het mos so 'n silwer HiLEX gehad wat hy namens iemand wou verkoop.
Dit was 'n tydjie terug, maar miskien is dit nog beskikbaar. :eh:

Miskien moet jy hom kontak. 072 129 1160
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Klong se Pa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 132
Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
Real Name: Gideon

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by Klong se Pa »

Thx Tiaan, gaan hom dadelik bel :beg: !

Heng, ek raak almeer opgewonde.....
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by OOOOMS »

Klong se Pa wrote:Thx Tiaan, gaan hom dadelik bel :beg: !

Heng, ek raak almeer opgewonde.....
Gideon, ons hou vir jou duim vas :!:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by Thabogrobler »

ideon,

AS jy 'n Kz koop en 'n Autobox gaan insit laat weet my asb dadelik oor die ou ratkas!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Klong se Pa
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 132
Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
Real Name: Gideon

Re: Gideon's upcomming Hilux

Post by Klong se Pa »

Shucks ouens, nee, Alan se hy's verkoop :cry: ! Help tog maar soek verder asb.
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”