2.8td na 7m-ge

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
NardusJVR
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
Town: Louis Trichardt
Vehicle: hilux 2.8TD
Real Name: Nardus
Location: Louis Trichardt
Contact:

2.8td na 7m-ge

Post by NardusJVR »

So.................. My 2.8td is na n lang gesukkel reg! Maar daai swart rookie, en tekort aan spoed is nie vi my nie!Het besluit om oor te gaan na een van daai Lang 6'e(7m-ge)

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Kan jul my asb help met bietjie raad!

1.Watse Bellhousing om te gebruik
2.Sal ek n nuwe starter moet kry of kan ek die 2.8 sin gebruik?
3.sal die kx se radiator voldoende wees/ wat sal julle aanbeveel!
4.Enige voorstelle vi electronics
5.wat is die algemene probleeme met so n coversion
6.gemidelde brandstof verbruik!
6.enigeiets anders wat ek uitlos?

Julle raad sal wardeer word!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by ThysdJ »

NardusJVR wrote:So.................. My 2.8td is na n lang gesukkel reg! Maar daai swart rookie, en tekort aan spoed is nie vi my nie!Het besluit om oor te gaan na een van daai Lang 6'e(7m-ge)

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Kan jul my asb help met bietjie raad!

1.Watse Bellhousing om te gebruik
2.Sal ek n nuwe starter moet kry of kan ek die 2.8 sin gebruik?
3.sal die kx se radiator voldoende wees/ wat sal julle aanbeveel!
4.Enige voorstelle vi electronics
5.wat is die algemene probleeme met so n coversion
6.gemidelde brandstof verbruik!
6.enigeiets anders wat ek uitlos?

Julle raad sal wardeer word!
Hier is my 2c..

3.sal die kx se radiator voldoende wees/ wat sal julle aanbeveel!
Die KZTE radiator sal werk, AS jy 'n bodylift op jou Hilux doen. Sonder 'n body-lift steek die radiator onder die x-member uit.

4.Enige voorstelle vi electronics
Probeer sover as moontlik by die standaard bly, maar as dit nie moontlik is nie, vra maar vir MrB of die ander manne wat hierdie goeters ken.

5.wat is die algemene probleeme met so n coversion
Voor jy enigiets doen, vervang die head gasket met 'n Cometic staal gasket en torque die head bietjie meer as spec. Gunta het die presiese details hiervoor.


6.gemidelde brandstof verbruik!
Myne op die oop pad, vol gelaai met daktent teen 110km/h geem my so 7km/l.

6.enigeiets anders wat ek uitlos?
2.7 clutch conversion. Hulle hou. Ek het 2 gewone clutches klaar gery binne 6 maande toe verander ons na 2.7 clutch en hy hou nou al 4 jaar...

Koop vir jou 'n groot bottel geduld op skuld, en as jy klaar is en alles werk mooi, dan betaal jy dit af met die plesier wat jy gaan kry uit die conversion.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
NardusJVR
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
Town: Louis Trichardt
Vehicle: hilux 2.8TD
Real Name: Nardus
Location: Louis Trichardt
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by NardusJVR »

Die starte en bell housingr? wat het jy gebruik!
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by GeorgeJvR »

Nou kom jy reg Boeta, Ek sal gereeld kom loer, dalk sal jy my kan oortuig na die lang 6 toe.
Op die stadium, uit al my opsies, wen Louis se EFI conversion op my 22R.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by ThysdJ »

Kyk gou hier vir die bell-housing:
viewtopic.php?f=1&t=5213" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by ThysdJ »

En hier vir die starter:
viewtopic.php?f=98&t=5629" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by george »

Nardus spaar jouself baie moeite en maak Thys 'n aanbod op sy kompleet setup. :twisted: Dan kan hy sy alie begin roer met sy 8 proppies :welcome:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by ThysdJ »

Jorsie, Stubbs het klaar 'n opsie gevat op my setup.. :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
NardusJVR
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 176
Joined: Sun Apr 04, 2010 7:23 am
Town: Louis Trichardt
Vehicle: hilux 2.8TD
Real Name: Nardus
Location: Louis Trichardt
Contact:

Re: 2.8td na 7m-ge

Post by NardusJVR »

thanx tys! lyk my ek is op die regte pad!
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”