Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by doppies »

Hi mense, kan julle vir my sê watter gearbox word gebruik op die Lexus V8 masjin ? Ek reken die yn 5 spd is dalk te swak. Buiten die auto box van die lexus, is daar 'n manual box aan te beveel ?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by Bushwacker »

Ek het my oorspronklike KZ ratkas in en Wim het sy oorspronglike 2.4 s'n in. geen probleme nie.
Ek dink met 'n swaar voet kan jy enige iets breek.
doppies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Sun Oct 02, 2011 11:39 pm
Town: keetmanshoop
Vehicle: toyota , land rover
Real Name: willem
Club VHF Licence: no
Location: Keetmanshoop

Re: Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by doppies »

By wie is die belhousing beskikbaar en watter flywheel en clutch kit word gebruik asb ?
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by Bushwacker »

Jy sal maar hier moet oplees :thumbup:
viewforum.php?f=98
JacquesB01
Newbie
Posts: 1
Joined: Sat Jan 28, 2012 10:23 am
Town: Cape Town
Vehicle: 2005 Jeep Cherokee with Lexux V8
Real Name: Jacques

Re: Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by JacquesB01 »

Hello Doppies

Ek het 'n 2.8CRD Jeep Cherokee gehad.... :-)

Nou Lexus V8 Jeep Cherokee...

Dit het wel ietwat "conversion" vir die ouens gevat, met 'n adapter-plate vir my gearbox bellhousing, en extension vir die gear-spline......

Maar glo my.... Dit is sekerlik een van die beste V8 gearbox en diff pairings wat ooit aan kan dink....
Ek ry +-1800RPM teen 120km per uur....

Ek kry tot 11km per liter (ooppad).... 9km per liter stad...

My gearbox is 'n Mercedes 6-spoed manual.... En ek het 'n 3.55 ratio diff - albei is rated vir 400NM torque.... :)
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Navraag: hilux YN series conversion Lexus V8 engine

Post by LouisZ »

Jou 4Y gearbox pas net so op, kry net 'n oordentlike adaptor plate van ook op die forum(Blumd). Ook dan die Auto bellhousing van Lexus saam met die ringgear. Dan ook 'n flywheel met die 2.7 clutchkit.

Ook dan kan jy die Throw out bearing gebruik in plaas van die gewone furk/release bearing clutch master cylinder.
Attachments
Howe throw.jpg
Howe throw.jpg (17.49 KiB) Viewed 1808 times
flywheel and ringear done.jpg
Bellhousing test2.jpg
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”