camry v6 conversion

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
Fireman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Oct 23, 2007 1:54 pm
Town: Durbanville
Vehicle: 89 Hilux 4x4 DC 2.8i
Real Name: Jaco van Vuuren

camry v6 conversion

Post by Fireman »

Ek het 'n 2.8i cressida in en gelukkig daarmee, net jammer daar is nie plek vir 'n behoorlike radiator / fan as jy die a/c wil hou nie. My vriend oorweeg die camry 3.0i v6 vonvesion. Ons het nog niks info oor engine management systems, bell housing etc nie. Iemand wat dit al gedoen het by wie ons kan kers opsteek en so 100 kopsere spaar asb.
Bel as vir Edward - 0826761727 of stuur info. Dankie
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: camry v6 conversion

Post by BenHur »

Onthou net dat 'n Camry is oorspronklik 'n dwars gemonteerde engine vir 'n voorwiel angedrewe voertuig so jy gaan dalk sukkel om hom nou reguit te monteer en alles te maak pas.

Vir Aftermarket engine management search die site vir Dicktator, ons het al baie daaroor gesels.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: camry v6 conversion

Post by ThysdJ »

BenHurBul wrote:jy gaan dalk sukkel om hom nou reguit te monteer en alles te maak pas
Bennie is die grootste probleem die engine mountings en stuff of is daar by die gearbox se kant ook probleme? Sal mens die Hilux gearbox op daai Camry engine gepas kry? :shock: :?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: camry v6 conversion

Post by BenHur »

Ek weet nie van die ratkas nie het nog nooit van iemand gehoor wat so engine try pas het nie.
Fireman
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Tue Oct 23, 2007 1:54 pm
Town: Durbanville
Vehicle: 89 Hilux 4x4 DC 2.8i
Real Name: Jaco van Vuuren

Re: camry v6 conversion

Post by Fireman »

Ons begin die maand met die werkie en sal julle op hoogte hou. Gelukkig is Edward 'n goeie mechanic en het hy baie geduld. Ek sal maar kyk en sy glas volhou.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: camry v6 conversion

Post by Hoppy »

Die grootste kopsere is die waterpype en inlet wat alles bo oor die ratkas was, die firewall is nou in die pad, maar niks is onmoontlik nie, dit hang net af hoeveel ure jy bereid is om in te sit.
Die kraglewering van die 7mge en die camry is dieselfde.
Die conversion is al gedoen, het nie meer die kontak details nie, miskien kan iemand op die forum help.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”