LEXUS Alive!!!

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Last night a Lexus came alive again with a Roar..... :cooldude:
Last edited by LouisZ on Wed Jul 25, 2012 1:56 pm, edited 1 time in total.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Exus Alive!!!

Post by Mr_B »

Again? Or for the first time?
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Exus Alive!!!

Post by Agteros »

4x4megaworldpta wrote:Last night a Lexus came alive again with a Roar..... :cooldude:

Come on Louis tell us pleeeeaze :beg:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Exus Alive!!!

Post by JohanM »

Bosbeer is weer terug opdie pad met sy 35" wiele!!! :thumbup: :thumbup:
Johan Marais
Cutman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Mon Sep 27, 2010 10:50 am
Town: Pretoria
Vehicle: 1982 Hilux 4X4 Lexus 4.0 VVTi
Real Name: Lourens
Location: Rooihuiskraal PTA

Re: Exus Alive!!!

Post by Cutman »

Mooi Man.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Kan nie wag vir myne om te BRUL nie........
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Exus Alive!!!

Post by LouisZ »

JohanM wrote:Bosbeer is weer terug opdie pad met sy 35" wiele!!! :thumbup: :thumbup:
Johan jy slaan die spyker op die kop. Nog paar kleinigheid regkry dan kan hy terug na Scorpion toe gaan. Dis verskiklik lekker om die brul weer te hoor.

Ek sit in 2 minds :problem:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Voorsmakkie.
Attachments
Lexus.jpg
Lexus.jpg (159.04 KiB) Viewed 4702 times
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: LEXUS Alive!!!

Post by OOOOMS »

Johan is seker bietjie opgewonde....?
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

:yahoo: dis hoe hy voel.
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: LEXUS Alive!!!

Post by krazy_kameleon »

Very lekker Louis - NICE
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: LEXUS Alive!!!

Post by OOOOMS »

4x4megaworldpta wrote::yahoo: dis hoe hy voel.
Sal dit goed glo :thumbup: Dis nou seker 2jr.......
User avatar
legend
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Tue May 01, 2012 1:18 pm
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux Raider
Real Name: Leon
Club VHF Licence: Lema,

Re: LEXUS Alive!!!

Post by legend »

OOOOMS wrote:
4x4megaworldpta wrote::yahoo: dis hoe hy voel.
Sal dit goed glo :thumbup: Dis nou seker 2jr.......
Daar is darm nie n mooier klank as daai leeu begin te brul nie....ek ry myne partykeer somer net om daai balerienas almal te hoor saam dans, al 8 van hulle. :shh: :shh: :shh:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Mark ja, net as hy die Bakkie terug kry ry hy en dan breek iets anders, die laaste keer was dit die Gearbox se input shaft wat gegaan het, ek was nie gelukkig met die gearbox adapter en moes weer alles van vooraf doen, die blerrie ringear was die moeilikste om te kry, naderhand by Lexus een gaan koop, flywheel adapters ens, die keer ook saam met 'n Howe throw out bearing(Release bearing)
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

O ja so 220Hp op die 35" bande.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Die Throw out bearing.
Attachments
Throwout Bearing.jpg
Throwout Bearing.jpg (87.48 KiB) Viewed 4616 times
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Agteros »

4x4megaworldpta wrote:Mark ja, net as hy die Bakkie terug kry ry hy en dan breek iets anders, die laaste keer was dit die Gearbox se input shaft wat gegaan het, ek was nie gelukkig met die gearbox adapter en moes weer alles van vooraf doen, die blerrie ringear was die moeilikste om te kry, naderhand by Lexus een gaan koop, flywheel adapters ens, die keer ook saam met 'n Howe throw out bearing(Release bearing)
Louis - dis wat my bietjie worry van die sterk masjiene op die ou SFA - wat moet mens alles vervang om die ding betroubaar te kry? As jy ry of die kar aan jou behoort en nie gesteel is nie behoort die "drivertrain" te hou?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Hugo,

Die termostaat housing lek so dat mens moet mooi kyk na dit dat dit wel lek, die radiator was half toe ek die cap afhaal. Dis nou reg.

Drivetrain, die gearbox is oorgedoen omdat die alignment uit was tussen die engin en gearbox. Die het veroorsaak dat die clutches een na die ander gaan en laaste die gearbox se input shaft gebreek het.

Die prop het 'n double knuckle op omdat die Bakkie 'n 4 link agter suspensie inhet en hoog is om die 35" bande te vat. die een universal is kas toe, het klaar die sterkstes wat jy kry, daar is dit net ek glo die bande is nogals groot en mens sal net 2 keer moet dink voordat jy van staanstil met 'n vaart wegtrek.

Hulle kyk nou juis of hulle die prop nog kan versterk. Sal later vandag hoor.

Dan is dit net die HID kopligte waarvan een my nagmeries gee. Sal die tekkel vanaand.

Die Lexus het nie anders pyne, dit hardloop verskiklik mooi met die Dictator Ecu en dubbel MSD coils wat Bennie laas gedoen het.
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Agteros »

4x4megaworldpta wrote:Hugo,

Die termostaat housing lek so dat mens moet mooi kyk na dit dat dit wel lek, die radiator was half toe ek die cap afhaal. Dis nou reg.

Drivetrain, die gearbox is oorgedoen omdat die alignment uit was tussen die engin en gearbox. Die het veroorsaak dat die clutches een na die ander gaan en laaste die gearbox se input shaft gebreek het.

Die prop het 'n double knuckle op omdat die Bakkie 'n 4 link agter suspensie inhet en hoog is om die 35" bande te vat. die een universal is kas toe, het klaar die sterkstes wat jy kry, daar is dit net ek glo die bande is nogals groot en mens sal net 2 keer moet dink voordat jy van staanstil met 'n vaart wegtrek.

Hulle kyk nou juis of hulle die prop nog kan versterk. Sal later vandag hoor.

Dan is dit net die HID kopligte waarvan een my nagmeries gee. Sal die tekkel vanaand.

Die Lexus het nie anders pyne, dit hardloop verskiklik mooi met die Dictator Ecu en dubbel MSD coils wat Bennie laas gedoen het.
Louis - doen jy ook Lexus conversions? Sorry dat ek vra maar ek weet jy is die spesialis op die 2.2 EFI. :thumbup:
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Hugo.

Laat ek so se, het nou al baie geleer oor die Lexus. do's and dont's, moenie shortpad vat nie. Selfs baie keer gaan ouens sover om geld te spaar maar hou die "ou" std exhaust pype, verkeerd, die moet ook groter.

Ek sal een doen en kans vir een, maar stel liewers voor om die meer bekende Ouens wat meer ondervinding het te nader.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: LEXUS Alive!!!

Post by LouisZ »

Ek weet van 'n Bakkie wat 'n Huis soek! Hy is klaar.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: LEXUS Alive!!!

Post by CasKru »

Nou gaan jy sien hoe waai 'n skerpioen sy stert
To God be the glory
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: LEXUS Alive!!!

Post by krazy_kameleon »

is it time to update that 2.4i of yours Cassie?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: LEXUS Alive!!!

Post by CasKru »

krazy_kameleon wrote:is it time to update that 2.4i of yours Cassie?
Nope.... never. I like my 2.4 :D: :D:
To God be the glory
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: LEXUS Alive!!!

Post by krazy_kameleon »

Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Scorpion »

CasKru wrote:Nou gaan jy sien hoe waai 'n skerpioen sy stert
En nie hoe nie!

Ek droom al heel naweek van Bosbeer! Nou moet ek net die week daai HID globe kry en hom dan gaan haal. My nuwe Cruiser sal maar nou moet plek maak in die garage... :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: LEXUS Alive!!!

Post by CasKru »

krazy_kameleon wrote:Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
Muds... but it's not my daily driver anymore

Scorpion wrote:

Plak bietjie vir ons 'n prentjie hier as daai twee langs mekaar staan... :)
To God be the glory
User avatar
krazy_kameleon
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1063
Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
Town: Fourways
Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
Real Name: Rick
Location: Fourways, Gauteng

Re: LEXUS Alive!!!

Post by krazy_kameleon »

CasKru wrote:
krazy_kameleon wrote:Cassie, is you 2.4 your daily driver?
what tyres do you have on at the moment?
Muds... but it's not my daily driver anymore
:thumbup:
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Blitzkrieg »

Hi kerels,
Ek het self begin met so "klein" projek. Ek is besig met ´n kompleet 94 Hilux D/C rebuild. Die Lexus le natuurlik en wag in die garage. Die dame is op die oomblik by die paneel kloppers. Dit is my eerste projek so ek leer nog baie. Ek sal waardeer as julle fotos en comments kan lewer. Ek sal fotos laai, lewer asb komentaar. Thanks.
Image
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Scorpion »

Howzit, Jaco! En welkom by die forum!

Begin 'n nuwe thread en dan plak jy die foudies en kommentaar daar. Ek waarsku jou egter, die ouens hier gaan jou pla vir updates - hulle is BAIE nuuskierig Maak net seker jy het baie geduld, neem baie foudies en bowenal geniet dit!

:thumbup:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: LEXUS Alive!!!

Post by Blitzkrieg »

Thanks,ek het. Ek hoop die manne kan my ´n paar tips gee.
Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: LEXUS Alive!!!

Post by CasKru »

Scorpion wrote:Howzit, Jaco! En welkom by die forum!

Begin 'n nuwe thread en dan plak jy die foudies en kommentaar daar. Ek waarsku jou egter, die ouens hier gaan jou pla vir updates - hulle is BAIE nuuskierig Maak net seker jy het baie geduld, neem baie foudies en bowenal geniet dit!

:thumbup:
Amen to that :)
To God be the glory
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”