n Pel van my wil n Toyota 2.8 diesel motor in sy Lux inbou om bo in Mozambique op sy 'concession' te gebruik. Kry mens so motor en is daar iemand wat dit al gedoen het?
Groete,
Wollie
2.8 diesel
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: 2.8 diesel
Wollie hulle het standaard so uit die winkel uitgekom...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Wollie
- High Range 2WD
- Posts: 24
- Joined: Thu Aug 14, 2008 7:13 am
- Town: Vereeniging
- Vehicle: 94 Hilux d/c 4x4
- Real Name: Johan Wolmarans
Re: 2.8 diesel
Ha Ha dis nou wat gebeur as n electrician try oor motors praat!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: 2.8 diesel
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Thu Sep 20, 2007 1:45 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2009 Suzuki Jimny
- Real Name: Dawid
Re: 2.8 diesel
Vir 'n paar rand ekstra sal ek liewer die 3.0D (5L) motor insit. Ek het my 2.8D engine vervang met die 3.0D. Nie 'n groot verbetering nie, maar meer drivable. Gebruik dieselfde mountings etc.
2009 Suzuki Jimny (Mini Hilux)
Ex-Hilux SFA 3.0D
Ex-Hilux SFA 3.0D
-
- High Range 4WD
- Posts: 32
- Joined: Thu Sep 25, 2008 3:53 pm
- Town: Murraysburg
- Vehicle: 96 2,4d sc ;99 2,7 4x4 sc
- Real Name: Andrew Wallis
- Location: Murraysburg
Re: 2.8 diesel
Stem saam sit liewer 3.0d in, 2.8 in my opinie was 'n "dud" nie baie meer krag as 2.4d nie en gee probleme veral met verkoeling en dus "heads".
- LouisK
- Low Range 4WD
- Posts: 137
- Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
- Town: Durbanville
- Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
- Real Name: Louis Kriel
- Location: Durbanville
Re: 2.8 diesel
Ek het dit darem nou al baie gehoor, om die waarheid te se, dis hierdie probleme wat my op die forum laat beland het. My bakkie hardloop net warm, maar dit lyk of dit uitgesorteer is. Nou oor daai 3.0d, sal die KZte engine nie n beter vervanging vir die 2.8 D wees nie? Ek stel baie belang om so iets te doen voor my 2.8 D probleme begin gee, want volgens die ouens wat weet is dit net 'n kwessie van tyd!Karoo wrote:Stem saam sit liewer 3.0d in, 2.8 in my opinie was 'n "dud" nie baie meer krag as 2.4d nie en gee probleme veral met verkoeling en dus "heads".
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Thu Sep 20, 2007 1:45 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2009 Suzuki Jimny
- Real Name: Dawid
Re: 2.8 diesel
Die KZTE sal beter wees i.t.v. kraglewering. Ek het 'n eenvoudige modifikasie gesoek. Die 5L bout net vas op dieselfde mountings as die 3L. Ek moes net die sump, inlet manifold van die ou motor afhaal en swop met die nuwe motor. Die 5L het gekom met 'n ingewikkelde EGR system en ons het dit afgehaal.
2009 Suzuki Jimny (Mini Hilux)
Ex-Hilux SFA 3.0D
Ex-Hilux SFA 3.0D