2.8 diesel

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Post Reply
User avatar
Wollie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 24
Joined: Thu Aug 14, 2008 7:13 am
Town: Vereeniging
Vehicle: 94 Hilux d/c 4x4
Real Name: Johan Wolmarans

2.8 diesel

Post by Wollie »

n Pel van my wil n Toyota 2.8 diesel motor in sy Lux inbou om bo in Mozambique op sy 'concession' te gebruik. Kry mens so motor en is daar iemand wat dit al gedoen het?

Groete,
Wollie
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: 2.8 diesel

Post by ThysdJ »

Wollie hulle het standaard so uit die winkel uitgekom... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Wollie
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 24
Joined: Thu Aug 14, 2008 7:13 am
Town: Vereeniging
Vehicle: 94 Hilux d/c 4x4
Real Name: Johan Wolmarans

Re: 2.8 diesel

Post by Wollie »

Ha Ha dis nou wat gebeur as n electrician try oor motors praat!
:oops:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: 2.8 diesel

Post by Family_Dog »

Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
Dawid
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Thu Sep 20, 2007 1:45 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2009 Suzuki Jimny
Real Name: Dawid

Re: 2.8 diesel

Post by Dawid »

Vir 'n paar rand ekstra sal ek liewer die 3.0D (5L) motor insit. Ek het my 2.8D engine vervang met die 3.0D. Nie 'n groot verbetering nie, maar meer drivable. Gebruik dieselfde mountings etc.
2009 Suzuki Jimny (Mini Hilux)
Ex-Hilux SFA 3.0D
Karoo
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Thu Sep 25, 2008 3:53 pm
Town: Murraysburg
Vehicle: 96 2,4d sc ;99 2,7 4x4 sc
Real Name: Andrew Wallis
Location: Murraysburg

Re: 2.8 diesel

Post by Karoo »

Stem saam sit liewer 3.0d in, 2.8 in my opinie was 'n "dud" nie baie meer krag as 2.4d nie en gee probleme veral met verkoeling en dus "heads".
User avatar
LouisK
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 137
Joined: Fri Feb 15, 2008 9:33 am
Town: Durbanville
Vehicle: 1996 2.8D D/C Raider
Real Name: Louis Kriel
Location: Durbanville

Re: 2.8 diesel

Post by LouisK »

Karoo wrote:Stem saam sit liewer 3.0d in, 2.8 in my opinie was 'n "dud" nie baie meer krag as 2.4d nie en gee probleme veral met verkoeling en dus "heads".
Ek het dit darem nou al baie gehoor, om die waarheid te se, dis hierdie probleme wat my op die forum laat beland het. My bakkie hardloop net warm, maar dit lyk of dit uitgesorteer is. Nou oor daai 3.0d, sal die KZte engine nie n beter vervanging vir die 2.8 D wees nie? Ek stel baie belang om so iets te doen voor my 2.8 D probleme begin gee, want volgens die ouens wat weet is dit net 'n kwessie van tyd!
Dawid
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Thu Sep 20, 2007 1:45 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2009 Suzuki Jimny
Real Name: Dawid

Re: 2.8 diesel

Post by Dawid »

Die KZTE sal beter wees i.t.v. kraglewering. Ek het 'n eenvoudige modifikasie gesoek. Die 5L bout net vas op dieselfde mountings as die 3L. Ek moes net die sump, inlet manifold van die ou motor afhaal en swop met die nuwe motor. Die 5L het gekom met 'n ingewikkelde EGR system en ons het dit afgehaal.
2009 Suzuki Jimny (Mini Hilux)
Ex-Hilux SFA 3.0D
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”