Hilux Lexus Ombouing

Post questions, advice and pictures of Engine conversions here
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Ons enjin in die raam werk soos 'n droom..Gotech management en gearbox controller. Hilux transfer box gemaak pas op die auto ratkas. Het nou 1996 hilux DC bekom en die groot werk het begin. Alles is nou gestrip tot op die Chassis. Nou 'n paar Body vrae.....
1 Hoe hoog moet die cab gelig word om 33 duim bande te akkommedeer
2 Wat behels dit om die voorste dics met ventelated discs te vervang....moet die caliper ook vervang word?
Sodra ons vordering gemaak het sal ons fotos oplaai en deel met ammal
Hilux Groete
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by ThysdJ »

Johan wrote:Ons enjin in die raam werk soos 'n droom..Gotech management en gearbox controller. Hilux transfer box gemaak pas op die auto ratkas. Het nou 1996 hilux DC bekom en die groot werk het begin. Alles is nou gestrip tot op die Chassis. Nou 'n paar Body vrae.....
1 Hoe hoog moet die cab gelig word om 33 duim bande te akkommedeer
2 Wat behels dit om die voorste dics met ventelated discs te vervang....moet die caliper ook vervang word?
Sodra ons vordering gemaak het sal ons fotos oplaai en deel met ammal
Hilux Groete
Johan
Die cab hoef nie gelig te word om 33" tyres te akkomodeer nie. Jy moet die voorste as vorentoe skuif. Daar is al'n paar keer daarna verwys op die forum, selfs met prenkies en alles. Allan (Hoppy) sal jou presies kan verduidelik hoeveel en hoe om dit te doen. Hy is ook 'n kenner op die brieke ding. Lekker bou! :thumbup: :thumbup:

PS Lees bietjie hier:

viewtopic.php?f=3&t=5369

viewtopic.php?f=2&t=4534&p=49902

viewtopic.php?f=3&t=4131&p=45299

Hier is even fotos! :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

Johan ou maat jy gaan nie so maklik wegkom nie, ons soek prentjies en baie van hulle, wsy ons jou engine installed van bo onder links regs, transfercase mod alles wat julle gedoen het, komaan ek wil soveel idees moontlik uitcheck ek oorweeg iets soortgelyk
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Hallo
En hier is die eerste beloofde fotos van die transfer case adapter. Soos ons bou sal ek fotos opsit. Wil julle nie verveel met die body werk en al daai gedeeltes nie.


Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Sal later vandag weer opsit want vandag is enjin mountings

Groete
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Nogge paar fotos van die enjin en die dc....en ook die werks winkel kat en die dc voor ons begin het
Image

Image

Image

Image

Die enjin le nou op sy plek so nou is dit mountings maak en die cross member mounting wat ook verander moet word.....gee maar raad as die wiel al ontwerp is...ons wil dit nie weer oor doen nie..dalk is myne agt kantig :lol:

Groete
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Hier isse paar fotos van die engine mountings Links en regs lyk dieselfde..afmetings veskil biekie

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Nou is dit net manifould veranner en ons is so te se daar en dan prop shafts wat ook langer en korter word


Groete :wave: :wave:
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by hilex08 »

dit lyk windgat johan !!!!


amper daar !!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

Lyk Cool

Is daai Poly Bushes van suspension blades eat jy gebruik het? Gaan dit genoeg damping gee om die engine vibrasies uit die res van die kar te hou?
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Bennie ek hoop van harte so......wat se die manne wat dit al gedoen het???
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by blom »

da is geen beter manier om 'n V8 engine mount te maak nie
:mrgreen:
Grensvegter van LANDROVIA
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Die olie filter druk teen die chassis vas....maar afgesaag en toegesweis en JIC male connectors ingesit,,,selfde gedoen aan die filter kant en dan kan hulle met hidroliese pyp verbind word...hier is 'n paar fotos

Image

Image

Image

Image

Tot volgende keer :wave:
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Wie kan help....met die brandstof....is die suig pyp uit die Hilux tenk dik genoeg vir die pomp wat die Lexus enjin moet voorsien of word 'n dikker pyp ingesit of 'n extra klein aux tenk....gee my asb biekie idee??
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by hilex08 »

Johan,

my std pypies het ek net so gebruik....lyk soos 4mm en nog nie 'n probleem gehad nie.

miskien het die fundies 'n beter idee
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Baie dankie.. :clap: ...waar het jy jou petrol pomp gesit...naby die tenk of vorentoe?
User avatar
hilex08
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 471
Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
Real Name: Hennie

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by hilex08 »

johan,

ek het 'n VW pomp in die tenk, ek dink hy stoot so 5 bar....
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Thabogrobler »

Dom vraag: Hoekom word die lexus(4x4) ratkas nie gebruik nie?

Dis nou obvious dat hierdie 'n handrat bly, maar ek sien nie te veel ouens wat die tiptrinic box gebruik nie...of kyk ek verkeerd?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Hoppy »

Sover ek weet kry jy nie n 4.0 Lexus 4x4 box nie.

Jy kan wel n KZTE 4x4 tiptronic auto box gebruik, die lexus bell housing pas op hom, hulle is by die importers beskikbaar, maar n bietjie skaars.

Ek het nou net een geinstaleer met n tiptronic gearlever, hy werk mooi, maar hulle sukkel nog om die tiptronic uit te sort.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

JOHAN MY ONDERVINDING IS DAT N KLEIN (SURGE) TENK VOOR BY DIE ENGINE GOED WERK IN PLAAS VAN N POMP IN DIE TENK .(GEEN HOE DRUK PETROL ONDER DIE VOERTUIG).OOK IS DIE HOE DRUK PYP KORTER NOU KAN JY N FERREL GEKRIMPTE BRAIDED PYP BY N HIDROLIESE PLEK LAAT MAAK .GEEN GEBARSDE PYP OF HOSECLAMPS WAT AFSPRING MEER NIE.
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Dankie ook gedink om die surge tenk roete te volg.......enjin is in en nou bou ons radiater en bedrading en al die dinge wat saamgaan...sal weer fotos opsit as daar mooi vordering gemaak is....eeen vraag.....die tachometer (ref counter) hoe maak mens hom werk van die ecu af...ons double cab was 'n 2.8 diesel gewees..enige raad en advies sal waardeer word :D
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

die maklikste is kry n cluster van n petrol bakkie en koppel hom by een van die coils .
die een coil is vir 4 silinders en dus wys hy klaar reg.
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Nogge paar fotos...julle moet maar se as ek ou nuus wys...dan stop ek
Image
olie koeler vir die auto ratkas wat onder innie radiater gaan

Image
radiater core...aluminium

Image
core van naby om turbulators te wys wat die water rem om behoorlik af te koel en nie te vinnig deur te loop nie

Image
petrol kabel wat korter gemaak is

Image
olie filter wat geskuif is

Image
engine mounting in sy plek

Image
manifold wat langer gemaak is


Image

ratkas mounting
Groete
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Gou 'n paar fotos van die radiater wat klaar is

Image
die oil cooler in die onderste tank...vir die ratkas

Image

Image
die klaar produk........8 ure se werk


Image
die voorkant....gaan interessant wees as ons water in gooi om te sien hoeveel liters gaan wees...ek skat so 12 maar sal se as ons die volume weet

Groete tot volgende keer
:wave: :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by pietpetoors »

Johan, het jy die enjin se sump ook verander?
Animul het net nou die dag 'n gat in sy sump geslaan. Jy moet kyk as die voorste diff opbeweeg laat dit nie die sump tref nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by blom »

ek sou nie die gearbox cooler in die rad sit nie
die rad sal genoeg werk he om die lex koud te hou !!!
Grensvegter van LANDROVIA
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Ons woon in seker die warmste deel van die land...die core het ek spesiaal laat opmaak....76mm dik en die tenks self gebou..alles aluminium maar as hy pla sal hom disconnek en nogge oil cooler insit..maar ek dink ons sal wen want ek raai so 15liter coolant ook..hou maar saam duim vas

Groete :thumbup:
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Piet
Ons het die enjin met die sump aan die voor kant....die diff sit ver weg...ek sal 'n foto opsit
Groete
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by pietpetoors »

Is reg, stuur die fotos. OM die ding makliker te laat lees het ek dit by
http://www.hilux4x4.co.za/lexus-ombouing/ gaan opsit.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

johan ek sien jy maak die job mooi [mountings en radiator ens.] ek kan net nie verstaan hoekom n auto box nie .auto lexus maak nie krag nie vra my het een gehad . ry nou handrat [ voel of ek nog n engine by gesit het ]
Last edited by ThysdJ on Tue Sep 29, 2009 6:47 am, edited 1 time in total.
Reason: Uppercase
User avatar
theunis
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
Town: Little Falls
Vehicle: 1988 hilux 4x4
Real Name: Theunis

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by theunis »

Dag se mense
Ek is baie bly om te sien dat daar ook mense is wat 'n passie het vir V8 Enjins en veral om hulle in Hi Lux bakkies in te sit. Ek is self 'n Eienaar van 'n Lux maar met 'n 350 Chevy ombouing.Ek het 'n paar Idees wat ek met Johan wil deel IVM sy om bouing.Ek het self 'n probleem gehad on genoeg sous by die enjin uit tekry maar ek het die probleem oorkom deur 'n "fuel injection pomp soos die ou by die Skroot werf aan my verduidelik het" Geinstaleer onder die bakkie met 'n Regulator en 'n lekker groot Diesel filter in die enjin bay. Dit werk baie goed en ek moed se dat die diesel filter wat ek gebruik instede van 'n gewone petrol filter vir my baie drama spaar. Ek will net graag weet watse tipe van brandstof gebruik kry 'n mens met 'n lex motor en wat is die krag lewering?? :?:
Sjee hom gas !!!
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

met n handrat kry jy gemiddeld enige iets vanaf 175 tot 185 horsepower op die wiele met so 280 tot 290 nm ook by die wiele .brandstof hang af van jou voet ,maar ek het al ouens gehad wat tot 7.5 km per liter in n landcruiser kry .ek self kry gemiddeld+_ 7km per liter met my werkswinkel bakkie <2x4> maar dan ry ek hom ook hard
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Theunis jy se nie wat se carb jy op die 350 het nie .wees versigtig vir n Holley op n 4x4 sy float is baie gevoelig [het een op n boot gehad ]. bel vir Peet by spitronic hy verkoop n nice fuel injection conversion vir die Chev .[ hy ry self een ]
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Theunis...ek het jou lux gery gister....baie lekker...net die clutch is baie hard..daai fire wall gaan nie hou nie
Groete
Johan
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Surge tank gebou gestart petrol hilux cluster gekry rev counter werk alles loop goed so ver...van dag propshafts bou en more ry.......sal fotos dan weer opsit

Groete
Johan
User avatar
theunis
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
Town: Little Falls
Vehicle: 1988 hilux 4x4
Real Name: Theunis

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by theunis »

Ek het 'n edelbrock 1405 op (600cfm) ek het maar bietjie gespeel met die Jets en kry nou so enigiets tussen 4.5Km/lt tot 7.5Km/lt ( hang net af van die regter voet). Ek het ook 'n Edelbrock Performer Intake manifold met Branches sodat die man kan asem haal.Die uitlaat is 'n enkel 76mm pyp en hy klink heel goed. Die punte is ook vervang met 'n elektronise eenheid van RS Performance met 'n High Voltage Coil. Laaste wat hy op die dino was het ek so 225 Hp en 587Nm op die wiele gehad by Auto Rosen in Randburg. Die probleem wat ek steeds het die dat die carb se primary kant droog loop as jy steil begin klim en teen kwaai skuinstes ry( Einge raad welkom).
Sjee hom gas !!!
User avatar
theunis
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
Town: Little Falls
Vehicle: 1988 hilux 4x4
Real Name: Theunis

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by theunis »

Hi Johan

Goed om van 'n local te hoor. Ja ek sukkel met die clutch dus die rede dat ek Oupa se hulp ingeroep het.Stuur weer bietjie foto's, Dit lyk baie netjies sover. :clap:
Sjee hom gas !!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

kJohan

Baie netjies werk daar man. Pragtig :clap: :clap:
conversion man wrote:met n handrat kry jy gemiddeld enige iets vanaf 175 tot 185 horsepower op die wiele met so 280 tot 290 nm ook by die wiele .brandstof hang af van jou voet ,maar ek het al ouens gehad wat tot 7.5 km per liter in n landcruiser kry .ek self kry gemiddeld+_ 7km per liter met my werkswinkel bakkie <2x4> maar dan ry ek hom ook hard
Fana

EK weet nie maar ek het 'n paar manne met decent autoboxe op Lexus V8s gesien wat nie sukkel met krag verloor nie Jonathan (Toybox) se wa 165 HP gemeet met 35duim tyres op, dit klink vir my na plenty :think: :think:

Persoonlik het ek nou so gewoond geraak aan die gemak van automaties offroad met my Pajero dat ek stek oorweeg het om my Lux ook auto te maak
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Ons Lux is klaar...laaste paar fotos...maandag dyno tune by gotech dan sal ek biekie terug voering gee oor kw en km per liter....

Image

Image

Image

Bak is biekie korter gemaak maar die chassis is nog standaard

Image

Opel Astra Scoops op die bonnet...panel beater het hulle verkeerd om ingesit


Image

Spitronic gear shift


Image


Image


Image


Image

Image

Uitlaat stelsel gebou deur Supa Quick Mtubatuba....ons lokale Supaquick se kwotasie was R7000.00 meer...help om biekie rond te shop

Groete
Johan :wave:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12695
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Family_Dog »

Very, very nice, Johan! :thumbup: :thumbup:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Johan dis regtig n baie mooi job veral die pyp vir die air filter .
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Bennie .As ek my nie misgis nie bly jy mos naby Schalk van Dyno Logic as ek weer soontoe gaan sal ek jou vir n spin in my bakkie vat dat jy sien hoe lekker is n manual wat reg is .Ook moet jy jou nie teveel aan dyno figures steur nie .Ek toets my conversions op die regte lewe se dyno {die opdraende by die Mabupane Highway en die Wonderboom nek ]. Vra vir Philip wat self bakkies [AUTO ] bou wat die verskil is tussen auto en manual na hy saam met my gery het . Die ander ding is as jy begin sleep .Ek sal enige dag n auto bakkie n toets gee met n lekker groot sleepwa agter [ Ek het self al n auto gehad ]
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Thabogrobler »

DROOL!!!!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Ou Legend »

Dis regtig n Hilux om op trots tewees,goeie werk en mooi so ek wens dit was my bakkie.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
PERS KERS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 127
Joined: Mon Jun 15, 2009 11:56 pm
Town: Pretoria
Vehicle: HILUX,CRUISER,FORTUNER
Real Name: ALEX

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by PERS KERS »

Is daai Donaltson filter std grootte, indien hy is word die enjin nie gesmoor nie ?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

conversion man wrote:Bennie .As ek my nie misgis nie bly jy mos naby Schalk van Dyno Logic as ek weer soontoe gaan sal ek jou vir n spin in my bakkie vat dat jy sien hoe lekker is n manual wat reg is .Ook moet jy jou nie teveel aan dyno figures steur nie .Ek toets my conversions op die regte lewe se dyno {die opdraende by die Mabupane Highway en die Wonderboom nek ]. Vra vir Philip wat self bakkies [AUTO ] bou wat die verskil is tussen auto en manual na hy saam met my gery het . Die ander ding is as jy begin sleep .Ek sal enige dag n auto bakkie n toets gee met n lekker groot sleepwa agter [ Ek het self al n auto gehad ]
Kyk ek stry nie ek weet 'n manual gee meer krag want hy het minder verliese maar ek persoonlik voel 'n lexus auto het genoeg krag, en die voordele wat jy kry soos gerief/gemak en beter beheerbare power delivery na die wiele in offroad situates maak die Auto die moeite werd in my boeke. As jy altyd net voet in die hoek kluite uitspin of rock crawling doen is 'n handrat goed maar as jy beheersd probeer om so min as moontlik skade aan die omgewing te maak is 'n auto definitief koning in my boeke

Ek het onlangs 'n hele paar duisend kms gesleep met my Bundu off-road trailer wat swaar gelaai was. Die Pajero se 3.5 V6 maak baie minder woema as 'n Lexus V8. Ons het vir 'n paar dae aan een net 2 spoor padjies gery al langs die oranje rivier af met die Namakwa off-road roete en ook deur die Richtersveld park en ek sal nie eers dink om so iets te oorweeg met 'n manual nie, jy sal elke aan voos bestuur gewees het.

Op die oop pad met die cruise control gelock 115km/h het ek haar net uit 5de gehou as daar baie op en aftraandes was en dan loop sy by haarself, ek draai net die neus waarheen ek wil gaan. So op die ou einde dink ek dis maar 'n geval van horses for cources, by die roadhouse dices sal 'n handrat seker beter wees :twisted: :twisted: :wink:
DOELLOOS

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by DOELLOOS »

BenHur wrote:...by die roadhouse dices sal 'n handrat seker beter wees :twisted: :twisted: :wink:
:twisted:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
:mrgreen:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

Ja shoesh jy meneer bang vir 'n 7mgte :twisted: :twisted:
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Die Hilux is ge dyno en al die werke....110kw op die agter wiele met oor genoeg torque...die recovery hilux wat saam gery het het probleme in jhb gemaak en moes terug gesleep word huis toe en met die anner hilux agter vasgemaak het ons 7 km per liter brandstof verbruik gehad..so ons is tevrede op hierdie stadium en krag was oor genoeg om die hilux te sleep...opdraandes was ook nie 'n probleem nie

Groete :thumbup:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by BenHur »

jaloers raak ek nou :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Het judder gehad met weg trek en gesien die propshaft skud by die centre bearing....Land Cruiser propshaft gebou wat nie centre bearing het nie en die probleem is ook opgelos.

Groete :wave: :wave:
User avatar
frik
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 248
Joined: Tue Jan 15, 2008 3:10 pm
Town: Boksburg
Vehicle: KZTE 3.0 4x4
Real Name: Frik van Dyk

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by frik »

Hi Johan

Geluk jou trokkie lyk regtig goed ek oorweeg selfs so n conversion vroeg volgende jaar . As ek mag vra wat was die totale kostes verbonde aan die excercise .

Groete Frik
Everything keeps going right Toyota
Marty
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 406
Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
Real Name: Martin
Location: Pretoria

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Marty »

Johan, miskien het ek dit gemis maar hoeveel lift het jy en hoe groot is die bande wat jy op gesit het.
Dit lyk vir my weer nice...
One Africa, One Hilux needed :)
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

Hallo
Marty die lift was 50mm gewees en die bande is 33"

Totale koste Enjin en ratkas R 6900
Timing belt waterpomp idlers spark plugs R5000
Gotech enjin management R4500
Gotech gearbox controller R2500
Spitronic Gearshift R1800
Radiator R5000

Totaal R25 700

Maar onthou......die gearbox adaptor het ek self gemaak, propshafts ook self gedoen en ook self ingesit enjin mountings self gemaak en al die mods rondom die insit self gedoen. Die tyd om dit te doen kan mens rofweg werk op 180 uur...dis 'n hele klomp saterdae en na ure se werk.. :lol: ...maae dit was die moeite werd..en Gotech het 'n fantastiese nuwe management wat gekombineer is met 'n gearbox controller....tot en met 7 spoed....so prado ratkas kan nou gebruik word en ek glo hy boud net so op die lexus enjin vas

Groete
:wave: :wave:
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Johan ek wil net by jou hoor of jy n bearing in die adaptor tussen die box en transfer gesit het
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by GeorgeJvR »

Spitronic gear shift

Johan watse seats het jy in?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Johan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 74
Joined: Fri Jan 25, 2008 4:10 pm
Town: Pongola
Vehicle: Hilux Legend 35 4x4, Hilux KZTE ,
Real Name: Johan Terblanche

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Johan »

J 'n dubbel roller bearing en dan gaatjie geboor in die spline adaptor om die olie deur te kry na die agter kant van die bearing lat hy deur die bearing moet terug loop ratkas toe....die seats is recardo bucket...die leer tipe

Groetnis :wave: :wave:
User avatar
theunis
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 12
Joined: Wed Jan 28, 2009 9:29 pm
Town: Little Falls
Vehicle: 1988 hilux 4x4
Real Name: Theunis

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by theunis »

HI Johan

Moet se jull Lux lyk baie mooi :clap: , Ek het vir jou nog 'n nommer vir die Gotech waarmee jy bietjie gesukkel het soos ons gesels het by Sordwana in Desember. Die man is ongelukkig in JHB maar ek is seker as jy hom bel sal hy jou dalk 'n paar pointers kan gee.
Fred Alberts 083 212 0196.
Sjee hom gas !!!
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Scorpion »

Johan, is daai silicone pyp op die air intake. Indien wel, waar het jy gekry?

Jou bakkie lyk awesome!!! :thumbup:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by Gertc »

Johan jy mag maar `n mooi bakkie bou. Hoop hy gee jou jare se pret en plesier.

Conversion man Jy se gaan vir maual. maar wat se box op wat se diff?
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Gert enige box en diffs wat jy wil gebruik
conversion man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Tue Sep 15, 2009 11:50 am
Town: pretoria
Vehicle: 911 Carreara MB CL 500 MB 500SEC MB 450 SLC CHRYSLER CROSSFIRE CONVERTABLE SFA HILEX JEEP 5.2 V8 FORD RANGER LEXUS
Real Name: Fana

Re: Hilux Lexus Ombouing

Post by conversion man »

Gert is jou trokkie 4x4
Post Reply

Return to “Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)”