Hilux wat vassit
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Hilux wat vassit
My Landie vriend vra my nou die dag of ons Hilux manne ook vassit!!!!
Hier sit ek in die poeierstof vas teen die Oranje rivier net na De Hoop in die Richterveld vir die wat daar was. Ons was 3 Hiluxe en wou die enigste Colt laat vassit, toe gaan sit ons aldrie vas namekaar. `n Skande, maar ons het ons self daar uitgekry.

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: Hilux wat vassit
Het die Colt ook toe vasgesit?
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Re: Hilux wat vassit
Wat was jou band druk gewees to jy vasgesit het?
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Nee die Colt ou het bo teen die klippe teen die berg se rand gery en hy het geweet ons wou hom laat vassit.
Mark ons band druk was so 1.1
Daar is honderd verskillende paaie in die rivier met daai poeier en sekere plekke kan jy die spore sien, maar is dit nogal baie diep. Ek het twee van my rubber matjies verloor en my Croc en kon dit nie weer kry nie.
Mark ons band druk was so 1.1
Daar is honderd verskillende paaie in die rivier met daai poeier en sekere plekke kan jy die spore sien, maar is dit nogal baie diep. Ek het twee van my rubber matjies verloor en my Croc en kon dit nie weer kry nie.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
So is ek gered deur my mede Hilux vriend
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Re: Hilux wat vassit
Ek weet daai poeierstof is nogal bedrieglik, veral as dit so warm is...
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Dit was in die middag en daai poeierstof trek in al die gate in.
Ja jy moet eendag saam kom
Ja jy moet eendag saam kom
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Re: Hilux wat vassit
Wil baie graag gaan, verkieslik in die koeler mande van die jaar. Ma het nog nie die Suide van Namibia beleef nie!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 261
- Joined: Thu Jan 03, 2008 6:19 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1996 dc raider 2,4
- Real Name: Deon
Re: Hilux wat vassit
dai bande lyk nog baie hard: Hmmm SFA.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hilux wat vassit
Ja, Doen .... 1.1 bar is still too high for that type of sand, but remember that the terrain alternates between this sand and rocky surfaces, so you have to try and strike a ballance against the risk of sidewall damage. Momentum at a steady pace helps up to a point but when it's really dry the wheels just sink away. This is where difflocks really come in handy.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Hilux wat vassit
Ai daai foto's van die Richterveld wil my net weer laat pak en ry
Daai sand is lelik...soos gese word.. dis meer poeier as sand, en dis diep... manne met diff locks sit ook mooi vas. Ek het al gesien op daai selfde stretch annerkant De Hoop hoe twee Cruisers met winches 'n ander Cruiser moes recover, plat op sy pens op die sand gewees, en daai cruiser het diff locks opgehad... so passop vir daai..
Anyway die Richterveld is die beste!!!! Veral so einde September... dan is dit nog nie te warm nie, en daar is nog baie blomme te sien ook..

Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
1.1 Bar MMMMMMM
Nee ons kon nie laer afblaas nie, dit was net daardie stuk sand, verder was dit baie klip en om op en af te blaas in daai hitte, sal nie werk nie.
Ek het geweet ons gaan vassit en moes iets reel vir die ander voertuie om te werk. Ek het so 3 voertuie vir `n trip gevat en moes hulle darem iets gee om oor te praat.
Ja Bos ek is ook mal daardie gebied. Was al `n paarkeer daar en geniet dit elke slag. Ons gaan Desember `n draai daar maak en ek glo ons gaan brand, maar dit is darem net vir eendag om vir `n vriend vir my te wys hoe die pliek lyk.
Groete
Nee ons kon nie laer afblaas nie, dit was net daardie stuk sand, verder was dit baie klip en om op en af te blaas in daai hitte, sal nie werk nie.
Ek het geweet ons gaan vassit en moes iets reel vir die ander voertuie om te werk. Ek het so 3 voertuie vir `n trip gevat en moes hulle darem iets gee om oor te praat.
Ja Bos ek is ook mal daardie gebied. Was al `n paarkeer daar en geniet dit elke slag. Ons gaan Desember `n draai daar maak en ek glo ons gaan brand, maar dit is darem net vir eendag om vir `n vriend vir my te wys hoe die pliek lyk.
Groete
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Hilux wat vassit
Ja-nee ... julle gatte gaan uitbraai... Maar dan het julle verskoning om bietjie daai rapids te ry met trok tubes... daai si vet pret..
Kokerboom kloof is my gunsteling...maar ek sal wegbly daar in Desember... Ek sal teen die water bly daai tyd..
Geniet dit.. ek is jaloers..
Kokerboom kloof is my gunsteling...maar ek sal wegbly daar in Desember... Ek sal teen die water bly daai tyd..
Geniet dit.. ek is jaloers..
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Bos ons gaan net daar vir eendag daar deur ry en sal net by die rivier bly, glo my.
Groete
Groete
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Hilux wat vassit
Gaan jy Alexanderbaai deur of gaan jy sommer van Vioolsdrift se kant af in?
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Ons het dit sommer plofstof genoem.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Ja toe ek in die Polisie was, was dit maar sy naam.
Bos ek het nogal `n lekker grondpad roete beplan vir my Landie vriend.
Ons ry van Kuruman tot by Rietfontein, oor die grens, Aroab, Karasburg, Ais-Ais en dan langs die Oranje rivier tot by die pond wat ons sal neem oor die rivier by Sendelingsdrift. Dan `n dag in die Richtersveld en terug oor die rivier met die pond tot by Oranjemund. Daar het ons permitte gekry om langs die see tot by Luderitz te ry. Vandaar Aus, Sesriem, Sossusvlei, Solitaire en dan het ons nie beplan nie tot ons terugkom.
Ja warm, maar lekker.
Ons beplan ook om buite in die ope lug te slaap.
Bos ek het nogal `n lekker grondpad roete beplan vir my Landie vriend.
Ons ry van Kuruman tot by Rietfontein, oor die grens, Aroab, Karasburg, Ais-Ais en dan langs die Oranje rivier tot by die pond wat ons sal neem oor die rivier by Sendelingsdrift. Dan `n dag in die Richtersveld en terug oor die rivier met die pond tot by Oranjemund. Daar het ons permitte gekry om langs die see tot by Luderitz te ry. Vandaar Aus, Sesriem, Sossusvlei, Solitaire en dan het ons nie beplan nie tot ons terugkom.
Ja warm, maar lekker.
Ons beplan ook om buite in die ope lug te slaap.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: Hilux wat vassit
Lekker man. Dit klink na 'n lekker trippie...
Doen jy die ding gereeld?
Doen jy die ding gereeld?
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Bos
Ja ry maar so een of tweekeer `n jaar of Namibia of Richterveld toe.
Gebore en groot geraak in Suidwes ( Namibia ) en ons het geboer naby Konkiep/ Volstruis Pan ( Naby Keetmanshoop ).
Ek kry nie genoeg nie en besoek maar ons familie plaas gereeld.
Ja ry maar so een of tweekeer `n jaar of Namibia of Richterveld toe.
Gebore en groot geraak in Suidwes ( Namibia ) en ons het geboer naby Konkiep/ Volstruis Pan ( Naby Keetmanshoop ).
Ek kry nie genoeg nie en besoek maar ons familie plaas gereeld.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Optimus Prime
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 550
- Joined: Fri Oct 05, 2007 11:24 am
- Town: Krp
- Vehicle: Fortuner 4.0 v6
- Real Name: Robert
- Location: Gauteng
Re: Hilux wat vassit
Nou wanneer reel jy en Anton so familie ding ,na die plas toe
"As long as power flows through any of my circuits ill 4x4."
Re: Hilux wat vassit
Ek stem saam, daai plaas moet besoek word, gereeld
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Hilux wat vassit
Hi ouens
Ja dis nie lekker om vas te sit nie veral as jy die enigste lux is nie
Ek sit vas hier opi weskus van angola in die iona park blaas die wiele maar
nog af
Ja dis nie lekker om vas te sit nie veral as jy die enigste lux is nie
Ek sit vas hier opi weskus van angola in die iona park blaas die wiele maar
nog af
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: Hilux wat vassit
Janee dis nie baie lekker nie Johan, kry maar vir jou sandtrax. Dit werk!
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: Hilux wat vassit
Ja Andre, as julle `n paar is, is dit mos van selfsprekend ek is nou uit en besef jy nie die erens van die saak nie, maar soos jy alleen vassit, moeilikheid en dan besef jy, nou het jy moeilikheid.
Maar dit gebeur met die beste van ons.
Maar dit gebeur met die beste van ons.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687