2005 3.0DE chip

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
Tequila
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Feb 01, 2010 2:31 pm
Town: Bela Bela
Vehicle: Hilux 2.5D4D D/cab
Real Name: Pierre

2005 3.0DE chip

Post by Tequila »

3.0DE chip
Weet iemand dalk of dit die moeite werd is om my 2005 3.0DE n nuwe chip in te sit? Ek het gehoor hy brand dan gaate in die pistons.
Wat is die voor en nadele van so chip?

ek soek net bietjie meer sleep en verby vat krag en soos almal sekerlik weet is die trokkie n regte donkie.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: 2005 3.0DE chip

Post by ToyX4 »

Pierre, ek mag verkeerd wees, maar ek glo nie jy kan n DE chip nie. Sover ek weet het hy n meganiese dieselpomp.
En sou dit moontlik wees, sou dit nie veel help nie, want hy het nie n turbo nie, en ook nie n intercooler nie.

Ek vermoed die beste wat jy sal kan doen is om die dieselpomp te laat optimaliseer. Maar dit gaan baie geld kos vir min performance.

Maar ek is nie n expert nie, so ek spekuleer maar.
ImageImage
Image
Post Reply

Return to “The Workshop”