Ek het twee bruin drade wat van die mr turbo boks na injectors toe gaan.
Genoem injector A en B (sjien prentjie regs in die hoek. no 12 en 14)
Hoe moet ek hulle koppel? bv. silinder 1+2 op no 12 plug (B) en 3 +4 op no 14(A) plug?
Of maak dit nie saak nie?
Mr Turbo raad nodig
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: Mr Turbo raad nodig
Bennie boekwurm?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Mr Turbo raad nodig
Sorry man was beikie besig met afsiek wees en DVDs kyk enol
Maak nie saak nie want al 4 injectors werk ter gelyke tyd. Al hoekom daar 2 drade is is omdat die box 2 aparte drywer tansistors in het. Ek wire gewoonlik 1 en twee saam op die een draad en 3 en 4 op die ander ene
Dicktator werk dieselfde
Maak nie saak nie want al 4 injectors werk ter gelyke tyd. Al hoekom daar 2 drade is is omdat die box 2 aparte drywer tansistors in het. Ek wire gewoonlik 1 en twee saam op die een draad en 3 en 4 op die ander ene
Dicktator werk dieselfde
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: Mr Turbo raad nodig
BTW Riaan het jou die beste raad denkbaar gegee, daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
Re: Mr Turbo raad nodig
Nie nie, daai Goat Hel maak 'n beter papier weight OomBenHur wrote: daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 279
- Joined: Wed May 06, 2009 2:50 pm
- Town: 11
- Vehicle: 111
- Real Name: Hannes
Re: Mr Turbo raad nodig
Thanks BennieBenHur wrote:BTW Riaan het jou die beste raad denkbaar gegee, daai Mr Turbo kan dan 'n beter doel dien, hy maak 'n excellent paper weight
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Ek hou maar van sukkel en anners wees
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
(Sal maar vir nou eers sonder 'n paper weight moet kla kom
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)