Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Planning a trip or you need information about trails in your area.
Post Reply
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Andries »

Die klipskans is op "Patrollieskop", 'n koppie op my plaas gebou. Die boere het dit as uitkykpunt gebruik gedurende die Anglo-Boere oorlog. Dit is nog oorspronkliken ongeskonde. Simon, I shall be watching you from there. :oops:

Image

Hierdie foto is vanuit die uitkykpunt geneem. In die verte is die plaasopstal.

Image

Die boesmantekeninge is volop in die distrik.

Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Andries,

Lyk vir my jy het 'n grand plaas! Ek is sommer jaloers hier oor :)


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Niel »

Family_Dog wrote:Lyk vir my jy het 'n grand plaas! Ek is sommer jaloers hier oor
ditto
DOELLOOS

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by DOELLOOS »

Vertel ons 'n bietjie meer van jou stukkie grond Andries...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Niel »

Die tekeninge lyk goed bewaar en of dit nou die dag geteken is, very nice. Is daar nog Andries :?: Weet jy hoe oud die tekeninge is :?:
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Andries »

Hi!

Jammer ek reageer nou eers. Nou net by my huis gekom. 2007 op 'n slegte noot gaan afsluit in Rosepark Hospitaal, Bloemfontein. My oudste meisiekind het bosluiskoors gehad. :cry:

Sal deer die loop van die naweek vir julle meer vertel oor alles hier, wil net eers bietjie gaan slaap en uitrus.

"n Baie voorspoedige 2008 aan almal! Hoop en vertrou dat dit 'n goeie en mooi jaar sal wees. :lol:

Andries
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Hallo Andries,

Jammer om van dit te hoor :cry:

Sterkte, en ek hoop sy recover vinnig.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Niel »

Andries, hoop sy kom gou reg
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Cookie Monster »

Andries Hope she gets well soon :!:
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
DOELLOOS

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by DOELLOOS »

Ditto, bad way to start the year...

Is she OK though?
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by BenHur »

Hi Andries

Sterkte met die meisiekind, ek hoop sy word gou beter. Laat weet ons.
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Andries »

Eerstens,baie dankie vir die belangstelling. Anzel is darem baie beter. :lol:

Ek en my gesin bly op een van die eerste plase in die Dordrecht-distrik, +/- 1828 het die eerste boer hom hier kom vestig. Grootste deel van die opstal is nog soos die hartbeeshuisie waarin die boere destyds gebly het. Praat in tale as vroulief iets teen mure wil opsit, want die mure is nog die oorspronklike mure wat met modder uitgepleister is, slaan spyker in muur val die pleister af. Mure is krom en skeef en houtvloere begin nou moeilikheid maak, vrot en val gate in. Besig om aan te bou en dan moet ek die vrot plankvloere vervang met sement vloere en teels. Plant voer vir skape in die somermaande. Boer met Merinoskape en bees.

Boesmantekeninge is taamlik volop in die distrik. Weet nie presies hoe oud dit is nie. :D

Hier is ook 'n handvol 4x4 roetes.

As iemand wil kom kuier en die wereld wil kom platry is julle welkom om my te kontak.
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Andries »

Die foto is geneem toe my oupa as jong man die plaas gekoop het. Die jongste persoon op die foto is my pa.
Image

Die foto's is van die huis soos dit vandag lyk.
Image
Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by BenHur »

Andries

Ho ver is jy van Pretoria? :wink:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Andries,

Nog fotos asb! Dit is vir my baie interresant om hierdie "before" & "after" fotos te sien. Pos asb. nog van die ou dae.

Ek skat die eerste foto is so 1930s geneem?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

BenHurBul wrote:Andries

Ho ver is jy van Pretoria? :wink:
Bennie, ek & jy ry saam soentoe! Het klaar my kamera batterye gelaai :)

Ons sal kyk wat maak die SFA daar op die plaas :P


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by ToyX4 »

Dit is baie interresant. Sit gerus nog foto's op.
Ek is self n boer en hou van voor en na foto's van plase.

Lyk of jul n spoggerige plaas het.

F_D is daar plek vir my ook? Wil voel hoe ry daai mooi SFA :mrgreen:
ImageImage
Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Riaan,
F_D is daar plek vir my ook? Wil voel hoe ry daai mooi SFA :mrgreen:

Ons maak 'n plan! Bennie kan vir ons twee oplaai met die 4Y EFI (ek moet dink aan 'n naam vir die bakkie) en ons kan die EFI deur sy paces dan sit op Andre se plaas. Hier in ou West-Tvl, het ons net plat mielievelde, niks berge nie. Ek dink Bennie het withdrawal symptons, hy het so laas lank met sy SFA gery dat hy game is vir so iets... :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
DOELLOOS

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by DOELLOOS »

Chuck het plek vir sewe mense.
:wink:
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by BenHur »

Family_Bull_Dog wrote:I (ek moet dink aan 'n naam vir die bakkie)
-F_D
Charmaine noem hom die Khaki Bul want sy praat altyd van my Hilux as Redbull :? Maar ek dink Bulldog is 'n beter beskrywende naam vir hierdie Super-Lux.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Bennie,

"Bulldog" it is! :mrgreen:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by BenHur »

Image
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Hmmmmm, Bennie..... Is there some sort of sublimal message behind the colour of the dog?


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by BenHur »

Nothing subliminal as far as I am concerned bull = blue simple as that. 8) 8)
User avatar
Andries
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 318
Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
Town: Dordrecht
Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
Real Name: Andries
Location: Eastern cape

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Andries »

My plaas is so 630km van die Vaaldam af.

FD spesiaal vir jou. My 4-been kinders so 6 jaar gelede. Die helfte is intussen al oorlede van ouderdom.

Image

Hier is ons huis se waterbron. Dir is suiwer fonteinwater. Op die "krip" is die datum uitgegraveer, is nie seker wat dit is nie, iewers in die laat 1800's gebou.

Image

Elkeen wat in die winter kom kuier kan 'n ribbok kom skiet op die huis.
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Family_Dog »

Andries wrote:My plaas is so 630km van die Vaaldam af.

FD spesiaal vir jou. My 4-been kinders so 6 jaar gelede. Die helfte is intussen al oorlede van ouderdom.
Andries,

Baie dankie vir die foto. Ek dink die helfte wat oorbly is familie van my... :P


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Boesmantekeninge, ens. op Andries se plaas

Post by Niel »

Andries, vir n stads japie soos ek, weet mos nie hoe lyk n ribbok nie enige fotos sodat ek ook weet hoe lyk een asb :?:
Post Reply

Return to “Places to go”