Waarna behoort ek als te kyk?
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Waarna behoort ek als te kyk?
Goeie-more.
Ek het n 1989 Raider 4x4 gekoop nou in Des, 240 000km vir R54 000.00
Dit was aanvangklik net vir op die plaas rondry, en bietjie in die swakker paaie af verken.
Maar toe, toe maak ek n groot fout, ek en die vroukie word saam genooi op n 4x4 uitstappie daar teen die Outeniqua berge. En dis toe wat dit gebeur: die bakkie klim / swem / sit vas / word uitgetrek / trek ander uit en ry waar al die ander voertuie ( baie baie duurder) gaan sonder n probleem, net so standaard, geen modifikasies. Was dit nou n plesier om met daai ryding die dag daar te spandeer.
Ek moet egter na n paar dinge kyk op die trok, ek het al die volgende laat doen:
1) Herwinnings punte voor en agter
2) Hoe lig (jack) punte voor en agter
3) Die agterste bumper gelig
4) "Roll-bar" agter op die bak
5) Rocksliders op gesit
6) Roes kolle uitgesorteer
7) Die diff is gediens
Ek beplan die volgende, kyk asb na my lysie, en se wat julle dink.
1) Vervang bande--BF Goodrich A/T?
2) Kajuit rubberise
3) Sitplekke nuwe spons gee
4) Suspensie opgradeer (OME vir 17k alles ingesluit, is dit billik?)
Die bakkie gaan nou die Baviaans aanpak, oor so 6 weke.
Wat doen ek met die enjin, hy slaan pragtig oor, rook nie (nie te erg nie :arrow: :shifty: ), moet ek kyk om die enjin te laat oordoen, ek wil nie met slapende honde peuter nie?
Nou nog een van die probleme wat ek het, is dat die trok was mos nou net bedoel vir nou en dan op die plaas ry, maar nou wil ek elke dag die ding ry, maar daai 4y is dors..
Dankie vir julle tyd en insig, ek waardeur dit baie, en dankie vir die 4x4 ouens in die tuin roete vir die hulp en goeie geselskap.

- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Hi Okkie
ek het my lorrie se matte uitgehaal en wil dit ook nou laat Rubberrize die enigste probleem is dat jy nou als hoor wat voor en onder jou aangaan want die matte demp baie van daai klanke maar dis n plesier want jy haal die seats uit klim met n tuinslang in en siedaar jou lorrie is nuut binne

5de Rat brights
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Welkom by die forum. As die gogga jou eers gebyt het dan moet jy maar weet jy gaan baie "salf" moet smeer om daai jeuk weg te vat. :)
As jy nie OME wil insit nie of nie die geld daarvoor het nie is MIKEM 'n baie goedkoper tweede opsie en hoef nie noodwendig terug te staan vir OME nie. Bande, ek persoonlik hou niks van BF's nie maar ander "rant en Rave" weer oor hulle maar my gesonde verstand sê vir my 'n harde band (BF) kan onmoontlik so goed "grip" op 'n pad / nat pad soos 'n sagter band (Bridgestone / Maxxis / Hankook) nie.
Omtrent die 4Y. Die beste ding vir petrol verbruik is maar 'n EFI ombouing.
m2cw

To God be the glory
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Die bakkie gaan die week in vir die kajuit se rubberising, ek gaan die petrol verbruik probleempie eers agter toe skuif, die bande is dan volgende sodra ek by die huis is oor 6 weke, dit sal n geskenkie aan die vrou wees, n paar nuwe tekkies vir die trok..of is dit nou n geskenkie aan my van my?
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Welkom Okkie,
Jy koop nooit 'n Toy 4x4 en dink jy gaan nie 4x4 met hom nie
en nog minder gaan jy ophou verbeterings aanbring
Die uitdaagings raak net groooooooter en die toebehore al smaaaaaaaarter.
Jy koop nooit 'n Toy 4x4 en dink jy gaan nie 4x4 met hom nie
en nog minder gaan jy ophou verbeterings aanbring
Die uitdaagings raak net groooooooter en die toebehore al smaaaaaaaarter.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Jis Okkie.
Geluk met jou bakkie.
Ek sal ook Mikem suspensie hoog aanbeveel en jy gaan baie spaar.
Oor die bande gaan jy maar baie verskillende opienies kry.ek het BF's AT en is baie tevrede.Selfs op 'n nat pad grip hy goed

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Welcome Okkie! Enjoy the bakkie and the forum! .... IRO the suspension, OME is pricey because it's fully imported. They are however 1st prize IMHO, but as Cassie said, Mikem is a very good second option at a better price.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Any thoughts on the Kumo range?, i will search for Mikem and see what i can find, it needs abit more comfy, the fiancee has decided that will be her daily commute vehicle, dont ask..
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Kumho is not bad either. I believe Supaquick currently have specials on their Hankook range.Raider4x4 wrote:Any thoughts on the Kumo range?, i will search for Mikem and see what i can find, it needs abit more comfy, the fiancee has decided that will be her daily commute vehicle, dont ask..
To God be the glory
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
[quote="Raider4x4"]Ek moet egter na n paar dinge kyk op die trok, ek het al die volgende laat doen:
6) Roes kolle uitgesorteer
Okkie, kan jy dalk bietjie inligting gee wat se roeskolle jy uitgesorteer het - bv. waar het hulle voorgekom, hoe ernstig was dit, wat het jy gedoen, kostes?
6) Roes kolle uitgesorteer
Okkie, kan jy dalk bietjie inligting gee wat se roeskolle jy uitgesorteer het - bv. waar het hulle voorgekom, hoe ernstig was dit, wat het jy gedoen, kostes?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Sifu-Lux
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 636
- Joined: Tue Sep 11, 2007 9:46 pm
- Town: Mount Vernon Illinois
- Vehicle: GMC Sierra SLT Z71 (Used to drive a '91 SFA Hilux YN67R 4x4 ,Full OME, ARB lockers front and rear, Ford 3L V6, 35mm axle move, 33" General Grabber X3's and dual transfer cases....... Keep her safe Mud Dog!
- Real Name: Andrew
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
I'm very happy with my Kumho MT's and OME suspension. Suspension change to OME was a huge improvement in ride quality and articulation.
Another part that always seems neglected on all the SFA's I've seen is the steering draglink. Lack of lubrication and dirt cause severe wear and sloppy steering. If it is really neglected, the balls on the pitman arm and J arm get worn too. Check these (strip, clean and re-assemble).

Sifu-Lux....I will miss you
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Welkom Okkie. Het onlangs OME laat opsit. 17k is 'n goeie prys. Na baie oplees en vrae vra het ek teen BFG's besluit. Meegaande artikel (erens via die forums gekry) was die finale spyker.
- Attachments
-
- Gripping Stuff - tyre test.pdf
- (154.16 KiB) Downloaded 61 times
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Die eerste's wat gedoen is was op die daai reeling bo p die dak, en dan by die deur af in daai gleufiess, het nog ontdek onder die plastiek by jou voete, daai is egter nie so maklik nie, en daar moet nuwe staal in geswys word.Agteros wrote:Raider4x4 wrote:Ek moet egter na n paar dinge kyk op die trok, ek het al die volgende laat doen:
6) Roes kolle uitgesorteer
Okkie, kan jy dalk bietjie inligting gee wat se roeskolle jy uitgesorteer het - bv. waar het hulle voorgekom, hoe ernstig was dit, wat het jy gedoen, kostes?
Van die roeskolle wat reeds behandel is het weer begin deur slaan, so daarna word weer gekyk.
Binne en onder die enjin kap lyk dinge nog goed, geen roes daar nie, so ek sal se die ergtse is by die deure af en op die dak se kante langs.
Dit word nou na gekyk die week.
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Andre,
Op watter band het jy toe besluit?
My afleiding, nav kommentaar op die Forum en die toetsverslag, is dat die Kumho 'n baie goeie keuse kan wees itv waarde vir geld?!
Daar is natuurlik ander faktore soos die tipe terrein wat ook 'n faktor kan speel - die teenwoordigheid van skerp klip, sekelbos ens?

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Daar is baie goeie bande daar rond. jy kan kyk ook na cooper, hankook, bridgestone, pirelli en mickey t's.
hierdie lees nogal interessant oor die bande.
http://www.4wdmonthly.com.au/tips_tyres.php dis dieselfde as wat Andre ook gegee het, en is nogal insiggewend. Maar op die ou einde sit elkeen maar meeste van die tyd op wat hy van hou.

Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Oh ja, ek het ook tans Mikem bo aan my lys.
Know what you don't know.
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Ek het Coopers op die SFA & BFGs op die KZ, ek het nog 'n goeie stel 245x16 Bridgestones wat ek beplan om op die Echo 4x4 te sit
Dankie vir die advies
Dankie vir die advies
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Welkom by die forym !!!
Ek sou heeleerste kyk na genoeg recovery equipment.....sodat mens nie sukkel as die ander gehelp moet word.... Kyk ook na punte op die bak waaraan jy kan coolers kosmantjies ens kan vasmaak.....mens wil nie soos rattle box klink.....
Pasop net dat jy nie die lorrie overprize vir sy doel, jare en model - indien jy hom oor paar maande wil verkoop vir iets nuwer !!! Die googa vat mens met die 4x4 en hy los nie......

Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
- Witblits
- Low Range 4WD
- Posts: 208
- Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
- Town: Koringberg
- Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
- Real Name: Andre Matthee
- Club VHF Licence: X50
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Thinus - Bridgestone Duelers, vir waarde vir geld, die beste van beide wêrelde, beskikbaarheid, "track record" en is maar nat in die winter hier rond. Maar, jy's reg die Kumhos lyk nie sleg nie, weet net nie van hulle "track record" nie.
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Hoorie, as n ou eers aan die beplan raak vir die trokkie kan jy nie ophou nie, ek het groot drome nou al gedroom vir die bakkie, maar sal moet ernstig briek gooi, dis maklik om te oorspandeer.
Ek bly by die basiese goeters vir nou, bande / goeie hoelig domkrag en gereedskap.
Ek bly by die basiese goeters vir nou, bande / goeie hoelig domkrag en gereedskap.
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
i have BFG MT and done just over 20 000km with them, like new still and i have done offroad, rocks at at kurgersdorp, bosvark, and parys,berakah, and have noticed no damage to mud treads. Wet weather no great, but then i can only compare it to my 2008 corolla, so no real comparision on how good they are. LOL
check seals on hubs and grease drive shaft, otherwise bearing wears.
check seals on hubs and grease drive shaft, otherwise bearing wears.
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Het nou terug voering gekry oor die trok wat in is om verder aan die roes te werk en rubberising van die bak en kajuit:
Voor ek aangaan:
1) my vroukie het heeltemal verlief geraak op die trok, en gebruik dit as haar elke dag ryding, 15km op hoofweg en dan so 5-10km in die dorp.
2) Die bakkie is gekoop met n AA pad waardigheid sertifikaat vir R54 000.00.
Ek si nou net per epos laat weet, die bakkie se kajuit is los vd raamwerk, daar is n kraak in die kajuit en die dak het n kraak regoor gehad, maar is opgevul met een of ander iets.
Dus, die trok was in een massiewe ongeluk.
Wat my so die m..n het is dat die trok gekoop is op die voorwense dat hy veilig, AA??, hoe kan n trok verkoop word se hele kajuit los is van die raamwerk, met n AA toets daarby?
so al die tyd wat ons 4x4 gery het en sy dit gery was dit volgens my heeltemal onveilig, maar tog is dit as veilig en padwaardig verkoop aan my?
Hoekom moet mense dit aanmekaar doen?
Voor ek aangaan:
1) my vroukie het heeltemal verlief geraak op die trok, en gebruik dit as haar elke dag ryding, 15km op hoofweg en dan so 5-10km in die dorp.
2) Die bakkie is gekoop met n AA pad waardigheid sertifikaat vir R54 000.00.
Ek si nou net per epos laat weet, die bakkie se kajuit is los vd raamwerk, daar is n kraak in die kajuit en die dak het n kraak regoor gehad, maar is opgevul met een of ander iets.
Dus, die trok was in een massiewe ongeluk.
Wat my so die m..n het is dat die trok gekoop is op die voorwense dat hy veilig, AA??, hoe kan n trok verkoop word se hele kajuit los is van die raamwerk, met n AA toets daarby?
so al die tyd wat ons 4x4 gery het en sy dit gery was dit volgens my heeltemal onveilig, maar tog is dit as veilig en padwaardig verkoop aan my?
Hoekom moet mense dit aanmekaar doen?
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Jinne Okkie dis nou 'n gemors.
Kan 'n ou nie die AA 'n bietjie opskroef nie.
Kan 'n ou nie die AA 'n bietjie opskroef nie.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Ek laat dit nou regmaak, ek moet hulle aanvat daaroor, maar hulle sal se dit het na die tyd gebeur etc etc. die ou maak dit reg vir n billike prys, nou weet ek ten minste alles wat fout was en is nou reg.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Ek het ook al so bloutjie geloop met 'n AA sertifikaat wat ek vir 'n PT Cruiser gekry het wat ons gekoop het. Daardie AA sertifikaat is 'n GROOT mors van tyd en geld
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Die trok kom vroeg volgende week terug, ek het besluit op die die lysie vir volgende maand:
1) Hoe lig domkrag
2) 2x Jerry kanne, vir ekstra petrol (Staal of plastiek)
3) Self gemaakte gereedskaps kissie agter op
4) Tekkies
Ek dink nie ek gaan suspensie doen nie, ek wil graag, maar ek dink dit sal oor bestee wees.
Sal fotos laai sodra ek kry.
1) Hoe lig domkrag
2) 2x Jerry kanne, vir ekstra petrol (Staal of plastiek)
3) Self gemaakte gereedskaps kissie agter op
4) Tekkies
Ek dink nie ek gaan suspensie doen nie, ek wil graag, maar ek dink dit sal oor bestee wees.
Sal fotos laai sodra ek kry.
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Gatvol gesukkel met mense wat net jou beursie raaksien en dan k..k werk doen.
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
EK neem aan die Hilux is terug en die werk is nogsteeds nie reg gedoen nie??? :?Raider4x4 wrote:Gatvol gesukkel met mense wat net jou beursie raaksien en dan k..k werk doen.
Johan Marais
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Waarna behoort ek als te kyk?
Jip, korrek, allerhande verskonings, dis fine, ek is oorsee so my verloofde hanteer dit vir my, ek maak die bakkie vir haar reg, in die laaste 24 uur het al al soveel kinderlike verskonings gehoor dis om van te lag.
Maak 1 kleint behoorlik gelukkig met goeie werk, en jy kry 1 klient by, maar doen swak werk en jy verloor 7 potensiele kliente.
Maak 1 kleint behoorlik gelukkig met goeie werk, en jy kry 1 klient by, maar doen swak werk en jy verloor 7 potensiele kliente.