Hulp benodig met Wipers!!!
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Hulp benodig met Wipers!!!
Waar begin ek,
Okay, ekt einde verlede jaar besef dat my wipers nie wil "reset" nie, bv as hulle aan is, en eksit die wiper switch op "off" dan stop die wiper eenvoudig in die posisie op die ruit waar hulle was. Volgende het ek besef dat daar geen verskil in spoed is nie, "int-slow-fast" is almal dieselfde, selfde ritme.
Volgende dag gagaan na n Auto-sparky, en hyt sy voltmetertjie by die wiper motoertjie gehou, en eenvoudig gese dit is die wiper switch meganisme het gegaan. Oraait, n nuwe is buite die kwessie, en ek uiendelik een opgespoor in Upington( die enigste ene in die Noord Kaap), R450 vir die kompleet "indicator-wiper switch" wat oor die steeringcollum pas. N vinnige toets gedoen, en net die plug van die switch in geprop, voor ek als los bout, en NEE, bly dieselfde.
Okay, tweede opinie by n sparky op die dorp, en die ou oom vryf so met sy hand oor die hele dash en sê, "Hier erens is n relay, daar lê jou fout". Nou vandag was mos n vakansiedag, ekt besluit nou skroef ek als los, en na 2ure se losmaak, en inflits, sien ek geen relay nie, ekt alle fuses 5-keer deur gegaan en niks nie, slefde blerrie ritme op alle verstellings.
Nou ASB, as daar iemand is wat so n probleem gehad het, is daar n wiper-relay? en indien wel war sit hy? As daar nie n relay is nie, waar soek ek volgende, asb.....
Winter kom ek ek moet Kaap toe, gaan n morsery wees as ek daar moet sukkel..... :problem:

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12703
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Cobus,
Hot Dog het dieselfde probleem gehad. 'n Auto Electrician hier het gese kyk binne die linkerhandse jick-panel, maar ek het nooit so ver gekom nie. Dalk le die 'relay' daar.
-F_D

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Het jy al gekyk na die wiper motor ?
Dit het "skakeltuig" wat die motor stop op die regte posisie (het dit al op ander voetuie so gesien, glo die Hilux sal ook so wees).
NIE seker hoe die verskillende wiper-snelhede werk nie.
Neem n paar foto's terwyl als oop is.

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Het dieselfde fout op die 2.7
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Cobus dit is gewoonlik die motor self.Ek sou reken die eerste spoed op die motor werk nie meer nie. Die feit dat die motor ook nie park nie staaf dit aangesien hy sy eerste spoed gebruik om te park.Sterkte.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Okay, ek neem aan ek kan toets of dit motor is, deur die prop wat in die motor inprop te toets met n voltmeter, en kyk of daar krag is na alle punte? Is die volts dieselfde wat na elke punt in die plug gaan?
:shifty: Ek sal die motor oopmaak sodra ek seker is die relay is reg, ek sal daar gaan "check" oom Eric.
:shifty: Ek sal die motor oopmaak sodra ek seker is die relay is reg, ek sal daar gaan "check" oom Eric.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Cobus, I'm not sure of the solution to your problem, and I've never stripped my Hilux wiper motor, but on other wiper motors there is a mechanical contact system inside where the wires go in. There are usually four wires, one is earth while the other three are for the different speeds (including the intermittent). These wires usually enter at the gearbox side through the end cap. If you remove the end cap from the gearbox, there is a disc inside that turns with the gears (a worm gear) that has little copper tracks on it. The end cap has little brushes that run on these tracks to make contact for the different speeds. They need to be cleaned up as well as the copper tracks to make sure that there is proper contact. I once before had a similar wiper problem on a vehicle (think it was a Mazda "B" series) and that's where the fault was.
Hope this helps.
Hope this helps.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Dit klink soos die motor self, lig die wipers van die venster af en toets hulle dan, as hy dan twee spoed het, is dit hy.
Jy kan die motor afhaal, oopmaak skoonmaak en ghries, kyk ook of die penne waarop die wiper arms pas, los is.
Die "park" skakelaar sit in die wiper motor op die rat waar die drade ingaan. daar is nie n relay nie.

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Wim, Hoppy en oom Andy, julle was almal reg,
Het die motor oopgemaak, als lyk het fine gelyk, net kontakpunte van borseltjies skoon gemaak.
en toe ek die ratmeganisme oopmaak, is daar 2 koper plaatjies wat op die "main gea" loop. Eerstens was hy super vol grease, dit skoongemaak, en toe sien ek een van die koper plaatjies(wat moet kontak maak op die main gear) is gebuig, en maak nie kontak nie, dit reguit gebuig, en probleem opgelos!!
Dankie manne , (ekt nou net n ekstra flikker-wiper switch as iemand belangstel)
sal fotos later post!
Het die motor oopgemaak, als lyk het fine gelyk, net kontakpunte van borseltjies skoon gemaak.
en toe ek die ratmeganisme oopmaak, is daar 2 koper plaatjies wat op die "main gea" loop. Eerstens was hy super vol grease, dit skoongemaak, en toe sien ek een van die koper plaatjies(wat moet kontak maak op die main gear) is gebuig, en maak nie kontak nie, dit reguit gebuig, en probleem opgelos!!
Dankie manne , (ekt nou net n ekstra flikker-wiper switch as iemand belangstel)
sal fotos later post!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Hoeveel wil jy vir daai switch hê?BASTIAAN wrote:Wim, Hoppy en oom Andy, julle was almal reg,
Het die motor oopgemaak, als lyk het fine gelyk, net kontakpunte van borseltjies skoon gemaak.
en toe ek die ratmeganisme oopmaak, is daar 2 koper plaatjies wat op die "main gea" loop. Eerstens was hy super vol grease, dit skoongemaak, en toe sien ek een van die koper plaatjies(wat moet kontak maak op die main gear) is gebuig, en maak nie kontak nie, dit reguit gebuig, en probleem opgelos!!
Dankie manne , (ekt nou net n ekstra flikker-wiper switch as iemand belangstel)
sal fotos later post!
To God be the glory
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Fotos soos belowe
In die eerste foto, sal julle sien ek hou die "rat meganisme" se dop vas, binne die swart dop is daar 2 koper plaatjies, wat kontak maak met die groot plastiek-rat(wit met die metaal "inserts"). Let op dat een van die koper plaatjies is gebuig.
Nou, hier het ek die groot plastiek rat skoon gemaak van ghries, en die gebuigde koper plaatjie reguit gebuig.
En siedaar, probleem opgelos, en loop als weer reg, altyd reg, Toyota!
So lyk die "switch" Cassie, ekt vir hom R450 betaal, maar ek sal hom aan jou verkoop vir R400 postage included?
In die eerste foto, sal julle sien ek hou die "rat meganisme" se dop vas, binne die swart dop is daar 2 koper plaatjies, wat kontak maak met die groot plastiek-rat(wit met die metaal "inserts"). Let op dat een van die koper plaatjies is gebuig.
Nou, hier het ek die groot plastiek rat skoon gemaak van ghries, en die gebuigde koper plaatjie reguit gebuig.
En siedaar, probleem opgelos, en loop als weer reg, altyd reg, Toyota!
So lyk die "switch" Cassie, ekt vir hom R450 betaal, maar ek sal hom aan jou verkoop vir R400 postage included?
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Thanks Cobus. Ek dog ek vra maar net as iemand anders dalk sou belangstel.
To God be the glory
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29859
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hulp benodig met Wipers!!!
Cassie, at R400 it's a bargain ..... I priced them about 3 / yrs ago and they were just under R800 then!CasKru wrote:Thanks Cobus. Ek dog ek vra maar net as iemand anders dalk sou belangstel.