Hilux vs Raider
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Hilux vs Raider
Goeie more, hoop dit gaan goed met almal daar buite.
Ek wonder nou al n rukkie oor die ene.. Hilux vs Raider?, wat is wat, is die Raider n tipe Hilux, of is dit n afsonderlike model reeks.
BV, my trok is n 89 Raider, maar dit is mos n Hilux ook, ek weet die stickers se Raider, maar die verkoopsman het gese hyt dit self opgeplak toe hy die bakkie mooi gemaak het om te verkoop?
Ek sien op die Toyota Web tuiste is daar die Hilux en dan die Hilux Raider "raised body", ek verstaan die "raised body" gedeelte, maar wat is die verdere verskil tussen die Hilux en die Raider?
Reg, het n lekker en veilige dag.
Raider4x4

- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
Raider is maar net die naam van 'n reeks in die model benaming van Hilux. Soos die ander reeks naam is in die model die SRX.
As jy gaan kyk na die homologasie rekords sal jy net homologasie vind vir Hilux.
As jy gaan kyk na die homologasie rekords sal jy net homologasie vind vir Hilux.
![Image](http://i70.photobucket.com/albums/i106/Traveler8376/Hilux/signature.jpg)
![Image](http://i70.photobucket.com/albums/i106/Traveler8376/traveler_Hilux.jpg)
Know what you don't know.
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Hilux vs Raider
Hi Traveler - please explain die woord HOMOLOGASIETraveler wrote:homologasie rekords
![Question :?:](./images/smilies/icon_question.gif)
![Image](http://www.hilux4x4.co.za/photos/danelle.jpg)
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Hilux vs Raider
Eks bly nog iemand vrae wat is homologasie, asb wat is dit? ![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
![Shocked :shock:](./images/smilies/icon_eek.gif)
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
'n skewe dude wat glasie glasie speel
Sorry kon dit nie help nie.
Ek het altyd gedink die raider was die top model in 'n reeks bv.ac/ps/abs
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Sorry kon dit nie help nie.
Ek het altyd gedink die raider was die top model in 'n reeks bv.ac/ps/abs
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux vs Raider
Jou Raider is die lukser model met goed soos bucket seats, diflock, aircon, matte ens terwyl die ander van daar die jaar 'n lang bank voor, plastik vloer, slipdif en geen aircom
Dis hoekom die Raider ook duurder was.
Dis hoekom die Raider ook duurder was.
![Image](http://i283.photobucket.com/albums/kk318/gaiters/Piesang-1.jpg)
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
Raider modelle het van 1992 af op die mark verskyn. Dit was Toyota se poging om 'n "luukse" Hilux op die mark te sit. Die Raiders het basies maar net matte, a/c en nicer seats en blacked out b-pillars en bumpers en sidesteps van pyp gehad. O ja en die stickers.
Intussen het elke 2 de Hilux eienaar sy eie "plaas" weergawe Hilux in 'n Raider verander deur stickers op te plak en bumpers op te sit. Ek sit self met so 'n blygemaakte Plaas-Raider wat uit 1990 dateer... maar dit maak nie vir my saak nie, hy werk nog net so lekker soos in sy plaasklere...
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Intussen het elke 2 de Hilux eienaar sy eie "plaas" weergawe Hilux in 'n Raider verander deur stickers op te plak en bumpers op te sit. Ek sit self met so 'n blygemaakte Plaas-Raider wat uit 1990 dateer... maar dit maak nie vir my saak nie, hy werk nog net so lekker soos in sy plaasklere...
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
![Twisted Evil :twisted:](./images/smilies/icon_twisted.gif)
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
Nee wat ou Thysie... Joune werk nou baie lekerder as toeka s'nhy werk nog net so lekker soos in sy plaasklere...
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
Jy's reg ou Jorsie...
Plak vir ons 'n mooi prenkie van Sheila op die thread toe asseblief?? Spesifiek so van die bak en so..
viewtopic.php?f=8&t=11272" onclick="window.open(this.href);return false;
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
Plak vir ons 'n mooi prenkie van Sheila op die thread toe asseblief?? Spesifiek so van die bak en so..
viewtopic.php?f=8&t=11272" onclick="window.open(this.href);return false;
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...
- Big D
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 506
- Joined: Fri May 16, 2008 12:42 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: SFA Hilux 2.2 BFi
- Real Name: Deon
Re: Hilux vs Raider
Moet nie van die wheel arch flare vergeet nie.
Piesang > Slip diff? jy praat seker van n oop diff?
Die SFA en SFA raiders was maar diesele hoogte, behalwe vir die raider se grooter wiele dalk? Op die nuwer Hiluxes kry jy n raised body, as hy nie 4x4 is nie

'94 lux, 3rz, Dual Tcases, 4.7, Lifted, Locked, 33"
![Image](http://i283.photobucket.com/albums/kk313/GrootD/its_a_rock.png)
![Image](http://i283.photobucket.com/albums/kk313/GrootD/chromedontgetyouhome.jpg)
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
![Image](http://i283.photobucket.com/albums/kk313/GrootD/its_a_rock.png)
![Image](http://i283.photobucket.com/albums/kk313/GrootD/chromedontgetyouhome.jpg)
"My worse fear is when i DIE, my wife will sell my car for what I told her I spent on it..."
Having a 12 second Honda is just like coming out of the closet; You're going to surprise a bunch of people, but in the end you're still gay.
-
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Mon Mar 01, 2010 3:37 pm
- Town: Glentana
- Vehicle: Raider 4x4
- Real Name: Okkie van der Westhuysen
Re: Hilux vs Raider
Ek het hom so, dankie. My trok is gedatum 1989, so dit is nie werklik n raider nie, maar die stickers wat die motorverkoop plek opgeplak het lyk nogals lekker.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Hilux vs Raider
Die modelle wat nou beskikbaar is kan rofweg as volg verdeel word -
"gewone" bakkie (werks esel)
Raised body (4x2)
dan die 4x4 bakkies
Die drie groepe is beskikbaar in 2,5D-4D, 3,0 D-4D, 2,7 en 4 petrol Nie elkeen van die drie groepe kom in elke engin grote nie)
Die drie groepe, met hul verskillende engin grootes, is nou verder beskikbaar in SRX of Raider
SRX is die "basiese" model, en Raider het al die ekstras.
Die SRX het goed soos ABS, lugsakke, radio met MP3, krag stuur, elektriese vensters, sentrale sluit - dis nou op die 2,5 D-4D SRX. Vat dieselfde voertuig nou in Raider formaat en jy kry n paar ekstras by - leer sitplekke, radio kontroles op die stuur, cruise control, kroom spieels en deur handvatsels, running boards.
So dit gaan maar oor spesifikasie vlakke. MAAR die basiese SRX is beslis nie n "basic spec" nie.
"gewone" bakkie (werks esel)
Raised body (4x2)
dan die 4x4 bakkies
Die drie groepe is beskikbaar in 2,5D-4D, 3,0 D-4D, 2,7 en 4 petrol Nie elkeen van die drie groepe kom in elke engin grote nie)
Die drie groepe, met hul verskillende engin grootes, is nou verder beskikbaar in SRX of Raider
SRX is die "basiese" model, en Raider het al die ekstras.
Die SRX het goed soos ABS, lugsakke, radio met MP3, krag stuur, elektriese vensters, sentrale sluit - dis nou op die 2,5 D-4D SRX. Vat dieselfde voertuig nou in Raider formaat en jy kry n paar ekstras by - leer sitplekke, radio kontroles op die stuur, cruise control, kroom spieels en deur handvatsels, running boards.
So dit gaan maar oor spesifikasie vlakke. MAAR die basiese SRX is beslis nie n "basic spec" nie.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Hilux vs Raider
Dit is die proses waar jou voertuig moet voldoen aan al die standaarde soos uiteengesit deur SABS. As invoerder moet jy bewys dat die voertuig voldoen aan die voertuig wat jy laat toets het by 'n onafhanklike lab.0000DS wrote:Hi Traveler - please explain die woord HOMOLOGASIETraveler wrote:homologasie rekords
Ligte, vensters, uitlaatstelsel, remme, bande en veiligheidstoerusting soos sitplekgordels.
Sodra homologasie voltooi is word daar 'n modelnommer uitgereik wat dan geregistreer word op E-Natis. Die invoerder moet dan vir elke voertuig wat ingevoer word 'n bedrag oorbetaal aan SABS.
SABS stuur van tyd tot tyd inspekteurs na handelaars wat dan spot checks doen op die voertuie wat op die vloer staan. Hulle doen ook checks op die parte wat ingevoer word om seker te maak dit voldoen aan die standaarde van die oorspronklike voertuig.
![Image](http://i70.photobucket.com/albums/i106/Traveler8376/Hilux/signature.jpg)
![Image](http://i70.photobucket.com/albums/i106/Traveler8376/traveler_Hilux.jpg)
Know what you don't know.
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Hilux vs Raider
Ek is nou nie einlik 'n kenner van voertuig parte nie, maar dit is wat vir my gesê is toe ek destyds op my 93 'n lock diff wou insit. Daai tyd volgins die manne by wie ek raad gevra het oor lock's is ek megedeel dat my 93 moddel (nie Raider) standaard met 'n slip dif uit kom wat self die wiel wat begin spin stop en die krag oor plaas na die een wat staan.Piesang > Slip diff? jy praat seker van n oop diff?
Skiet my maar as ek verkeerd is, dis wat ek nog altyd gelo het is die verskul tussen die Raider en gewone se diff.
Wat 'n oop diff is weet ek nie, maar kan net dink aan al die stof, modder, water en bossies wat daar sal ingaan
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)