V8 lexus inY series problem

If you drive a 4x2 Hilux, do NOT think you are not welcome. Post your questions here
Post Reply
revolina
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Mon Apr 26, 2010 1:31 pm
Town: vanderbijlpark
Vehicle: 91'hilux 2x4
Real Name: leon

V8 lexus inY series problem

Post by revolina »

Ek sit met n probleem. Die lexus pas nie in die Y series nie. Alles is in die pad,manufold-flanges,oil filter,steering rod ens. Is daar n ander oplossing vir my probleem, hy sak nie diepgenieg in nie:oops:
Attachments
100_5219.JPG
100_5219.JPG (36.88 KiB) Viewed 1291 times
100_5217.JPG
100_5217.JPG (34.95 KiB) Viewed 1291 times
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: V8 lexus inY series problem

Post by JohanM »

Hallo Leon,

Welkom hier op die Forum!!!

Ek is seker jy sal al die info kry wat jy nodig het. Wat jou V8 Lexus ombouing betref, ek neem aan jy wil dit in 'n gewone plat 4x2 Hilux inpas.As dit die geval is sal jy die bakwerk moet lig van die chassis af om jou die plek te gee wat jy nodig het.

Die 4x4 Hilux se engine bay is dieselfde groote maar is wel dieper omdat die voertuig ander vering op het en ook heelwat hoër staan as 'n gewone 4x2.

Ek hoop dit help, maar die kenners mag dalk bietjie later inloer om meer advies te gee.
Johan Marais
Post Reply

Return to “4x2 Hilux's Welcome”