middag se vanaf die nuweling
- 3.0 D4-D
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
- Town: ofcolaco
- Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
- Real Name: ben
middag se vanaf die nuweling
middag aan almal
eerste wil ek net julle ouens bedank vir die hulp wat julle my die afgelope dag verleen het op die toets forum,veral vir andy,cassie en mark.
ek boer hier tussen tzaneen en hoedspruit.ek het nognie ver lande aangepak met n 4x4 nie,maar het redelik ervaring in suid afrika opgedoen (en die plaas gronddam ).
op die stadium het ek nie weer n hilux in my besit nie maar wel n 2009 fortuner 2x4(op daardie stadium was dit die beter opsie vir my omstandighede).daar is wel n 2-8 diesel hilux 1996 wat in die pyplyn is wat ek graag as my bakkie wil inkry en die fortuner netso vir die vrou gee.
hier is n lys van voertuie wat ek al gehaat het.
hilux 1-8 4x2 swb borrie geel 1996-1997
hilux 2-4 diesel 4x2 1997-1998
isuzu 2-6 petrol (net vir 2 maande gery)
tazz 1-6 1999-2000
corola rxi 2001 - 2005
camery 2-4 2005 -2009
kzte hilux 2007 tot 2008 (die was n 2004 model rip al wat ek kan se is dat ek hom mis(afgeskryf)
fortuner 3.0 d4-d 2009 tot nou
cruiser f motor 1978 2007 tot nou toe
verder is daar nie veel meer nie,behalwe dat ek sien dat hierdie forum lekker bedrywig is,met n klomp ouens met n passie vir toyotas en spesifiek hilux
groetnis
ben

TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
2004 kzte 4x4 rip
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: middag se vanaf die nuweling
Weereens baie welkom. Seker daarvan jy gaan jouself geniet. Jou avatar lyk goed
To God be the glory
Re: middag se vanaf die nuweling
Welkom Ben, bly jy is aan boord
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: middag se vanaf die nuweling
welcome,
toyota all the way, co incidence i had the isuzu 2.6 4x2 as my first d/cab, otherwise toyota all the way, had the 97 rsi 20v, i still miss it
toyota all the way, co incidence i had the isuzu 2.6 4x2 as my first d/cab, otherwise toyota all the way, had the 97 rsi 20v, i still miss it
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: middag se vanaf die nuweling
Howzit Ben, baie welkom hier by ons klomp nie gewone ouens nie ons is n klomp lekker manne hier van wyd en Suid en dan ook van Suid Wes. Jy sal agter kom dat ons sukkel met die manne van die Suid agv hulle rugby keuses maar hulle is ook nie so bad nie
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: middag se vanaf die nuweling
Welkom Ben, maar se my net een ding:
Waar op aarde is "ofcolaco "?
Kilnk vir my na die huis van
-F_D
Waar op aarde is "ofcolaco "?
Kilnk vir my na die huis van
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: middag se vanaf die nuweling
Jy moet lees my oom3.0 D4-D wrote:tussen tzaneen en hoedspruit
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: middag se vanaf die nuweling
Weereens welkom Ben! Geniet dit hier!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: middag se vanaf die nuweling
Is daai plekke ook in die Republiek?Spartan wrote:Jy moet lees my oom3.0 D4-D wrote:tussen tzaneen en hoedspruit
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: middag se vanaf die nuweling
Welkom Ben
- 3.0 D4-D
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
- Town: ofcolaco
- Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
- Real Name: ben
Re: middag se vanaf die nuweling
baie dankie vir die groot welkom
john:i still miss my old 20v i drove mine from new til 168 000 km with no problems at all
eric:ofcolaco is in die republiek.as jy vanaf tzaneen ry vat jy die R36 lydenburg pad vir sowat 40 km dan sal jy by ofcolaco verby ry,dit is letterlik net n klein vulstasie met n paar winkels.ons het selfs n poskode hier 0854.ek boer in die harmonie blok.gravelot is sowat 25km vanaf ons.ofcolaco staan vir OFFICERS COLONIAL LAND COMPANY. EN WAS GESTIG DEUR DIE BRITTE NA DIE EERSTE WERELD OORLOG.

gedog ek sal probeer n paar pics opsit.
soos genoem was my hilux kzte afgeskryf maar ek reken ek moet ten minste net n pick van hom op sit want as dit nie vir die bakkie was nie was ek nie hier vandag om die teskryf nie. verder loop die toyota koors redelik hoog in ons famielie.hier is picks van my broer se 4.0 v6. op die stadium is ek nog in die onderhandel vir n 2-8 diesel hilux maar ek reken julle ouens sal my nie kwaalik neem as ek n pick van my huidige speelding hier plaas nie. ek het die cruiser vir R15000-00 opgetel en na net n klein bietjie aandag was hy weer 100%

- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: middag se vanaf die nuweling
Welcome Ben. Nice pics
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: middag se vanaf die nuweling
Ben lekker foto's. Baie welkom op die forum.
Know what you don't know.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: middag se vanaf die nuweling
Thanks, Ben! Nogal interresant.eric:ofcolaco is in die republiek.as jy vanaf tzaneen ry vat jy die R36 lydenburg pad vir sowat 40 km dan sal jy by ofcolaco verby ry,dit is letterlik net n klein vulstasie met n paar winkels.ons het selfs n poskode hier 0854.ek boer in die harmonie blok.gravelot is sowat 25km vanaf ons.ofcolaco staan vir OFFICERS COLONIAL LAND COMPANY. EN WAS GESTIG DEUR DIE BRITTE NA DIE EERSTE WERELD OORLOG.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: middag se vanaf die nuweling
When I approved Ben's application the name intrigued me ... Google it Eric, there's a brief story attached.Family_Dog wrote:Thanks, Ben! Nogal interresant.eric:ofcolaco is in die republiek.as jy vanaf tzaneen ry vat jy die R36 lydenburg pad vir sowat 40 km dan sal jy by ofcolaco verby ry,dit is letterlik net n klein vulstasie met n paar winkels.ons het selfs n poskode hier 0854.ek boer in die harmonie blok.gravelot is sowat 25km vanaf ons.ofcolaco staan vir OFFICERS COLONIAL LAND COMPANY. EN WAS GESTIG DEUR DIE BRITTE NA DIE EERSTE WERELD OORLOG.