STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Julle telling vir Saterdag
Stormers 17
Bulls 15
Die Kaap is weer Hollands.
Bulle het gedink ons gaan verloor.
Die ergste gaan wees dat Bryan die Bulls gaan kelder Saterdag met `n drie in die hoek met die enigste drie.

OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Nog nooit
Dit is die wedstryd wat ons die hele jaar voor gewag het. Nou kan ons sien of ons so goed is@#$%^&** en of die Bulle maar net normaal is.

- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Die bulle is maar net goed dis al, julle gaan op julle mur kry
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bulle: 27
Stomers: 33
Ons sal net aan ons scrums moet werk
Stomers: 33
Ons sal net aan ons scrums moet werk
One life, one dream, one toyota
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ek sien julle is vol gees sal maar sien wat se die telbord
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Put your money where your mouf is Jaco... Stormers bang niks nie. Nie die bulle nie en nie Soweto nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Stormers 18
1 try under the posts, converted. 1 try in the corner, miss geskop :roll:
2 converted penalties
Bulls 9
3 converted penalties (all 3 bad referee decisions of course)
1 try under the posts, converted. 1 try in the corner, miss geskop :roll:
2 converted penalties
Bulls 9
3 converted penalties (all 3 bad referee decisions of course)
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
So praat ons saam.
Ons is nie arrogant nie, net seker van ons saak.
Ons het hard gewerk om hier te wees en gaan nie toelaat dat die kalwers in ons pad gaan staan voor die oop hek van oorwinning nie.
Ons is nie arrogant nie, net seker van ons saak.
Ons het hard gewerk om hier te wees en gaan nie toelaat dat die kalwers in ons pad gaan staan voor die oop hek van oorwinning nie.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Jaco ons soek jou telling
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
-
- High Range 4WD
- Posts: 80
- Joined: Thu Apr 23, 2009 4:20 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: '96 hilux dbl cab
- Real Name: Andre
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Die stormers is 'n goeie span......... maar die bulle is beter
go Bulle
bulls 12
stormers 7
go Bulle
bulls 12
stormers 7
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ai, dit moet daam lekker wees om jou span in die finale te he! :evil:
Sonder om net iets te se om iets te se , ek dink die bulletjies gaan wen, dis jammer maar dis so. Tensy die Stormers nie foute maak op die half-lyn nie en hulle verdediging so goed is soos al die ander games dan gaan hulle maar brul in die vaste fasete.
Bulle 15 - Stormers 9

Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius

- merwn
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 354
- Joined: Fri Dec 19, 2008 6:01 pm
- Town: Kriel
- Vehicle: 1995 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Nick
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
As die bulle gaan wen sal dit net wees met skoppe want met die agterlyn het hulle geen kaans nie
Stormers 28
Bulls 20
Stormers 28
Bulls 20
- shaunmeizter
- High Range 4WD
- Posts: 59
- Joined: Tue Jun 17, 2008 3:51 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: Toyota Hilux 2.4 DC & Fortuna 3D4D 4x4
- Real Name: Shaun
- Location: Bellville
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Dis 'n Stormers ding,
'n lekke lekke Stormers ding,
ons kannie worry nie,
want ons gaan we-n.
Stormers 19
Soweto-Stars 12
'n lekke lekke Stormers ding,
ons kannie worry nie,
want ons gaan we-n.
Stormers 19
Soweto-Stars 12
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ons van My 4x4 gaan `n ingang sponser van R 150-00 vir een voertuig vir die GPS Pret dag die 5 de Junie vir die persoon wie se voorspelling ( telling ) reg is tussen die Stormers en die Bulle.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
So 'n Stormers bek kort jêm!!Suidwes1 wrote:Ons van My 4x4 gaan `n ingang sponser van R 150-00 vir een voertuig vir die GPS Pret dag die 5 de Junie vir die persoon wie se voorspelling ( telling ) reg is tussen die Stormers en die Bulle.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
15 BulleSuidwes1 wrote:Jaco ons soek jou telling
12 Stormertjies
Maar julle gaan werk vir daai 12 punte
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Laas toe daar so baie mense met blou klere in soweto was, het hulle met Caspers rondgery
33-22 vir die BULLE
33-22 vir die BULLE
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bushwacker wrote:Laas toe daar so baie mense met blou klere in soweto was, het hulle met Caspers rondgery
33-22 vir die BULLE
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Nou waar val jy uit, hulle het dit nie gemaak nie hoorCasKru wrote:Cheeeeetaaahhhhhssss
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bulls - 34
Stormpies - 22
Stormpies - 22
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Stormers 33
Bulls 23
Andries gaan vir Matfield in die vastelos kou, Schalk gaan vir (wat is daai ander blonde laatjie se naam?) leer hoe om die bal op die grond te jaag, Jacque Fourie gaan die bulle leer om n lyn te breek, Juan De Jong gaan vir prettyboy Olivier leer hoe n mens regtig tackle en Aplon en Habana gaan die afrondingswerk doen en die driee druk

- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Hmmmm... it's a fact... the Stormers will win... why...
Simply because Bakkies has been banned and cannot play... Uncle Vic isn't half as effective without 'The Enforcer' Bakkies... then the scoreline doesn't matter... lookout for the cheap shots on Habana, Aplon and De Jong...
The reason the Bulls played a 2nd team against the Stormers last time, was to try and hurt a few key players, while protecting there own key players... and the result... Bakkies banned...
But when the Bulls play for the Springboks, all is forgiven of course!
Mr B

- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bulls = 38
Stomers = 18
Jammer maar julle gaan verloor en dit is die botom line
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;

- Ratel-06
- High Range 4WD
- Posts: 89
- Joined: Sun Apr 11, 2010 1:36 pm
- Town: Melkrivier - Limpopo
- Vehicle: Toyota Hilux 4.0-V6 Auto 4x4, ONCA Bullbar - Towbar & Rocksliders, 2" OME Suspension, 2" Body Lift, 33"x12,5" Khumo MTR's
- Real Name: Albert
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Bulls - 23 :D
Stormers - 18
Stormers - 18
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
its going to be close.....
and not a very high scoring game either...
and nothing spectacular to watch either...
a lot of bump and grind..
typical finals stuff.. :wth:
no bonus points required, :?
only the scoreboard counts,
and a win by 1 point is a win. 8 )
My heart says the Stormers are going to take it, 16/15
and not a very high scoring game either...
and nothing spectacular to watch either...
a lot of bump and grind..
typical finals stuff.. :wth:
no bonus points required, :?
only the scoreboard counts,
and a win by 1 point is a win. 8 )
My heart says the Stormers are going to take it, 16/15
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Baie snaaks om op te let dat die Bulletjies het verloor die die spanne met ,onder andere, 2de en 4de beste verdediging in die Super14 die jaar...... Toevallig ne????
Elkgeval, Stormers al dit wees. Geen drie vir die bulle nie.
Stormers 18
Bulle 6

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ja en dit is seker baie toevallig dat die bulle die super 14 konings is op die staduim, waar was die stormers die vorige jare en hulle het toevallig ook nog nooit die super 14 gewen nie, nou wonder ek waar kom die groot gattigheid nou vandaan.BASTIAAN wrote:Baie snaaks om op te let dat die Bulletjies het verloor die die spanne met ,onder andere, 2de en 4de beste verdediging in die Super14 die jaar...... Toevallig ne????
Elkgeval, Stormers al dit wees. Geen drie vir die bulle nie.
Stormers 18
Bulle 6
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
This year the Stormers boast the likes of Jacque Fourie and Brian Habana... it's a better side...Spartan wrote:Ja en dit is seker baie toevallig dat die bulle die super 14 konings is op die staduim, waar was die stormers die vorige jare en hulle het toevallig ook nog nooit die super 14 gewen nie, nou wonder ek waar kom die groot gattigheid nou vandaan.BASTIAAN wrote:Baie snaaks om op te let dat die Bulletjies het verloor die die spanne met ,onder andere, 2de en 4de beste verdediging in die Super14 die jaar...... Toevallig ne????
Elkgeval, Stormers al dit wees. Geen drie vir die bulle nie.
Stormers 18
Bulle 6
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Eks eintlik glad nie lus hiervoor nie, maar nou ja..... :Geek:
Indien ons die hele geskiedenis van super rugby in ag neem, en nie net 2007 en 2009 nie (waarop julle altyd so hammer) julle vergeet mos vinnig 2008.
Elgeval, As jy al die plekke optel wat die Bulle ge-eindig (JaJa julle twee ONMEETBARE eerste plekke ook) het, teenoor die plekke waar die Stormers ge-eindig het, en dit deel deur die Super 14's deel geneem, sal jy die realiteit besef.
Gaan doen dit, en dan praat ons verder...
As jy n Stormer is, mag jy mos nie glo jou span kan wen nie, mag nie vertroue hê in jou span nie, mag jy niks aanhaal uit die verlede nie, beteken log statistieke niks nie.... Ons kan vir nog 10jaar verloor, ek sal bly hoop, en groot gattig wees. Maak my spyt ek was so lig op die bulle gewees in 2000,2001,2002,2003. :evil:
Dit daar gelaat, voordat Bennie ook nou hier kom afpak.
Indien ons die hele geskiedenis van super rugby in ag neem, en nie net 2007 en 2009 nie (waarop julle altyd so hammer) julle vergeet mos vinnig 2008.
Elgeval, As jy al die plekke optel wat die Bulle ge-eindig (JaJa julle twee ONMEETBARE eerste plekke ook) het, teenoor die plekke waar die Stormers ge-eindig het, en dit deel deur die Super 14's deel geneem, sal jy die realiteit besef.
Gaan doen dit, en dan praat ons verder...
As jy n Stormer is, mag jy mos nie glo jou span kan wen nie, mag nie vertroue hê in jou span nie, mag jy niks aanhaal uit die verlede nie, beteken log statistieke niks nie.... Ons kan vir nog 10jaar verloor, ek sal bly hoop, en groot gattig wees. Maak my spyt ek was so lig op die bulle gewees in 2000,2001,2002,2003. :evil:
Dit daar gelaat, voordat Bennie ook nou hier kom afpak.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ek persoonlik dink daar is eweveel talent in altwee spanne. Ek persoonlik het nie meer die wrok teen die BB spelers soos ek altyd gehad het nie maar het nogsteeds issues met die BB supporters wat altyd aan selective amnesia ly.
But anyway... ek dink die BB's gaan nie een drie gedruk kry nie want die Stormers se verdediging is verseker die beste van die twee. Ek voorspel dat Gio Aplon en Jaqcue Fourie ten minste elkeen een drie gaan druk.
Mornè gaan 'n skop slaag ratio van so 70% op eindig en hulle gaan hom miskien net een skepskop toelaat. Die BB's gaan ook die enigste geel kaart van die wegstryd kry.
My voorspelling 22-18

To God be the glory
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
`n Mens kan sien wie rugby kenners ( STooorrrrmmmeeerrrsssssssss ) is en wie rugby liefhebbers ( koeitjiestjiestjiestjies ) is.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ou eiers Bennie is lankal nie meer op die forum nie en ek sal jou maar losBASTIAAN wrote:Eks eintlik glad nie lus hiervoor nie, maar nou ja..... :Geek:
Indien ons die hele geskiedenis van super rugby in ag neem, en nie net 2007 en 2009 nie (waarop julle altyd so hammer) julle vergeet mos vinnig 2008.
Elgeval, As jy al die plekke optel wat die Bulle ge-eindig (JaJa julle twee ONMEETBARE eerste plekke ook) het, teenoor die plekke waar die Stormers ge-eindig het, en dit deel deur die Super 14's deel geneem, sal jy die realiteit besef.
Gaan doen dit, en dan praat ons verder...
As jy n Stormer is, mag jy mos nie glo jou span kan wen nie, mag nie vertroue hê in jou span nie, mag jy niks aanhaal uit die verlede nie, beteken log statistieke niks nie.... Ons kan vir nog 10jaar verloor, ek sal bly hoop, en groot gattig wees. Maak my spyt ek was so lig op die bulle gewees in 2000,2001,2002,2003. :evil:
Dit daar gelaat, voordat Bennie ook nou hier kom afpak.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Stormers is nou op die lughawe, op dieselfde vlug as wat ek mee huistoe kom. SA346.
Know what you don't know.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Hoop jy't hulle gegroet en congratulate on more se game...
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Ek was nou nie so voorbarig nie. Ek is mos ordentlik.
Ek het sommer agter Schalk Burger geeindig op die vlug.
Ek het sommer agter Schalk Burger geeindig op die vlug.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
As die Bulle wen gaan ons nie die einde hoor nie,maar as hulle verloor sal ons hulle maar troos.
Go Stormers
Go Stormers
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Nou kan jy 2010 ook bylasBASTIAAN wrote:Indien ons die hele geskiedenis van super rugby in ag neem, en nie net 2007 en 2009 nie
Nou eintlikMr_B wrote:This year the Stormers boast the likes of Jacque Fourie and Brian Habana... it's a better side...
Sorry ThysThysdJ wrote:My heart says the Stormers are going to take it, 16/15
Beste voorspellingRatel-06 wrote:Bulls - 23 Stormers - 18
En hulle het ookPype wrote:Jammer maar julle gaan verloor en dit is die botom line
Sorry nêMr_B wrote:the Stormers will win
En toe is hy ook net eenkeer luckyKykdaar wrote:Andries gaan vir Matfield in die vastelos kou, Schalk gaan vir (wat is daai ander blonde laatjie se naam?) leer hoe om die bal op die grond te jaag, Jacque Fourie gaan die bulle leer om n lyn te breek, Juan De Jong gaan vir prettyboy Olivier leer hoe n mens regtig tackle en Aplon en Habana gaan die afrondingswerk doen en die driee druk
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- HennieJ2
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1213
- Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
- Real Name: Hennie Jackson
- Location: Witbank
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Mmmmmmm, wonder nou wat nou - in elk geval, geluk al julle Storm rammetjies - julle het darem gesorg dat die BULLE 'n ordentlike oefening agter die rug het.....
MMMMmmmm Bulle waaar???? Natuurlik bo!!!!
Oompie

Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Nee wat, welgedaan aan die bulle. Julle verdien die wen. Het baie goed gespeel (die bietjie wat ek gesien het).
Know what you don't know.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Al wat ek kan se is dit was 'n baie goeie wedstryd daar in die byekorf. Die Bulle het nou wel gewen, maar die Stormers het hulle daarvoor laat werk, anders as vorige jare... Positiewe groei, en dis al wat saak maak...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Suidwes1
- Low Range 4WD
- Posts: 218
- Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
- Real Name: Nico
- Location: Krugersdorp
- Contact:
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Baie gelul BUlle
Julle het verdien om te wen. Ons het julle darem opdraende gegee, weereens geluk.
Ons moes ons meet teen die beste en ons was daar.
Julle het verdien om te wen. Ons het julle darem opdraende gegee, weereens geluk.
Ons moes ons meet teen die beste en ons was daar.
OUD Suidwester !!!
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
Province
My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp
S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Mooi so my Bulletjies, Die Currie cup kom ook weer
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Geluk aan die bulle!
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: STORMERS & Bulletjies ( speen kalwers )
Congrats Bulls!
Well done Stormers! I will support you through thick and thin!
What a lekker game! I think we going to have a very good 3N team!