Alucab

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
Dirk
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 11
Joined: Tue Apr 20, 2010 1:33 pm
Town: Gobabis
Vehicle: Toyota D/cab 4X4 legend 40
Real Name: Dirk

Alucab

Post by Dirk »

Goeie more

Ek wil graag uitvind of daar van die lede is wat kan se watter een van die Outback Alucab of die V.03 Alucab die beter aluminium kappie is.

Dan wil ek ook uitvind of daar 'n park distance control diy sisteem is vir Hilux.

Baie dankie
Dirk
It is always to soon to quit
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Alucab

Post by Hi-Hilux »

Dirk ek weet Autostyle in SA verkoop die park distance kits.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Alucab

Post by ChrisF »

Kyk net eers na die pryse van daai park distance control eenhede.

Die Toyota een is goedkoper as die alternatiewe waarna ek gekyk het !
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Alucab

Post by OOOOMS »

Dirk wrote:Goeie more

Ek wil graag uitvind of daar van die lede is wat kan se watter een van die Outback Alucab of die V.03 Alucab die beter aluminium kappie is.

Dan wil ek ook uitvind of daar 'n park distance control diy sisteem is vir Hilux.

Baie dankie
Dirk
Outback maak meestal daai glas venster agter, waarvan ek nie baie van hou nie. http://www.africanoutback.co.za/product ... =4__Toyota" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Alucab

Post by Suidwes1 »

Mark / Dirk
Jy kan kies by Outback of jy `n glas venster ( slegte keuse ), of `n deur met `n venster in ( soos myne ) of heel deur sonder `n venster wil in he.
Dirk jy is darem ver, anders sou ek vir jou een kon aflewer
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
User avatar
HennieJ2
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1213
Joined: Mon Jun 16, 2008 12:05 pm
Town: Witbank
Vehicle: Hilux D/C D4D 4x4, Hilux KZ-TE D/c 4x4
Real Name: Hennie Jackson
Location: Witbank

Re: Alucab

Post by HennieJ2 »

Manne - Midas verkoop ook die PDC self doen kits - miskien nie so goed soos die "real Mccoy" nie, maar jy kan darem 3 kits van Midas koop vir die regte ene se prys>
Hilux D/C D4D 4x4 ; Hilux 2700i S/C 4x4
chopper

Re: Alucab

Post by chopper »

Nico,
Aflewer? Nie met jou nie - praat jy van Outback se produkte of 'n canopy wat jy self maak?
Thanx
User avatar
Suidwes1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 218
Joined: Fri Oct 09, 2009 1:59 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Landrover 110 Defender met baie ekstras ( jammer ouens )
Real Name: Nico
Location: Krugersdorp
Contact:

Re: Alucab

Post by Suidwes1 »

Thinus van Outback se produkte.
Aflewer kan die Gobabis manne ( Dirk ) mos reel met hulle lee beestrokke wat terug ry Suidwes toe.
Nee ons gaan binnekort Seil kappies en rooftoptente maak, maar nie Aluminium kappies nie.
Moet en vir KZTE een bestel?????????????
OUD Suidwester !!!
Province

My 4 x 4
Lets Play !
168 Commisioner street
Krugersdorp

S 26 05.897 E 27 45.627
my4x4shop@gmail.com
www.my4x4shop.co.za ( aktief )
+27116609687
chopper

Re: Alucab

Post by chopper »

Nico,
Baie dankie, het reeds die skaaptralies met sy seilkappie :thumbup:
Ek kyk egter ernstig na 'n alu cab :mrgreen:
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”