Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
My eerste lux nou in Botswana as die werks donkie hy het 495000km op en loop nog sterk en kan nog laai ook :D
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
lekka vraggie braai hout daai,
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Dis net die kuier vuur as ek vir Andre ken, daar was seker nog 'n vrag op pad vir die braai....truckin wrote:lekka vraggie braai hout daai,
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Jy is reg daai vrag het maar twee aande gehou toe moes ek weer gaan haalOOOOMS wrote:Dis net die kuier vuur as ek vir Andre ken, daar was seker nog 'n vrag op pad vir die braai....
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
SO BEK MOET JAM KRYPype wrote:
Jy is reg daai vrag het maar twee aande gehou toe moes ek weer gaan haal
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Probeer om hom volgende keer volvrag te laai dan hoef jy nie twee keer te ry nie :D
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
En as jy met daaaaaaaaaai pensie inklim was hy toe seker level.... Grap net.....
- Ou Legend
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 443
- Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
- Town: Kuruman
- Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
- Real Name: Stefan
- Contact:
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
As dit n Izuzu was dan het sy chassie geknak
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Daai pens kos baie geldOOOOMS wrote:En as jy met daaaaaaaaaai pensie inklim was hy toe seker level.... Grap net.....
If you what to see what a Hilux can do click below
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
https://www.youtube.com/watch?v=0m_cUKPjRAU" onclick="window.open(this.href);return false;
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Mark, ek lag so hard die baas het kom loer wat is fout in my kantoor. LOLOL
Pype, as jy nog so paar takke gelaai het, dan het jy die spore van jou Lux doodgevee soos wat jy gery het.
Pype, as jy nog so paar takke gelaai het, dan het jy die spore van jou Lux doodgevee soos wat jy gery het.
Know what you don't know.
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
.....ek vra om verskoning....
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Vergewe.OOOOMS wrote:.....ek vra om verskoning....
Know what you don't know.
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Pype wrote:Daai pens kos baie geldOOOOMS wrote:En as jy met daaaaaaaaaai pensie inklim was hy toe seker level.... Grap net.....
Jja maar ooooms moet onthou mens "park" nie 'n porche oonder 'n goedkoop afdak !!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Ag nee man Andre.... hoe laai jy nou daai lux so half?
To God be the glory
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
'n Porsche is mos klein....?CasKru wrote:Ag nee man Andre.... hoe laai jy nou daai lux so half?
- Pype
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 817
- Joined: Fri Jul 04, 2008 1:52 pm
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Andre
- Location: Gauteng
Re: Nou dit is hoe jy 'n Hilux laai
Ja met 'n groot engine met baie performanceOOOOMS wrote:'n Porsche is mos klein....?CasKru wrote:Ag nee man Andre.... hoe laai jy nou daai lux so half?