Waar is Moegatle
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: Waar is Moegatle
Anderkant vabn Brits.....so 6 biere se tyd vanaf WesRand....hahah
Kyk in die SA 4x4 - hulle adverteer elke maand daar. Alle kontak nommers is beskikbaar en Elek baie nice mense om te onmoet......
Warm daar, lekker ry en baie bekend..vir sy klip walle.....Die welom bekende "KOOS SE KLIM" is daar asook "God se pad"....
Geniet die gaan........
Kyk in die SA 4x4 - hulle adverteer elke maand daar. Alle kontak nommers is beskikbaar en Elek baie nice mense om te onmoet......
Warm daar, lekker ry en baie bekend..vir sy klip walle.....Die welom bekende "KOOS SE KLIM" is daar asook "God se pad"....
Geniet die gaan........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
-
- Monster Truck
- Posts: 5271
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Waar is Moegatle
Naby die klipSpartan wrote:Waar is die plek Moegatle
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar is Moegatle
Jaaaaaaaaaaaaa slimjanThabogrobler wrote:Naby die klipSpartan wrote:Waar is die plek Moegatle
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Waar is Moegatle
Actually is dit nog presies daar waar hulle hom laas gelos het....
Oorkant Dikhololo
Oorkant Dikhololo
To God be the glory
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar is Moegatle
OK, nou is ek helemal by want ek weet pressies waar is Dikhololo, was net baie baie lank laas daarCasKru wrote:Oorkant Dikhololo
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Waar is Moegatle
Nou wie se skuld is dit????Spartan wrote:OK, nou is ek helemal by want ek weet pressies waar is Dikhololo, was net baie baie lank laas daarCasKru wrote:Oorkant Dikhololo
Ons gaan 'n naweek reel soentoe, maak net seker jy is daar :roll:
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar is Moegatle
Jy moet daarna toe gaan as ek nie by is nie dan sal jy my darem hoor
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
Re: Waar is Moegatle
Dis 'n baie nice plek, kamp en chalets: en lekker trail
http://www.moegatle-lodge.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.moegatle-lodge.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12702
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Waar is Moegatle
Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle
Spartan, as jy by Kuwait kom, ry net Suid.... en suid...en suid...
Eventually kom jy by Moegatle uit. Vat so 'n maand of so, but you can't miss it. Look for Koos se Klip.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar is Moegatle
Dankie oomFamily_Dog wrote:Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle
Spartan, as jy by Kuwait kom, ry net Suid.... en suid...en suid...
Eventually kom jy by Moegatle uit. Vat so 'n maand of so, but you can't miss it. Look for Koos se Klip.
-F_D
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- 0000DS
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1527
- Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
- Town: Roodekrans
- Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
- Real Name: Danelle
Re: Waar is Moegatle
Spartan, ek dink dit is tyd dat jy, swambo en die kinders so bietjie moet kom kuier
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Waar is Moegatle
Swambo sê sy dink ook so0000DS wrote:Spartan, ek dink dit is tyd dat jy, swambo en die kinders so bietjie moet kom kuier
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Waar is Moegatle
As julle wil sien hoe lyk die roete gaan kyk hier.http://www.youtube.com/results?search_q ... ru123&aq=f
Dit is 'n paar videos wat ek al op YouTube gesit het en meeste van hulle is van Moegatle
Dit is 'n paar videos wat ek al op YouTube gesit het en meeste van hulle is van Moegatle
To God be the glory
- MonsterKZTE
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
- Real Name: Klippies
- Location: Vanderbijlpark
Re: Waar is Moegatle
Daai plek is my gunsteling. Ons kerk se mense (Alex Sinden en vrou Rene), om nie eers te praat van die watergat met oorgenoeg Oros en Sprite indien jy dors is.Baie lekker roete met baie wiele in die lug en goeie cheers as jy dit maak.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Hi daar, ek gaan die naweek van die 4de en 5de September soontoe enige iemand wat belang stel om saam te ry.Ons vertrek die Saterdagoggend en kom Sondag terug.
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Waar is Moegatle
Dit klink na n plan ek sal so bietjie later laat weet of ons dit kan maak ek sien jy's ook van KemptonFoksie wrote:Hi daar, ek gaan die naweek van die 4de en 5de September soontoe enige iemand wat belang stel om saam te ry.Ons vertrek die Saterdagoggend en kom Sondag terug.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Dit sal lekker wees, laat weet maar.A.J. wrote:Dit klink na n plan ek sal so bietjie later laat weet of ons dit kan maak ek sien jy's ook van KemptonFoksie wrote:Hi daar, ek gaan die naweek van die 4de en 5de September soontoe enige iemand wat belang stel om saam te ry.Ons vertrek die Saterdagoggend en kom Sondag terug.
Re: Waar is Moegatle
Frank / AJ gaan julle daar kamp?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Nee gaan nie kamp nie.Ek gaan by Alex dis nou die een wat gewoonlik die gids is se plek bly ,hy het chalets daar 4 en 6 bed en is heelwat goedkoper as ander Alex wat Moegalte lodge besit.OOOOMS wrote:Frank / AJ gaan julle daar kamp?
Re: Waar is Moegatle
Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.Foksie wrote:Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Re: Waar is Moegatle
R180 per persoon of per kamp site?Foksie wrote:Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.Foksie wrote:Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Kan jy ook asb meer details gee oor wat julle beplan vir Sat en Sondag
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Daar is nie regtig enige rooster wat ons gaan volg nie,ons beplan wel om eers Saterdagmore vroeg deur te ry soontoe n lekker ontbyt saam te maak en dan die roete te gaan doen, ons besluit nog of ons die Sondag roete ook gaan doen as ons dit gaan doen wil ons net tot so 14h00 ry en dan die pad weer terug huis vat.OOOOMS wrote:R180 per persoon of per kamp site?Foksie wrote:Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.Foksie wrote:Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Kan jy ook asb meer details gee oor wat julle beplan vir Sat en Sondag
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: Waar is Moegatle
Foksie wrote:Daar is nie regtig enige rooster wat ons gaan volg nie,ons beplan wel om eers Saterdagmore vroeg deur te ry soontoe n lekker ontbyt saam te maak en dan die roete te gaan doen, ons besluit nog of ons die Sondag roete ook gaan doen as ons dit gaan doen wil ons net tot so 14h00 ry en dan die pad weer terug huis vat.OOOOMS wrote:R180 per persoon of per kamp site?Foksie wrote:Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.Foksie wrote:Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Kan jy ook asb meer details gee oor wat julle beplan vir Sat en Sondag
Natuurlik gaan ons braai nou braai Saterdagaand en lekker kuier om n groot vuur.