Bullbar bou vir SFA
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Bullbar bou vir SFA
Ek het vandag my bullbar begin bou nadat ek my cab gelig het met 50mm
5de Rat brights
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Bullbar bou vir SFA
En soos altyd, bietjie petrol vir die ou wat hard werk (let op na die item voor die linker voor lig - die driver's left side)
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Bullbar bou vir SFA
Dis darm lekker om so ietsie koud te he as jy werk
Tot ou Dapper het ietsie gekry
Tot ou Dapper het ietsie gekry
5de Rat brights
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
Re: Bullbar bou vir SFA
lekker when done i will buy for R500 ha ha ha ha
John
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
Real Trucks Don't Have Sparkplugs!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Bullbar bou vir SFA
Hi julle het gister ver gevorder sal vandag pics neem en vanaand post
5de Rat brights
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Bullbar bou vir SFA
Dit lyk klaar baie cool. Ek wag vir nog fotos.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Bullbar bou vir SFA
Lyk goed sover, sit nog prentjies op!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Bullbar bou vir SFA
Ag nee man Polla, watse nonsense is dit nou......????Paul Grobler wrote:My Camera is in die was masjien sal gou more fotos op sit
Re: Bullbar bou vir SFA
Sort jou kamera uit, ek het hier die heel dag gewag vir jou pics .....!!!!
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- 2.8 d/cab SFA
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1407
- Joined: Sun Oct 05, 2008 10:08 am
- Town: Boksburg
- Vehicle: Yamaha R1
- Real Name: John
- Location: Boksburg
- NicoP
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 357
- Joined: Tue Mar 23, 2010 8:05 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2.7, SFA conversion, 33" Maxxis, 4.5 inch lift
- Real Name: Nico
- Contact:
Re: Bullbar bou vir SFA
Dit lyk sover baie netjie
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: Bullbar bou vir SFA
Nice beer can holder... doesn't work to well with the round tube...
- Vlak vark
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 757
- Joined: Sun Nov 01, 2009 8:55 pm
- Town: Phalaborwa
- Vehicle: 1995 hilux D/c 4x4 Legend 25 Kzt with top mounted intercooler. long range tank. hankook dynapro duel battery system
- Real Name: Nico
Re: Bullbar bou vir SFA
Dit lyk baie goed kry jy darm slaap of is Cassie darm goedgesind?
One life, one dream, one toyota
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Bullbar bou vir SFA
Ek dink daai b/bar sal kwai lyk op swartvark nes hy daar is. Lyk baie cool.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Bullbar bou vir SFA
waar is die klaar produk fotos
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Vla-Wa
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu Jul 16, 2009 1:25 pm
- Town: Tzaneen
- Vehicle: Hilux 4x4 1990
- Real Name: Wikus
Re: Bullbar bou vir SFA
Jul sal nie glo maar Paul het sy hilux verkoop en vir hom n landie gekoop disco so ek dink die man het ons nou verlaat.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 230
- Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
- Town: louis trichardt
- Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
- Real Name: dirk
Re: Bullbar bou vir SFA
NEE PAUL, kyk weg van die lig af dit is net probleme
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Bullbar bou vir SFA
STUUR VIR HOM DIE DAT HY KAN WAKKER WORD
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bullbar bou vir SFA
Mark wil jy nie by die man hoor wat is die storie agter die storie dat hy ons net so los vir die wolwe los nie of is hy nou op n LR FORUM, en ek het ou Paul nogal gelike Kan dit nie glo nieVla-Wa wrote: Jul sal nie glo maar Paul het sy hilux verkoop en vir hom n landie gekoop disco so ek dink die man het ons nou verlaat.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Bullbar bou vir SFA
Spartan jy hoef nie te worry nie ek sal nog hier op die forum wees my hart is nog in my Hilux so een van die dae het ek weer een soek net vir n S/C SFA wat ek mee kan werk ook
5de Rat brights
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Bullbar bou vir SFA
Paul, ek hou nie van wat ek sien, jy wil hierdie forum vergiftig met daai landrover hy sal die site besmet met olie.
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Bullbar bou vir SFA
Paul, geniet daai landrover van jou, miskien moet jy n tread begin hilux v/s landrover, ek dink vir die plaas is die sfa hilux s/c reg.
- Spartan
- Monster Truck
- Posts: 2384
- Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
- Town: Vanderbijlpark
- Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
- Real Name: Jaco
- Location: Jwaneng, Botswana
Re: Bullbar bou vir SFA
Paul lekker om weer van jou tehoor ek dog ons het jou verloor.
MOBILITATE VINCERE
Spartan
Spartan
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Bullbar bou vir SFA
Spartan wrote:Paul lekker om weer van jou tehoor ek dog ons het jou verloor.
Nee ons het hom nie verloor, hy het net iewers vas gesit met die LD
Maar Paul sê my nou eers 'het jy 'n foto van daai bumper op die Lux na jy klaar is met hom'
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Paul Grobler
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 564
- Joined: Mon Nov 02, 2009 6:09 pm
- Town: KOEDOESKOP
- Vehicle: '12 79 Land Cruiser Pick up 4.2 D
- Real Name: Paul
Re: Bullbar bou vir SFA
Pieter ek sal vir jou een post as ek weer by die huis is al die fotos is op my pc
5de Rat brights