Hi there guys.
I hope anyone would be able to help. I have a couple of friends that has a workshop and has got difficulty with a RAV4. The year model is around 2004 petrol. On their diacnostics they get the following errors and would like to know what it is
EDU - P1215 Circuit Malfunction
If anyone could give us someone to contact it would be great.
Werner
Error codes
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Error codes
Maybe this will help:
http://www.aboutautomobile.com/DTC/P1215" onclick="window.open(this.href);return false; says "Toyota: Sub Injector Circuit Malfunction"

To God be the glory
- werner1
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu May 20, 2010 4:17 pm
- Town: White River
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Werner
Re: Error codes
I have send it to them.
Thanks Cassie
Will let you know.
Werner
Thanks Cassie
Will let you know.
Werner
- Petrusd
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 306
- Joined: Tue Jan 12, 2010 8:28 am
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: 1997 2.4 Hilux DC 4x4 / Yamaha Motorfiets
- Real Name: Petrus
Re: Error codes
Hi Werner
Hier is vir `n lys van al die kodes van dinge wat kan verkeerd gaan
http://alflash.com.ua/OBDII/DTCe1.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
Gelukkig het die 2.4 SFA Hilux nie sulke dinge nie.
Moenie goeie oordeel aan `n rekenaar oorlaat nie.
Computers het my BAIE (nuwe MAF+Injectors+++) geld gekos - vir `n los vonkprop draad....
Hier is vir `n lys van al die kodes van dinge wat kan verkeerd gaan
http://alflash.com.ua/OBDII/DTCe1.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
Gelukkig het die 2.4 SFA Hilux nie sulke dinge nie.
Moenie goeie oordeel aan `n rekenaar oorlaat nie.
Computers het my BAIE (nuwe MAF+Injectors+++) geld gekos - vir `n los vonkprop draad....
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Error codes
Ja nee... gaan maar altyd eers al daai goed na want die diagnostics gaan reken dit is 'n malfunction as hy nie kan komminikeer nie maar dit kan wees agv 'n los draar ookPetrusd wrote:Hi Werner
Hier is vir `n lys van al die kodes van dinge wat kan verkeerd gaan
http://alflash.com.ua/OBDII/DTCe1.pdf" onclick="window.open(this.href);return false;
Gelukkig het die 2.4 SFA Hilux nie sulke dinge nie.
Moenie goeie oordeel aan `n rekenaar oorlaat nie.
Computers het my BAIE (nuwe MAF+Injectors+++) geld gekos - vir `n los vonkprop draad....
To God be the glory
- werner1
- High Range 4WD
- Posts: 30
- Joined: Thu May 20, 2010 4:17 pm
- Town: White River
- Vehicle: Toyota Hilux 2.7i 4x4 DC
- Real Name: Werner
Re: Error codes
Dankie julle
Ek stuur alles vir hulle. Hulle is die boffins met die electronics op die karre.
Ek is ook maar `n liefhebber van meganika as dit kom by karre.
Nog net een vraag van my kant af, wat is die EDU op die RAV4 2.0 petrol?
Ek laat julle weet as hulle reg gekom het.
Baie Dankie