TYRES

Having problems with your vehicle? Or need advice on repairing or servicing your Hilux? This is the place to ask for help
Post Reply
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

TYRES

Post by henniedebeer »

SOEK RAAD
Ek wil in die volgende week nuwe 31 x 10.5 R15 op my bakkie sit. :lol: Julle ouens wat ken BFG of Cooper en hoekom ? :roll:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: TYRES

Post by CasKru »

Persoonlik sal ek vir Cooper gaan. BF is al baie ou tegnologie en 'n baie harde band. So nie baie lekker vir on-road performance nie. Ek weet BF bring nou 'n nuwe band uit wat dalk beter sal wees.

Maar ek dink as jy 'n poll gaan hou gaan probably 40% vir BF stem en die res gaan maar verdeeld wees tussen die ander brands.
To God be the glory
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: TYRES

Post by Niel »

Cooper ST, beter op veral nat pat as die BFG. Ook gehoor hulle briung iets nuut uit. BFG het n 3 ply sidewall waar die ST net 2 ply het. Ken nie die STT nie. Dunlop SA gee ook goei diens. :D
TopHilux Hilton
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 88
Joined: Tue Jul 17, 2007 12:50 pm
Town: Boksburg
Vehicle: '91 Hilux DC 4x4 3.0L KZTE Eng.
Real Name: Hilton

Re: TYRES

Post by TopHilux Hilton »

BFG Muds. Klaar gepraat... :twisted:
1991 Hilux D/Cab 4x4 3.0L KZTE Eng
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: TYRES

Post by ThysdJ »

As jy baie in die bos ry, en as jy nou die oompies van alle off road tyres wil opsit, dan sit jy 31" Goodyear Wrangler MTR's op. Doen dit nou one time en doen dit klaar... :shock: :shock:

As jy meer op die pad ry sit Coopers op. :lol: :D
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: TYRES

Post by CasKru »

As jy enigsins gaan oorweeg om op die pad te ry, bly van Goodyear af weg
To God be the glory
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: TYRES

Post by henniedebeer »

Ek het A/T Goodyear op hierdie stadium. :roll: Ek het maar besluit op die Cooper STT 31 x 10.5 R15 Muds. Dit het blykbaar ook 3ply sidewall, is sagter as die BFG en kan ook naby 100 000km gee. :) Ek dink albei het sy voordele maar het maar op die Coopers besluit. :wink:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: TYRES

Post by CasKru »

Hennie,

Daai is presies die volgende tekkies wat ek op myne wil sit. :mrgreen:
By het / gaan jy koop en hoeveel het / gaan dit per band kos?
To God be the glory
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: TYRES

Post by Castos »

Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot. Cooper STT is stunning maar vrek duur. Persoonlik is daar vir my net 2, BFG MT en Maxxis Bighorns. GY MTR is net te duur. Ek betaal nie R6000-R7000 vir 4 bande nie. Vir daai prys sit ek vir my 'n stel Simex Trekkers op. :twisted:
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: TYRES

Post by ToyX4 »

Castos wrote:Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot....
Reynard, ek is jammer, maar ek moet met jou verskil. Toe my ST's nog nuut was (so 300km) het ek ook gedink dis nie gaaf op nat teer nie. Nou het hulle al oor die 20 000km gedoen, baie op nat teer, en ek het nog nie "oomblikke" gehad nie. Dit was al vir my nodig om harder en vinniger te anker as normaal, en hulle grip baie beter as die Dueller HT wat op my 2.7 was.
ImageImage
Image
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: TYRES

Post by henniedebeer »

Die koste per Cooper STT 31 x 10.5 R15 is R1680 per band opgesit + ballanseer. Ek doen dit by Tyger Fitment Centre, Durbanweg, Bellville. Eienaar is Edwin Rose tel 021 9101922. Puik klientediens en ek dink baie goeie prys.
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

Re: TYRES

Post by Castos »

Ek weet hulle is baie goed in droe weer en in die bos met modder. Die bosbouers hier het almal cooper ST's op. Hulle verkies om enige natteerpad te vermy as dit reen. 'n Vriend van my ry 'n isuzu, as dit reen kan ek sien hou sy bakkie pad soek. As hulle werk by jou great, is regtig 'n goeie band teen 'n baie goeie prys. En hulle werk in die bos. Die bosbouers sweer by hulle. Is almal weg van BFG MT na Coopers.
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: TYRES

Post by BenHur »

Praat julle van STs of STTs hierso?
DOELLOOS

Re: TYRES

Post by DOELLOOS »

BF GOODRICH MUD TERRAINS
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: TYRES

Post by Niel »

ToyX4 wrote:Castos wrote:
Cooper ST, is *a* op natteer. Hulle is soos snot....

Reynard, ek is jammer, maar ek moet met jou verskil.
Stem saam Riaan die ST is great op die nat pad maar die Duler 694 AT is selfs beter op die nat pad, maar jy kan nie die ST met die 694 vergelyk nie.
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: TYRES

Post by henniedebeer »

Dink julle dan daar is so n groot verskil tussen die ST en STT mud terrain :?: Dit was tussen BFG en Cooper en ek dink albei is goeie tyres na al die gesels met die slim manne. Die besluit was maklik want daar is nie BFG beskikbaar vir die volgende 3weke. Maar daar is n hengse geraas verskil van die Wrangler AT na die Cooper Muds. Daarmee sal ek maar moet saamleef.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: TYRES

Post by Niel »

Hennie, sit net die musiek harder dan is alles ok :)
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: TYRES

Post by henniedebeer »

Jys reg Niel. Ons kan dit darem nie so gemaklik he nie. :)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: TYRES

Post by ThysdJ »

Henniedebeer, jy moet ook onthou jy ry 'n Haai-Laks, nie 'n BMW X5 nie.. Padgeraas is 'n vereiste.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: TYRES

Post by henniedebeer »

Jys reg Kaspaas :oops: dis net baie interessant hoe die tyres verskil :!: :?: :shock:
Post Reply

Return to “The Workshop”