EFS Suspension?
EFS Suspension?
Anyone had any experience with this suspension?
Seems their pricing is going to give the big boys some competition....
http://www.efs4wd.com.au/" onclick="window.open(this.href);return false;
Seems their pricing is going to give the big boys some competition....
http://www.efs4wd.com.au/" onclick="window.open(this.href);return false;
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: EFS Suspension?
Smaak my hulle gee 'n 3 jaar 100 000km waarborg... daai moet dan redelike goeie produkte wees as jy so lang waarborg kry
To God be the glory
Re: EFS Suspension?
Gaan probeer more 'n draai daar maak. Het gister telefonies met hulle gesels, klink goed
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: EFS Suspension?
Waar is hulle?OOOOMS wrote:Gaan probeer more 'n draai daar maak. Het gister telefonies met hulle gesels, klink goed
To God be the glory
Re: EFS Suspension?
Oos Rand - IsandoCasKru wrote:Waar is hulle?OOOOMS wrote:Gaan probeer more 'n draai daar maak. Het gister telefonies met hulle gesels, klink goed
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: EFS Suspension?
Kom nou juis van daar af (min of meer). Was gou daar in Spartan gewees om die radiator op te laai (en lyk hy nie te oulik nie)OOOOMS wrote:Oos Rand - IsandoCasKru wrote:Waar is hulle?OOOOMS wrote:Gaan probeer more 'n draai daar maak. Het gister telefonies met hulle gesels, klink goed
To God be the glory
Re: EFS Suspension?
Het nou weer met die eienaar Kallie gesels, hy gaan my more kom sien
Produk klink asof dit uitstekend kan wees (no sales talk) just plain good service. Product directly from Aus. Not copied or anything. Will give some feedback
EFS - Kallie - 011397655three
Produk klink asof dit uitstekend kan wees (no sales talk) just plain good service. Product directly from Aus. Not copied or anything. Will give some feedback
EFS - Kallie - 011397655three
- Hou da nou da
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Fri Jun 04, 2010 9:08 pm
- Town: Groblersdal
- Vehicle: d4d d/c 4x4, alu canopy, rooftop tent, bf goodrich bande, escape gear seatcovers,daulbattery met c-tek
- Real Name: Frans
Re: EFS Suspension?
Hi Mark weet jy dalk of hul kits op al die luxs models in bring, of net op seker modelle? Sal jy dalk pryse ook uitvind thx?
Met 'n MIELIE van 'n Hilux....!
Re: EFS Suspension?
Hi Frans, ja hulle het volledige kits nou in voorraad vir die Vigo en IFS modelle. Hulle sal volgens Kallie middel November kits in he vir die SFA's
Ek sal ook pryse kry indien jy wil he :wink2:
Ek sal ook pryse kry indien jy wil he :wink2:
- Hou da nou da
- High Range 4WD
- Posts: 51
- Joined: Fri Jun 04, 2010 9:08 pm
- Town: Groblersdal
- Vehicle: d4d d/c 4x4, alu canopy, rooftop tent, bf goodrich bande, escape gear seatcovers,daulbattery met c-tek
- Real Name: Frans
Re: EFS Suspension?
Thx Mark,het jy die grey ingeruil op die teddie of net by gekry?
Met 'n MIELIE van 'n Hilux....!
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: EFS Suspension?
Mark, wat is die besigheid se naam, Ek sien hulle doen airflow snorkels op die ausie website. Ek soek 'n 2de een vir my HiLEXOOOOMS wrote:Het nou weer met die eienaar Kallie gesels, hy gaan my more kom sien
Produk klink asof dit uitstekend kan wees (no sales talk) just plain good service. Product directly from Aus. Not copied or anything. Will give some feedback
EFS - Kallie - 011397655three
Cheers
Piet ek het geen idee nie. Was nog nooit daar of het nog nie die man, Kallie ontmoet nie. Sal more seker uitvind?
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: EFS Suspension?
Is daar n handelaar in die Kaap ook, ek wil suspension doen voor 30 Oktober, OME baie duur, Ironman 2de opsie, maar as die manne
in die Kaap ook handel kan ek hulle dalk besoek.
Mark kan jy iets uitvind vir my asb, ek behoort teen Dinsdag trug te wees in RSA dan wil ek voor 30 Oktober my
suspension doen.
Dankie
in die Kaap ook handel kan ek hulle dalk besoek.
Mark kan jy iets uitvind vir my asb, ek behoort teen Dinsdag trug te wees in RSA dan wil ek voor 30 Oktober my
suspension doen.
Dankie
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: EFS Suspension?
Mark
Kan jy dalk uitvind of daai manne n kwotasie kan gee vir n 2002 IFS en of hulle dalk iets kan reel vir n Kaapenaar.
As hulle pryse beter is as OME stel ek baie belang.
Cheers
Kan jy dalk uitvind of daai manne n kwotasie kan gee vir n 2002 IFS en of hulle dalk iets kan reel vir n Kaapenaar.
As hulle pryse beter is as OME stel ek baie belang.
Cheers
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: EFS Suspension?
..............so bietjie met Kallie gesels, baie vriendelik en kan sommer hoor diens sal uit die boonste rakke wees.
Know what you don't know.
Re: EFS Suspension?
Ons kon nou nie vandag bymekaar uitkom nie, maar het 'n reeling vir more....sometime :alvarin:
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: EFS Suspension?
Ek het gister met Kallie gepraat en somme n kwotasie gekry op my 2003 KZTE,wel alles werk so Amper R13000 uit dit sluit die volgende in,4x Shocks,torsion bars en bladvere.Ek weet nie wat OME kos nie maar julle kan dit maar vergelyk.
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: EFS Suspension?
min of meer die selfde prys vir OME
Mikem is by R8000
Ironman is ek nognie seker van nie maar laaste wat ek gekyk het was dit ook so R8000
Ek kanie my mind op maak wat ek wil doen nie, daar is nie EFS manne in die Kaap nie en
4x4Megaworld antwoord nie my mails nie.
Moedeloos, sal maar die manne direk moet gaan sien sodra ek trug is in die land.
Vannaand klaar gemaak met survey, vlieg sondag trug huistoe, yebo yes!!!!! na 91 dae op see......
Mikem is by R8000
Ironman is ek nognie seker van nie maar laaste wat ek gekyk het was dit ook so R8000
Ek kanie my mind op maak wat ek wil doen nie, daar is nie EFS manne in die Kaap nie en
4x4Megaworld antwoord nie my mails nie.
Moedeloos, sal maar die manne direk moet gaan sien sodra ek trug is in die land.
Vannaand klaar gemaak met survey, vlieg sondag trug huistoe, yebo yes!!!!! na 91 dae op see......
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: EFS Suspension?
Camil glad nie sleg nie en baie goedkoper het ook goeie diens uit hulle gekry met my vorige lux.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: EFS Suspension?
Daai prys is ongeveer gelyk aan Iron Man, en omtrent R3,000-00 minder as OME. Eintlik nie sleg nie.
As ek kyk na net skokbrekers, die EFS Elite, dan sal dit my ongeveer R7,000-00 kos.
As ek kyk na net skokbrekers, die EFS Elite, dan sal dit my ongeveer R7,000-00 kos.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: EFS Suspension?
EK is nou besig om suspension te doen en het die volgende kwotasies gekry (full set in alle gevalle) vir 'n 2004 KZTE:
OME = R19000 (Safari Centre Boksburg)
TJM = R18700 (4x4 Megaworld Boksburg)
Iron Man = R14750 (4X4 Megaworld Boksburg)
En toe het ek weer met die baie nice mense by Mobi Canopy in Heidelberg gepraat en ek sal hulle regtig aanbeveel. Hulle bied die volgende vir my:
Mikem bladvere en bushes ens, plus BILSTEIN (lewenslange waarborg) spesiale CASH only prys van R14500
Skakel Chris/Stoffel/Annelise by (016) 349-1080 en se net ek (Rikus) het julle aanbeveel.
Hoop dit help

Hi all, I had a brief discussion with Kallie this morning(we spoke more about Namibia....than suspensions..... ) I have requested him to register on the Forum and reply to some questions
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: EFS Suspension?
Thanks Mark, good idea.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: EFS Suspension?
Eina die goed het al duur geword maar bly steeds lekker.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 271
- Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
- Town: Centurion
- Vehicle: Fortuner 4x4
- Real Name: Frank
Re: EFS Suspension?
Ek moet se as ek kyk na die pryse wat Rikus gekry het is EFS glad nie sleg nie, n hele Duisend rand en meer goedkoper as Ironman
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Vigo
- Real Name: Kallie
Re: EFS Suspension?
hi my naam is kallie. ek is van efs africa. het julle coments gelees op die forum. vir enige verdere navrae is julle meer as welkom om my te skakel op my sel no 071 609 9019 of om my te email op kallie.kuger@gmail.com.
:)
:)
-
- Newbie
- Posts: 3
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Vigo
- Real Name: Kallie
Re: EFS Suspension?
Hi amal... vir die gene wat navrae het oor ons fitment centres, julle kan kontak maak met enige van die safari centre take landswyd...
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: EFS Suspension?
Hi Kalie
I have had my OME in for 7 years now and have been very happy with both ride comfort and wheel articulation. Coming from Australia too I know nothing about the EFS. How long have they been in business? and how do they compare with the top brands?

Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Tue Feb 03, 2009 1:04 am
- Town: Johanesburg
- Vehicle: 1999 2700i Hi Lux
- Real Name: Chris
Re: EFS Suspension?
Has anyone considdered Camil suspensions?
- maniebrandweer
- High Range 4WD
- Posts: 97
- Joined: Wed Aug 26, 2009 7:38 am
- Town: Centurion
- Vehicle: "ALPHA-MALE" Hilux 2700i DC 4X4
- Real Name: Manie
Re: EFS Suspension?
Hi manne, ek het reed so maand terug al van die EFS suspention gepraat toe ek my ou suspension verkoop het. Het ook air suspension in gesit. Is by vere die beste produk op die mark vir waarde vir geld en 3jaar 100 000km waarborg. Hulle is in Jet park en kan ook google op http://www.airspringsupply.co.za/contact_us.htm" onclick="window.open(this.href);return false; en julle sal alles daar kry. My IFS is reeds toegerus met die' produk.
- DustySFA
- Low Range 4WD
- Posts: 145
- Joined: Tue Jan 05, 2010 9:35 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C
- Real Name: Clayton
Re: EFS Suspension?
Fitting EFS this afternoon. 4 shocks for R4350 is not bad. lets see how they perform...
I am always a sucker for the newbie on the market...
I am always a sucker for the newbie on the market...
Clayton
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
1997 Toyota Hilux 2.4 Petrol D/C (Sold when I left RSA)
New Lux any day now...
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: EFS Suspension?
Bring it to Chloorkop on Sunday and lets test it.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: EFS Suspension?
Still happy with the EFS system?DustySFA wrote:Fitting EFS this afternoon. 4 shocks for R4350 is not bad. lets see how they perform...
I am always a sucker for the newbie on the market...
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!