Dust Proofing a Hilux

Members' DIY projects
Post Reply
A3hn
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Wed Jan 02, 2008 10:51 pm
Town: Newcastle KZN
Vehicle: Hilux SRX 4x4
Real Name: Adriaan

Dust Proofing a Hilux

Post by A3hn »

Kan iemand my asseblief help met idee's hoe om my Hilux enkel kajuut bakkie se tailgate stof dig te maak! Ek het al probeer met "one sided rubber tape", maar dit werk nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Dust Proving a Hilux

Post by CasKru »

Welkom by die forum...

Ek sal voorstel jy gebruik 'n canopy ook :D: :D:

Wil jy net keer dat stof inkom op grond paaie? As dit die geval is sal jy iewers aan die voorkant 'n vent moet maak om positiewe druk binne die canopy te hê wat dan sal veroorsaak dat daar nie stof inkom nie. As jy dit nie doen nie het hy negatiewe druk en gaan dan juis meer stof inkry as jy hom nie 100% geseël kry nie. m2cw
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by ThysdJ »

A3hn wrote:Kan iemand my asseblief help met idee's hoe om my Hilux enkel kajuut bakkie se tailgate stof dig te maak! Ek het al probeer met "one sided rubber tape", maar dit werk nie.
Adriaan.. Moenie eers probeer om die klap dig te maak nie.. Sit 'n vent in jou canopy. Gewoonlik as jou canopy 'n skuifruitjie voor het (tussen die cab en die bak) en jy maak hom oop dan bou daar drukking binne in die canopy op wat keer dat stof van agter af in"suig"...

Andersins kyk na hierdie plan wat ek gemaak het met 'n vent.
kaspaas_vent.jpg
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Bosvark »

or porta potty like niels on the roof,it help for the dust and diesel fumes
n vark bly maar n vark
A3hn
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Wed Jan 02, 2008 10:51 pm
Town: Newcastle KZN
Vehicle: Hilux SRX 4x4
Real Name: Adriaan

Re: Dust Proving a Hilux

Post by A3hn »

Dankie vir die antwoorde, ek het n glas vessel (Bucco) canopy op. ek wil die spasie tussen die canopy en die cab ook seel en dan die voorste skuif venster oop maak.
Toe ons in die Richtersveld was moes ons alles uit pak en skoon maak want die meeste stof het agter by die klap ingekom. Ons het toe koerant papier gebruik om te probeer seel en die het goed gewerk. ek sal maar n vent ook voor insit om die druk positief te kry.
Dankie.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Adriaan, daai seel tussen die cab en canopy het nog nooit vir my gewerk nie die paint job is die uiteinde. Ongelukkig nou al 2 keer so gevang maar nie weer nie.Dink mooi voor jy die seel ding doen
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by JohanM »

Adriaan,

Ek het my laaibak se klap geseël met verskeie rubbers en tape. As ek die skuifruit op my kappie oop maak terwyl ek op die pad ry is daar die minimun stof in die laaibak.

Ek moet byvoeg dat ek gewoonlik die konvooi moet lei en dus skep ek net skoon lug. Vriende van my se kappie het die vents klaar ingebou op 2.7 se kappie en hy maak net die vents oop en ry en kry ook min stof in. Dus sal ek soos Niel nie daai rubber aanraai nie.

Maak `n vent wat lugskep en pressurise die kappie, dis die beste oplossing.
Johan Marais
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Kyk hier vir die vent wat ek gaan opsit, jy sal thysie se tronk vensterkie ook daar sien :D

viewtopic.php?f=41&t=3010&st=0&sk=t&sd=a&start=60
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Okkie Van Wyk »

Niel wrote:Kyk hier vir die vent wat ek gaan opsit, jy sal thysie se tronk vensterkie ook daar sien :D

viewtopic.php?f=41&t=3010&st=0&sk=t&sd=a&start=60
Hi Niel

Ek wil net weet hoe gemaak as dit begin reen?
Die ander vents kan mens toe maak maar dit lyk nie of die een kan toe maak nie,gaan daar nie reen in kom nie

Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by ThysdJ »

Okkie.. Daai ding van Niel het 'n rain/water trap wat veronderstel is om te keer dat water inkom. Ek weet net nie hoe effektief dit gaan werk nie. :roll:

Dis egter nie my grootste worry nie, hy gaan daai vent op treadplate installeer en die seel tussen die plastiek vent en die treadplate moet baie goed wees anders stroom die water daar in. My tronkvenstertjie het 'n staal raam wat nie vervorm as mens hom stewig vasskroef/bout/rivet nie.. :twisted: :twisted:

M2CW..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Okkie, Thys is reg oor die rain trap. Ek sal vir jou n pic post van die binnekant van die vent. Die ouens waar ek dit gekoop het het die vent aanbeveel as die een wat die beste werk (met reen in aggenome). Thys ek gaan hom seel met Sika 221, dus plak jy hom op en soos Hoppy en n paar ander gese het daai ding sal nie sommer loskom nie....

Sal pics neem sodra ek die vent opsit.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by ThysdJ »

Dan sit jy hom bo-op die dak van die canopy Niel?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Bosvark »

Nuwe shocks ook nodig vir daai pad 4x4,as jy in die berge en slegte paaie wil gaan rondry,gaan daai hoenderhok van jou losskud,al wat help is sweis werk,paaie is nie soos teer paaie nie,poprivets en gom hou nie op daai klas paaie nie ou Niel,vat meskien jou ou canopy saam as spare.Jy gaan dit nodig kry,al gesien hoe n trailor uitmekaar skud van daai tiepe paaie.Luister vir n slag na die VARKIE.
Niel wrote:Okkie, Thys is reg oor die rain trap. Ek sal vir jou n pic post van die binnekant van die vent. Die ouens waar ek dit gekoop het het die vent aanbeveel as die een wat die beste werk (met reen in aggenome). Thys ek gaan hom seel met Sika 221, dus plak jy hom op en soos Hoppy en n paar ander gese het daai ding sal nie sommer loskom nie....

Sal pics neem sodra ek die vent opsit.
n vark bly maar n vark
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Kaspaas wrote:Dan sit jy hom bo-op die dak van die canopy Niel?
Reg so Thys, hy het n rand om en onder dit gaan ek sommer skuim rubber sit wat die vasheg oppervlakte sal vergroot en ook help as daar dalk n druppel deurkom. Dit gat in die plate sit aan die binnekant van die skuimrubber... at least dit is die plan :)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by ThysdJ »

Niel, en hy is nie in die pad van 'n daktent of roof rack of so iets nie?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Scorpion »

Kaspaas wrote:Niel, en hy is nie in die pad van 'n daktent of roof rack of so iets nie?
Nee man, Thys! Jy't Niel nou so groot laat skrik, hy's sommer huistoe om eers te gaan kyk... :twisted: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Nee, die pel van Hoppy het vir my nuwe stutte gemaak (waarvoor front runner R 1900 vra) vir die roofrack en hy pas nicely onder die dakrak in en jy kan hom nie sien nie (slegs as jy van voor of agter kyk). Laat my amper aan daai nare foto dink wat jy van Varkie geneem het toe hy gebrown eye het :shock: :shock:
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Scorpion »

Ek hoor, ou Niel raak nog steeds opgewonde oor daai foto... :shock: :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by ThysdJ »

Scorpion wrote:Ek hoor, ou Niel raak nog steeds opgewonde oor daai foto... :shock: :twisted:
Ek sien.. :roll: :roll: :roll: :roll:

Niel, sê gou, die dakrak wat jy bo-oor die vent sit gaan nie die lugvloei by die vent in belemmer nie? :?: :?: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Niel »

Scorpion wrote:Ek hoor, ou Niel raak nog steeds opgewonde oor daai foto...
Gifangelkie, jy moet nie jou badwater drink nie ....dis nie goed vir jou nie :roll: :roll: :D: :D:
Kaspaas wrote:die dakrak wat jy bo-oor die vent sit gaan nie die lugvloei by die vent in belemmer nie?
Thys, nee die vent se gate sit voor in die "front facing" kant nie bo-op nie :D
BOSVARK wrote:gou hoor wat gaan gebeur as jy n swerm beie tref
dan maak ons maar n bierkie oop en wag dat hulle klaar die heuning op die brood gesit het en dan vra ek hulle om hulle toer voort te sit .....
BOSVARK wrote:Meskiete gaan ook saans daarin waai,jy sal seker n gaas woord moet sit.
Dan waai ek terug en ek vertel hulle wat ek met hulle gaan doen .....jy weet mos wat die wyfie mozzies doen of ek stuur hulle in gifangelkie se rigting .... :shock:
User avatar
Scorpion
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2158
Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
Town: Emmarentia
Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
Real Name: Johann
Location: Constant Kloof

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Scorpion »

Bad is vir skewe oukies met lang hare, 3 batterye en 2300W inverters... :twisted: :twisted: :twisted:

En ek bang nie muskiete nie. Ek's al gewoond aan Niel en Simoan wat heeldag teem... :twisted:
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Dust Proving a Hilux

Post by Maverick131 »

Ek neem aan as ek so die post lees oor positiewe druk, dat mens dit nie sal kan bewerkstellig met net 'n tonneau cover op nie...? Stof kom nie onder die cover in nie, maar by die klap (tailgate). Sal rubbers darem die ergste stof uithou of is dit 'n lost cause?
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Mud Dog »

Dit sal beslis help, maar dan moet die rubbers 'all the way around' moet wees, en nie net op die kante nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by ThysdJ »

Ja ek weet nie so mooi hoe jy positiewe druk in 'n tonneau cover gaan bewerkstellig nie... Dan sal jy maar moet staatmaak op rubbers om die bak te seel. :silent: :silent:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Maverick131 »

Dan probeer ons dit maar. Dankie!
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Maverick131 »

Does anyone know where I will be able to buy these type of rubber in Pretoria?
Attachments
IMG00162.jpg
IMG00162.jpg (18.25 KiB) Viewed 4330 times
IMG00161.jpg
IMG00161.jpg (19.81 KiB) Viewed 4330 times
IMG00158.jpg
IMG00158.jpg (23.05 KiB) Viewed 4330 times
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
User avatar
Buffalo Soldier
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 71
Joined: Thu Dec 11, 2008 7:47 am
Town: Al Ain
Vehicle: Nissan Pathfinder
Real Name: Ockert

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Buffalo Soldier »

S25.74616 E28.15448, Pro Auto rubber in Rebecca str. Jy kan ook by SCC (Silverton Canopy Centre) in Dykor str S25.72907 E28.29353 gaan kyk. Hoop jy kom reg.
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Maverick131 »

Ockert, ek sê vir jou baie dankie!
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
DougN

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by DougN »

Maverick131 wrote:Does anyone know where I will be able to buy these type of rubber in Pretoria?

try silverton canopy centre or steeltop canopies
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Traveler »

That one looks like PR315 from ProAuto.
Image
Image

Know what you don't know.
Monster
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 17
Joined: Thu Feb 25, 2010 11:48 am
Town: Centurion
Vehicle: 'n Freaken Polo
Real Name: Nicolaas

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Monster »

Posative pressure gebruik mens by MCC op groot aanlegte om die stof uit al die elektriese ware uit te hou. Dink 'n rubber seel is 'n baie makliker opsie anders gaan jy 'n fan en 'n baie goeie filter nodig he en dit werk nooit as die plek nie geseel is nie.

Dankie vir die raad met die rubber kerels. Dit gaan verseker help!
User avatar
Maverick131
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Wed Sep 22, 2010 8:36 am
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 3.0 D4D
Real Name: Jacus

Re: Dust Proofing a Hilux

Post by Maverick131 »

Nicolaas, sien ook die post ter aansluiting op bg. viewtopic.php?f=37&t=15133" onclick="window.open(this.href);return false;

Groete
Life can be a tough journey - So drive a Hilux!
Post Reply

Return to “Build your own:”