Wild Africa leveling kit on Ironman Suspension

Discuss modifications on your new shape Hilux here. 2005 till current. Also called the Vigo in other countries.
Post Reply
User avatar
Fred79
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 352
Joined: Wed Apr 21, 2010 5:34 pm
Town: Kent UK
Vehicle: Toyota Hilux Icon 2.4
Real Name: Frikkie

Wild Africa leveling kit on Ironman Suspension

Post by Fred79 »

Ek het tans Ironman Suspension in en is nog nie heel tevrede met die voorkant van die Hilux wat so laag is nie.
My vrou kom nou December met vakansie na SA en ek het gedink sy moet sommer vir my die leveling kit saam bring (sy weet nog nie)

Ek will graag weet, kan ek die dit nog steeds inbou met die ironman suspension?
Moet ek enige modifikasies doen daar na?
Sal julle dit aanbeveel?

Sal my vrou dit in haar tas kry??? :lol:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wild Africa leveling kit on Ironman Suspension

Post by OOOOMS »

Jy kan ja :thumbup: . Sy kan dit bring ja, geen mod nie ek het dit op myne :thumbup:
Post Reply

Return to “Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)”