Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post Reply
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by Hoppy »

GPS COORDINATES:
LAT: 34° 04'48, 3472"
LONG: 20° 17'09, 6690"

NEAREST TOWNS:
From the N2: 3 km
Swellendam: 23 Km
Riviersonderend: 43 Km
Cape Town: 203 Km
George: 221 Km

Vanaf Kaapstad - Kam'Bati River Resort is 20km voor Swellendam indien U van Kaapstad se kant op die N2 kom. Die afdraai op die 4km grondpad tot by die rivier is goed gemerk met 'n bruin Kam'Bati bord langs die N2 snelweg. Volg die kort grondpad en U sal in geen tyd by die rivier wees.

Vanaf George - Ry verby Swellendam vir 20km en kry die afdraai na die grondpad aan jou regterkant. Volg die grondpad vir 4km en julle sal baie gou by die rivier wees.

Vanaf Robertson - Draai regs by die sirkel buite die dorp in die rigting Bonnievale. Ry vir +-15km. Draai regs by Stormsvlei afdraai. Volg pad tot by T aansluiting en draai weer regs tot by Stormsvlei. U sal dan by die N2 uitkom waar julle dan links draai vir 18km. Die Kam'Bati bord is aan U linkerkant. Volg die grondpad vir 4km tot by die rivier.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by george »

Sterkte Hoppy U moet dit geniet
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by ThysdJ »

moet net nie 'n U draai maak wanneer U moet reguit ry nie... :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Shimano
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 286
Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
Town: Strand Cape Town
Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
Real Name: Wynand
Club VHF Licence: HC125

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by Shimano »

Ek het nie lus vir gras sny more nie so ek gaan maar vir U kom ondersteun by Kambati. So paar koues in werk en sal maar vir Swambo vra om terug te bestuur.
Sy vrek eindelik oor die nuwe bakkie so ek glo nie sy gaan mind om te ry nie.
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by george »

Hoe het dit toe met Luxter gegaan :?:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by Hoppy »

U dra n das, dis nie ek nie

Dit het goed gegaan, behalwe dat ek my regtervoet te plat gehad het op die vierde hindernis en my linker CV gebars het.
Ek het besluit n Hilux breek partykeer, maar hy moet klaarmaak.
Ons het die as uitgehaal en die res van die dag in 2wd gery, ons het al 10 hindernisse voltooi sonder om een keer vas te val, daar was 2 hindernisse wat net twee voertuie kon voltooi en die 2wd hilux was een!
Ons het in die proses redelik grond verplaas en ons free airtime opgebruik, die gemoedere loop nog hoog in sekere kringe, maar dis maar so in enige motorsport.
Dit was n baie lekker naweek en die Expo het dit nog beter gemaak.

Ek sal vanaand n paar foto's post.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Wild Style
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 20
Joined: Thu Aug 20, 2009 3:50 pm
Town: Kuilsriver - CT
Vehicle: Hilux 2200 SFA 4x4
Real Name: Havel

Re: Kambati Challenge & Burger outdoor expo 19 Feb

Post by Wild Style »

Alan, looking forward to view the pics of the Luxter! :clap: :clap: :clap:
Post Reply

Return to “Western Cape”