19 Maart - Monendal 4x4 Hou Opening!!! - Swellendam

Post Reply
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

19 Maart - Monendal 4x4 Hou Opening!!! - Swellendam

Post by pietpetoors »

Ek plaas hierdie net vir ingeval iemand in die omgewing dalk sou belangstel om te gaan, ek het die uitnodiging per epos ontvang, maar dit is bietjie vêr vir my om te ry.

Monendal 4x4 hou op die 19de Maart 2011 sy amptelike opening. Die roete is 7 km vanaf Swellendam op die R60 na Ashton aan die voet van die Langeberge. Hindernis graderings wissel van 3-5 en daar is “Escape roetes” by al die hindernisse. Dit is nie `n karbreker roete nie maar steeds baie uitdagend.

Inskrywings is tussen 8uur en 10uur by die toegangs hek maar dit sal waardeur word as daar voor die tyd per e-pos bespreek word,omdat daar `n beperkte aantal voertuie toegelaat kan word.

Koste is R250/ voertuig en net padvaardige voertuie sal toegelaat word.

Vir meer inligting besoek die webwerf: http://www.monendal4x4.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; of e-pos vir ons by bertus@monendal4x4.co.za of jaco@monendal4x4.co.za
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
the BuTch3R
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 792
Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
Town: Cape Town
Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
Real Name: Shaun

Re: 19 Maart - Monendal 4x4 Hou Opening!!! - Swellendam

Post by the BuTch3R »

Dit lyk nogal lekker Pieter.........wonder net of dit R250 werd is :think:

Lyk my die "escape roetes" is baie nodig vir hulle wat Isuzu bestuur. :twisted:
Post Reply

Return to “Western Cape”