Botswana grenspos

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Botswana grenspos

Post by Borntofish »

Kan n mens vleis deer Botswana vat, of moet n mens eerder in in Namibia koop. Ek vra want ek gaan op n Sondag deur Windhoek oppad Henties toe. Anders sou ek dit daar gekoop het. Ek probeer net so bietjie die logostiek minder maak. Dis my beurt as catering manager vir die trip.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Ja jy kan? Hoeveel is die vraag?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Remember South to North is okay, so is East to West.

Read more here:
http://www.botswanatourism.co.bw/gettin ... ments.html" onclick="window.open(this.href);return false;
The following consumer goods may be imported for private use without an import permit provided they do not exceed the maximum allowable quantities.
Products Maximum Quantity
Red meat, goat/lamb
Poultry meat
Tinned poultry meat
Eggs
Fresh milk
Maize and maize products
Wheat
Pulses (beans, peas, lentils)
Sorghum and sorghum products
Cabbage
Onions
Potatoes
Oranges
Tomatoes
Choumollier
Rape
Spinach
Bread loaves

25 kg per family
5 kg per person
20 kg per person
36 eggs per person
2 litres per person
25 kg per person
25 kg per person
25 kg per person
25 kg per person
1 bag per person
1 bag per person
1 bag per person
1 bag per person
1 box per person
2 kg per person
2 kg per person
2 kg per person
6 per week

The regulations on importing meat and meat products change frequently because they are based on disease outbreaks in different countries, always ask your nearest customs office before importing meat and meat products.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Botswana grenspos

Post by Thabogrobler »

Is mm vleis Namibie toe te vat nie soos om ys Alaska toe te vat nie???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Thabogrobler wrote:Is mm vleis Namibie toe te vat nie soos om ys Alaska toe te vat nie???
Verbasend nie orals nie....Windhoek het ons toevallig 'n slaghuis of twee gekry, but nothing special, moet noem. P&P het wel vleis maar eks nie mal daaroor nie....
User avatar
Toerboer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 319
Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
Town: Centurion
Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
Real Name: Marius

Re: Botswana grenspos

Post by Toerboer »

Ons was in die Noorde en Weste van Namibia en die vleis was nie so volop soos ons verwag het nie.Daar was wel n paar slaghuise wat redelik leeg was tydens ons besoek in Desember.Ons verstaan wel dat die vleis Wereld van Namibia in die sentrale en Suide deel van Namibia is.

Kyk net hoe jou roete loop,hulle is baie streng met die vervoer van vleis vanaf die Noorde na die Suide.As jy jou vleis in n klein yskassie kan versteek en elke keer jou ander een wys wat koeldranke ens in het kyk hulle nie sommer verder nie.

Geniet jou trippie
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Re: Botswana grenspos

Post by Dorslandtrekker »

Gobabis is die vleis mekka van Namibië. Ek weet van 2 goeie slaghuise in die hoofstraat wat jou vleis vir jou vakuum verpak soos jy dit wil hê en die pryse is baie billik. Ek het op 'n stadium aansoek gedoen om vleis na Namibië te vervoer toe vra die man vir my hoekom? 'n Groot persentasie van ons vleis kom in elk geval vanaf Gobabis se omgewing. So ondersteun maar gerus die boere in Gobabis.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Botswana grenspos

Post by Borntofish »

My probleem is dat ek te laat gaan wees vir daai slaghuise Saterdag Middag.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Oppi Forum is daar 'n lid wat in Gobabis woon, sekerlik sal kan hy uithelp :wink2:
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Botswana grenspos

Post by Borntofish »

Mark het jy dalk 'n naam?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Hang 10 :wink2:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Dirk - Dirk Louw - stuur hom 'n PM
memberlist.php?mode=viewprofile&u=3535" onclick="window.open(this.href);return false;
Dorslandtrekker
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 80
Joined: Mon Jun 14, 2010 11:48 am
Town: Pretoria
Vehicle: Isuzu 280 D/C 4x4 Warn winch, Snorkel, Camel suspension, Duel Battery, AHA Camper, Solar Panel, VHF/29 Mhz Radio, Maluti Rims, Hankook 30x9.5x15, Ekstra brandstof 50 Liter, Moeilikheid ..... Niks.
Real Name: Frik
Club VHF Licence: X 70
Location: Mountainview

Re: Botswana grenspos

Post by Dorslandtrekker »

Kontak die eienaar van Xain Quaz Wild kamp wat 9 kilometer op die Windhoek pad is. Hy besit een van die slaghuise op Gobabis. Baie lekker plek om te kamp. Miskien kan hy vir jou 'n bestelling op maak en kan jy dit by die kamp plek gaan afhaal.

Ek het nie die slaghuis se nommer nie maar volgens die nuutste Great Outdoors Guide 2011 is die nommer vir die Xain Quaz Kamp die volgende: Vanaf die RSA skakel jy 00264 62 562688. Volgens die boekie spel jy dit "Zain Quaz" maar ek is amper seker dit word met 'n X gespel. Skakel liefs in die aand teen 20h00 se kant, dan behoort hy tuis te wees. Iemand kan dalk deur die dag die slaghuis se nommer vir jou gee.

Probeer gerus die kamp, lekker plek om te oornag.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Botswana grenspos

Post by Borntofish »

ek het vir Kalahari Vleis in die hande gekry in Gobabis. Ek het met Anzel steyn gepraat. Sy sal die vleis vir my verpak, vries en los by my oornag punt in Gobabis.

Dis goeie diens...

Hulle nommer.....

Kalahari 00 264 62 564 656
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Botswana grenspos

Post by OOOOMS »

Borntofish wrote:ek het vir Kalahari Vleis in die hande gekry in Gobabis. Ek het met Anzel steyn gepraat. Sy sal die vleis vir my verpak, vries en los by my oornag punt in Gobabis.

Dis goeie diens...

Hulle nommer.....

Kalahari 00 264 62 564 656
Dis nou baie oulik van hulle :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Post Reply

Return to “Open Discussion”