Snorkel
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Snorkel
Waarvoor is die parte wat saam met die snorkel gekom het?
Ek glo die 3 swart self tappers is vir die snorkel se bokant, maar waarvoor is die pop rivets dan voor. Die groot wasser????? Die 20mm (diam) bush wat ek glo saam met die wasser en die M6 bout gaan seker saam. Die Diam 80mm pyp (nie op foto) - waarvoor is dit?

Re: Snorkel
Ek glo die 3 swart self tappers is vir die snorkel se bokant = Korrek, kom in die snorkel se plastik gedeelte in.louis fourie wrote:Waarvoor is die parte wat saam met die snorkel gekom het?
Ek glo die 3 swart self tappers is vir die snorkel se bokant, maar waarvoor is die pop rivets dan voor. Die groot wasser????? Die 20mm (diam) bush wat ek glo saam met die wasser en die M6 bout gaan seker saam. Die Diam 80mm pyp (nie op foto) - waarvoor is dit?
maar waarvoor is die pop rivets dan voor = om die bracket wat aan die snorkel is aan die A-Pillar vas te maak.
Die rubber flexible kan by die kopstuk gebruik word. Ek het myne uitgelos!
Re: Snorkel
Hier is Heinrich se thread wat sal kan help:
viewtopic.php?f=94&t=14312&hilit=fitting+snorkel" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?f=94&t=14312&hilit=fitting+snorkel" onclick="window.open(this.href);return false;
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: KZTE - Snorkel
Wel
Het toe vandag my Snorkel "ge-fit". Hier is 'n paar fotos

Laaste 2 fotos
Re: Snorkel
Lyk goed Louis, bly om te sien jy het darem 'n helper gehad
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29876
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Snorkel
Lyk goed, Louis!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Snorkel
Ja, dit help altyd is daar iemand is om te help. My seun is nou al 11 en hy help altyd graag. Wonder bet wanneer hy gras sal kan sny.
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Snorkel
Louis
Trek jou bakkie beter met die snorkel?Loop die enjin nou koeler?Is daar enige wind geraas met die snorkel?

“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Snorkel
DawieLollie wrote:Louis
Trek jou bakkie beter met die snorkel?Loop die enjin nou koeler?Is daar enige wind geraas met die snorkel?
Nie een van bogenoemde
Groete
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Snorkel
Louis dit lyk goed! Hoop net jy het n sealer gebruik waar jy gesny en geboor het, anders gaan jy roes kry
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Snorkel
Louislouis fourie wrote:DawieLollie wrote:Louis
Trek jou bakkie beter met die snorkel?Loop die enjin nou koeler?Is daar enige wind geraas met die snorkel?
Nie een van bogenoemde
Groete
Ek vind dit vreemd.Volgens my logika kry die enjin nou meer kouer lug met die snorkel aan en behoort hy mos beter te trek,nie waar nie?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Snorkel
Dawie
Daar is seker 'n verskil, maar ek dink die persentasie is so klein 'n mens kan dit nie rêrig voel nie. Die groot rede hoekom ek die snorkel opgesit het is om vir die gate in die water voorsiening te maak. So nou en dan kry 'n mens dat die jy deur 'n gat ry, en dan sak die KZ se neus vêr verby my gemak zone. Die laaste rede is - dit lyk cool
Daar is seker 'n verskil, maar ek dink die persentasie is so klein 'n mens kan dit nie rêrig voel nie. Die groot rede hoekom ek die snorkel opgesit het is om vir die gate in die water voorsiening te maak. So nou en dan kry 'n mens dat die jy deur 'n gat ry, en dan sak die KZ se neus vêr verby my gemak zone. Die laaste rede is - dit lyk cool
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Snorkel
Louislouis fourie wrote:Dawie
Daar is seker 'n verskil, maar ek dink die persentasie is so klein 'n mens kan dit nie rêrig voel nie. Die groot rede hoekom ek die snorkel opgesit het is om vir die gate in die water voorsiening te maak. So nou en dan kry 'n mens dat die jy deur 'n gat ry, en dan sak die KZ se neus vêr verby my gemak zone. Die laaste rede is - dit lyk cool
Ek stem saam met jou,dit lyk cool
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Snorkel
Hi Louis
Snorkel looks awesome, thank you for the pictures. How long did it take to install?

Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Snorkel
Tumelo
It took ±4 hours
Regards
It took ±4 hours
Regards