My hel Gert, hoe het jy daai konneksie gemaak om my te herken???
Wel done my tjom
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
!
As iemand my op my naam regte naam noem, is dit vir my n verwarming in my hart! Nog nie die guts gehad om hier op die forum myself oor te stel as Wurm nie
![Laughing :lol:](./images/smilies/icon_lol.gif)
Cobus pas my eintlik glad nie!!
Anyway, Pieter ekt gister vir Piet gebel. Hyt vir my gese dat Firestone hom wil sponser vir n trippie af na die Hel toe. Glo probleme met sy airjack's of iets wat hy gekoop het by hulle. Piet het dit ook vir Ali genoem, om meskien te kyk of ons sou belangstel. Nou as als uitwerk dan, kan ons daai groep join, of ons kan ons eie trip reel.
Die probleem is, sal julle manne kans sien om 900km ver te ry vir n 2-3 dag trippie? Indien ek iets in mekaar moet sit, moet ek dit bietjie meer om die lyf sit om dit vir julle manne die moeite werd te maak?? Hier is baie om te doen, en Thys ken daai gate netso goed.
Wat die tyd van die jaar betref, moet dit in April tot Oktober wees, ons kan dit hierdie jaar in pas, of selfs in 2012 doen. Solank ons dit net doen!!
![Thumbup :thumbup:](./images/smilies/icon_thumbup.gif)
(Meskien kombineer met Raap en Skraap
![Thinking :think:](./images/smilies/icon_think.gif)
)
Wat Piet ook gese het is dat, dit moet n span wees wat mekaar ken. Grootste eienskap wat benodig word is geduld, as een van ons moeilikheid het, dan is dit ons almal wat in die moeilikheid is. All for one, and One for all tipe trip.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."