Is there someone who would be willing to join me.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington

From the first moment I read this article in the December 2007 issue of Wegry #4, I've been mesmorised by it. This route is my personal Everest, and it has been 4 years of hard earned cash and lots of time & sweat, getting my pick-up ready for this challenge. Ofcourse the main probleme is that, no less than three vehicle's, all of which must have double lockers (I recon a SFA with one would be able to do the job) and no less than two spare tires are needed, lots of water depending on the season, and obviously a guide ( Have already made contact with Piet Bergh)
If it is possible to get a group together, we can deside on a time of the year to do the trip. For me it's only 300km, but for the rest of SA it's a long haul.
This is not for the faint hearted, you kan read the article here:
http://www.wegry.co.za/bestemmings/road ... -n-pad-nie
Anyone interrested?
(Damnit, ek sukkel met die engels )- verskoon maar die swak spelling.

1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Is there someone who would be willing to join me.
What time of the year did you have in mind?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16588
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2018 FJ Cruiser
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Cobus, dit klink na 'n baie lekker trippie, solank dit net nie in die somer is nie
Thys de Jager
Fired as CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2018 FJ Cruiser - #stofgevreet
1984 Mercedes 126 Black Widow Vernon Koekemoer Edition
email: thysdj@gmail.com
Like Team Offroad on Facebook...

-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:30 am
- Town: stilbaai
- Vehicle: 02 kz-te
- Real Name: gerhard
- Location: wes van die visrivier
Re: Is there someone who would be willing to join me.
%$#^sem wurm ma jy sien vi baie kans!
klink na taai trippie,vertel ma desember op stilbaai of jy hom kon klamaak
groete g en sterkte

Last edited by beesboer on Sat Apr 09, 2011 4:58 am, edited 1 time in total.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Afhangende van wanneer, is ek in. Ek wil hom ook erg graag ry!
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Hmmmmm.....lyk baie lekker
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
My hel Gert, hoe het jy daai konneksie gemaak om my te herken???
Wel done my tjom !
As iemand my op my naam regte naam noem, is dit vir my n verwarming in my hart! Nog nie die guts gehad om hier op die forum myself oor te stel as Wurm nie Cobus pas my eintlik glad nie!!
Anyway, Pieter ekt gister vir Piet gebel. Hyt vir my gese dat Firestone hom wil sponser vir n trippie af na die Hel toe. Glo probleme met sy airjack's of iets wat hy gekoop het by hulle. Piet het dit ook vir Ali genoem, om meskien te kyk of ons sou belangstel. Nou as als uitwerk dan, kan ons daai groep join, of ons kan ons eie trip reel.
Die probleem is, sal julle manne kans sien om 900km ver te ry vir n 2-3 dag trippie? Indien ek iets in mekaar moet sit, moet ek dit bietjie meer om die lyf sit om dit vir julle manne die moeite werd te maak?? Hier is baie om te doen, en Thys ken daai gate netso goed.
Wat die tyd van die jaar betref, moet dit in April tot Oktober wees, ons kan dit hierdie jaar in pas, of selfs in 2012 doen. Solank ons dit net doen!! (Meskien kombineer met Raap en Skraap )
Wat Piet ook gese het is dat, dit moet n span wees wat mekaar ken. Grootste eienskap wat benodig word is geduld, as een van ons moeilikheid het, dan is dit ons almal wat in die moeilikheid is. All for one, and One for all tipe trip.

Wurm, glad nie bang vir ry nie, watse kostes is betrokke?
-
- Newbie
- Posts: 8
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:30 am
- Town: stilbaai
- Vehicle: 02 kz-te
- Real Name: gerhard
- Location: wes van die visrivier
Re: Is there someone who would be willing to join me.
jong elke 1 van ons se hilux is mos maar uniek,en daai lorrie va jo herken ek van n myl af(jy mis daaai tata seker erg?)
any way dis amper tyd vi die stormers om gou pakslae uit te deel,en ek short op ys,ons gesels wee wurm.
any way dis amper tyd vi die stormers om gou pakslae uit te deel,en ek short op ys,ons gesels wee wurm.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Wurm, dit is wat lekker is van Upington, hy is 800km van Johannesburg en 800km van die Kaap.
Ek dink met almal se werk en vakansies en goed moet mens dalk eers kyk na 'n datum dan kyk ons wie by die datum kan inpas. Het Piet en Ali hulle al 'n idee wanneer hulle wil gaan?
Ek dink met almal se werk en vakansies en goed moet mens dalk eers kyk na 'n datum dan kyk ons wie by die datum kan inpas. Het Piet en Ali hulle al 'n idee wanneer hulle wil gaan?
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- AM Racing
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1214
- Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
- Town: East London
- Vehicle: Range Rover Classic V8
- Real Name: Dylan
- Location: East London
Re: Is there someone who would be willing to join me.
I would be game for a trip. Date and cost dependent. I will be following this post...
- cheetah
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 519
- Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
- Real Name: Anton
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Wurm, wat is die kostes 800km en 800m maak sin Kan net lekker wees.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Nee wat pappie, ek is nie bang vir n "poser tuna" nie. :evil:OOOOMS wrote:Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Nou toe dan, wie nie daar is nie verloor...! En as jy daar is.....sal ek vir jou en Oupa maar moet rondsleep met die Tuna....doneToyX4 wrote:Nee wat pappie, ek is nie bang vir n "poser tuna" nie. :evil:OOOOMS wrote:Riaan gaan maar saam met Oupa dan wys ek jou wie's baas met die Tuna.... :wink2:ToyX4 wrote:Gaan jy saam Mark, of is jy te oud vir so grappie?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Die saak is reg oupa oooms mark. Bring die Tuna Zeerust toe volgende maand, laat ons sien solank.
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Jy gaan mos nou 2 keer jou g@t..... :roll: :roll: :roll:ToyX4 wrote:Die saak is reg oupa oooms mark. Bring die Tuna Zeerust toe volgende maand, laat ons sien solank.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Pieter, ek sal voorlopig n prys vra vir 6 voertuie. Piet het vir my gese als hang af van die hoeveelheid voertuie, hoe meer voertuie hoe goedkoper per persoon. Ek het probeer om hom te kry om min of meer n prys te gee, maar hyt bly se dis moeilik voor ek nie weet hoeveel stel belang nie. (Ek het gedink die belanstelling gaan min wees )
Ek is nog nie sogoed bevriend met Ali nie, maar volgens Piet het hy dit al vir Ali genoem. Meskien kan een van die manne hier uitvind by Ali? Anders sal ek hom pm.
Kom maandag, sal ek n prys he....... wag ook op n reply van Piet via email.
Ek is nog nie sogoed bevriend met Ali nie, maar volgens Piet het hy dit al vir Ali genoem. Meskien kan een van die manne hier uitvind by Ali? Anders sal ek hom pm.
Kom maandag, sal ek n prys he....... wag ook op n reply van Piet via email.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Manne, so ver lyk dit goed!
Piet het vandag terug gekom na my toe, en gesê dat daar n moontlikheid is dat Ali hulle n artikel gaan doen op die lugsakke!! So, die trip se realiteit is so duidelik soos daglig!!
Piet het my net gevra ek moet presies weet hoeveel ons gaan wees,
Maar ek gaan moet wag op n datum van Ali se kant af,
dus gaan Piet moet wag van getalle van my af,
Maar as ek moet raai, reken ek dit gaan September/ Oktober wees.
Sodra ek weet, gaan ek terug kom na julle toe

- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Is there someone who would be willing to join me.
lyk vir my dis iets wat n ou moet doen
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Beslis, veral as jy beginne oud raakandrevt wrote:lyk vir my dis iets wat n ou moet doen
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Ek stel seer erg belang in hierdie een.
Solank dit net nie weer 1 van hierdie R8k per persoon opsies is nie sal ek in die ry kom staan.
laat ek gou op my seepkis klim
Want dit maak mos nie saak waar jy heen gaan nie almal wil R8k by jou kry.

Know what you don't know.
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Janee, stem saam Heinrich, ek hoor presies wat jy se :wink2:Traveler wrote:Ek stel seer erg belang in hierdie een.
Solank dit net nie weer 1 van hierdie R8k per persoon opsies is nie sal ek in die ry kom staan.
laat ek gou op my seepkis klim
Want dit maak mos nie saak waar jy heen gaan nie almal wil R8k by jou kry.
- Gunta
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1872
- Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
- Real Name: Mark
- Location: Tofo mozambique.
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Looks like an awesome trip.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
Live life to the fullest with no regrets.
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Manne moet nie moed verloor nie, ek roei nog met die trip.
Al sleg ding is, ekt my kruis ligamente geskeur en kraakbeen beskadig in my regter knie die afgelope Paasnaweek . Sal hom moet laat sny die jaar, want so kan ek nie n pars deur sukkel nie. Die oefening gaan my beskikbare tyd vir die trip erernstig verklein.
Maar ek hou julle op hoogte, sodra ek iets hoor.
Al sleg ding is, ekt my kruis ligamente geskeur en kraakbeen beskadig in my regter knie die afgelope Paasnaweek . Sal hom moet laat sny die jaar, want so kan ek nie n pars deur sukkel nie. Die oefening gaan my beskikbare tyd vir die trip erernstig verklein.
Maar ek hou julle op hoogte, sodra ek iets hoor.
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Eina, dis nie lekker nie, laat weet maar :wink2:BASTIAAN wrote:Manne moet nie moed verloor nie, ek roei nog met die trip.
Al sleg ding is, ekt my kruis ligamente geskeur en kraakbeen beskadig in my regter knie die afgelope Paasnaweek . Sal hom moet laat sny die jaar, want so kan ek nie n pars deur sukkel nie. Die oefening gaan my beskikbare tyd vir die trip erernstig verklein.
Maar ek hou julle op hoogte, sodra ek iets hoor.
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: Is there someone who would be willing to join me.
likewise...AM Racing wrote:I would be game for a trip. Date and cost dependent. I will be following this post...
- krazy_kameleon
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1063
- Joined: Mon Apr 26, 2010 9:42 am
- Town: Fourways
- Vehicle: 1993 Hilux D/C 4X4 2.4 22R (fuel injection in the pipeline)
- Real Name: Rick
- Location: Fourways, Gauteng
Re: Is there someone who would be willing to join me.
if a disco can do it....
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Ai manne, so opgewonde soos ek was, so hartseer is my realityd nou.
Met bastiaan se verkoelings probleme, en my beskikbare tyd wat my net n venster van twee maande gee, Gaan ek nie hierdie trip hierdie jaar kan doen nie. Ek wil julle nie aan n lyntjie hou nie, en wil ook nie my nek uitsteek vir n ding wat ek eerstens nie nou kan inpas, en finansieel kan bekostig nie.
As daar van julle is wat wil voort gaan met die trip, PM my gerus, en ek sal julle in verbinding met die betrokke mense sit.
Ek moet eerlik wees en sê vir my gaan die jaar nie moontlik wees nie, maar veseker in 2012......
Hoopm julle verstaan...
Met bastiaan se verkoelings probleme, en my beskikbare tyd wat my net n venster van twee maande gee, Gaan ek nie hierdie trip hierdie jaar kan doen nie. Ek wil julle nie aan n lyntjie hou nie, en wil ook nie my nek uitsteek vir n ding wat ek eerstens nie nou kan inpas, en finansieel kan bekostig nie.
As daar van julle is wat wil voort gaan met die trip, PM my gerus, en ek sal julle in verbinding met die betrokke mense sit.
Ek moet eerlik wees en sê vir my gaan die jaar nie moontlik wees nie, maar veseker in 2012......
Hoopm julle verstaan...
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Dit is reg so en ter selle tyd 'n jammerte, kom ons kyk maar wat gebeur? Dalk soos jy se 2012 :wink2:BASTIAAN wrote:Ai manne, so opgewonde soos ek was, so hartseer is my realityd nou.
Met bastiaan se verkoelings probleme, en my beskikbare tyd wat my net n venster van twee maande gee, Gaan ek nie hierdie trip hierdie jaar kan doen nie. Ek wil julle nie aan n lyntjie hou nie, en wil ook nie my nek uitsteek vir n ding wat ek eerstens nie nou kan inpas, en finansieel kan bekostig nie.
As daar van julle is wat wil voort gaan met die trip, PM my gerus, en ek sal julle in verbinding met die betrokke mense sit.
Ek moet eerlik wees en sê vir my gaan die jaar nie moontlik wees nie, maar veseker in 2012......
Hoopm julle verstaan...
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Regtig sorry ouens..........
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
- Kaspaas
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1270
- Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
- Town: Wellington
- Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
- Real Name: Cobus
- Location: Wellington
Re: Is there someone who would be willing to join me.
Goeie nuus manne (en dames)!
Ekt kontak gemaak met Ehlers Gagiano. Hy reel elke jaar die Raap en Skraap 4x4 dag.
Hierdie kompetisie word gehou die eerste naweek in September. Dit word gewoonlik geborg en selfs pryse word gegee.
Net die Raap en Skraap dag se naweek gaan jou R150 - R200 (Dis reg vir die naweek!!). Dit sluit nou kamp plek in!! Ek dink die inskrywing is R100 n voertuig dan word daar die hele Saterdag gekyk, wie kom waar uit, en wie sit waar vas.
Volgens my is dit nie geld nie. Hierdie kamplek is langs die Oranjerivier en is prenkie mooi.
Okay nou vir vers twee:
Toe ek my plan met Ehlers deel, het hy voorgestel dat hy ons liewers die Hel invat. Hyt dit al 3 keer gery en of hy vir ons iets gaan vra moet ons nog oor gesels. Dit verminder die kostes drasties (indien hy ons kan invat), teenoor n gids wat baie moela gaan vra.
So eintlik wil ek net sê, die dinge is aan die gebeur. My plan is om die Dinsdag (28 Augustus 2012) die hel in te gaan, en dan die Saterdag (1 September 2012) met die uitkom salg by die Raap en Skraap uitdaag roete in te val. Dis sommer n "double wammy" en maak dit meer die moeite werd vir julle manne wat van ver kom. Indien julle nie aan die uitadgings wil deel neem nie, kan julle lekker kuier, visvang, en lag vir die boere met hulle Uri's!
Riaan, hoe gaan jy nou maak met daai Chev?

Kobus, dit klik lekker Hou ons asb op hoogte