Soek advies oor waarde van Prado
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Soek advies oor waarde van Prado
hay daar ouens, Ek Dink daaraan om die nuwe prado te koop, maar ek sal my ou prado moet inruil of verkoop, (2005 v6 4.0 vx auto, met 70 000km), nou is my vraag wat is hulle nou werd op die privaat mark, want ek was so effens geskok oor die inruil 'offer' enige opinie sal wardeer word
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Juan, gaan kyk op auto trader wat prys prado's. Die dealers vra mal pryse vir Prado's. As joune mooi opgepas is, sal hy vir so tussen R330 000 en R350 000 gaan. Of jy dit sal kry is n ander vraag.
Kyk hier - http://search.autotrader.co.za/se-za/ww ... y=9&page=1
Kyk hier - http://search.autotrader.co.za/se-za/ww ... y=9&page=1
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Jy se enige opinie! Wel hier is myne.Die mark is nou gevloed met goeie Prado's en hulle is nou heel bekostigbaar,waar in die verlede hulle nie beskikbaar was nie.Die downside is baie van die ouens het die nuwe Disco 4 gekoop Pel van my het een gekoop en ek was heel beindruk Hou eerder daai Prado,want hy het nog nie gewerk op 70k nie,of is jy dan nie saam met die res van ons in n ressesie nie?truckin wrote:hay daar ouens, Ek Dink daaraan om die nuwe prado te koop, maar ek sal my ou prado moet inruil of verkoop, (2005 v6 4.0 vx auto, met 70 000km), nou is my vraag wat is hulle nou werd op die privaat mark, want ek was so effens geskok oor die inruil 'offer' enige opinie sal wardeer word
- African Child
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 628
- Joined: Wed Jun 24, 2009 7:38 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: Hilux 4L 4x4
- Real Name: Leon
- Location: Highlands
Re: Soek advies oor waarde van Prado
n Kennis van my het n baie netjiese 2005 V6 Prado met 100000km op laas week gekoop vir R265000....
Alone I wander a thousand miles, and I ask my way from the clouds.
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Nee, nee Tinus......nou wat dink jy dan nou....Wat is jy aangebied op 'n inruil?
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Go for it, Thinus!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Hey, hey.....FD LCC has enough members
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Soek advies oor waarde van Prado
No man... we've got our own Prado forum here! ;)
The V6 Prado AT gives me better petrol consumption than any of my Hiluxes... so it is a good excuse to drive a rock-solid vehicle!
-F_D
The V6 Prado AT gives me better petrol consumption than any of my Hiluxes... so it is a good excuse to drive a rock-solid vehicle!
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Soek advies oor waarde van Prado
....until you buy a D4DThe V6 Prado AT gives me better petrol consumption than any of my Hiluxes...
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12697
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Nee man!! Petrol bly koning!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Hay ouens, Jammer dat ek nou eers antwoord, maar ek's so effens besig om my laaste druiwe te oes, Ek wil vir julle almal baie dankie se vir julle "repies", Ter antwoord op van die vra, hulle het my 230 000 aangebied op n inruil , ek dink ons almal voel die byt van die ressesie , En dit gese sal julle my nie in n land!@#$#% sien nie, dis seker goeie voertuie vir ander mense, my hart le by toyota soos daai ou grappie gaan,: as jy op die maan staan en terug kyk aarde toe is daar 3 goed wat jy eerste raak sien, 1 Kimberley se gat, 2 tafelberg 3 die "gap tussen die landroverdop en sy deure, hulle se mos landy's is goeie overlanding voertuie, hoekom? want wanneer die landy breek dan kan jy die olie streep huistoe volg
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
Re: Soek advies oor waarde van Prado
I had the previous generation (2004) Prado VX (diesel), I really enjoyed it although it lacked power at times eg when overtaking. Tried and did some incredible (and possibly stupid) things with it - pushing the limits! (Die dae van hard werk en nog harder kuier :wth:)
Eerlike vraag met goeie bedoelings Mark!
Dankie vir die eerlike antwoord truckin!
Eerlike vraag met goeie bedoelings Mark!
Dankie vir die eerlike antwoord truckin!
-
- Low Range 4WD
- Posts: 132
- Joined: Mon May 02, 2011 8:08 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 Isuzu KB280LE 4x4 d/c
- Real Name: Gideon
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Juan
Het jy toe jou 2005 Prado verkoop?
Het jy toe jou 2005 Prado verkoop?
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
- Town: Heidelberg
- Vehicle: Hilux 2.5 D4D
- Real Name: Koos
- Location: Heidelberg
Re: Soek advies oor waarde van Prado
Juan, ek het lank gesoek en na baie Prado's gekyk voor ek myne gekry het, petrols is vollop en redelik goedkoop, 2004-2006 modelle so R260000 gemiddeld afhangend van kilos, diesels baie skaars en so R60/70k duurder.